02.05.2013 Views

Die toekoms is so helder soos God se - Laerskool Helderkruin

Die toekoms is so helder soos God se - Laerskool Helderkruin

Die toekoms is so helder soos God se - Laerskool Helderkruin

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 04/11

Geagte ouers

1. SPORT

Die toekoms is so helder soos God se beloftes.

~Adoniram Judson ~

1.1 Atletiek vs Laerskool Kenmare, Horison, Protearif en Bekker

Baie geluk aan al ons atlete met hul pragtige prestasies tydens

die byeenkoms by Hoërskool Noordheuwel. Ons atlete het hul beste

gedoen en baie goed gevaar. Dankie ook vir pragtige gedrag en mooi

sportmansgees, dit was baie lekker om dit te beleef! Baie dankie

ook aan mnr Ferreira en al die personeel wat hom byge-

staan het. Soos altyd was die dag baie goed georganiseer en het

alles baie glad verloop. Dankie ook aan ons ouers vir u ondersteuning

en teenwoordigheid, die skool en die kinders waardeer dit baie!

(E Ferreira)

Ek is baie trots op al ons atlete!

2011 01 31

2. NASIONALE ASSESSERING – ALLE LEERDERS (NSA)

Neem asseblief kennis van die Nasionale Assessering wat sal plaasvind vir alle leerders vanaf

Graad 2 tot 7 gedurende Februarie 2011. Leerders hoef nie voor te berei hiervoor nie. Die

Assessering vind tydens skooltyd plaas en het geen effek op ons skool se toetsrooster nie.

FINALE TOETSROOSTER: FEBRUARIE 2011

LEERAREA /

PROGRAM

GRAAD LEVEL

VAN TOETS

GRAAD VAN

LEERDERS

DATUM TYD

Gesyferdheid 1 en 2 Graad 2 en Graad 3 Woensdag 9 Februarie 2011 09h00 – 10h00

3 Graad 4 Dinsdag 8 Februarie 2011 09h00 – 09h45

Geletterdheid 1 en 2 Graad 2 en Graad 3 Vrydag 11 Februarie 2011 09h00 – 10h00

3 Graad 4 Donderdag 10 Februarie 2011 09h00 – 09h45

Wiskunde 4 en 5 Graad 5 en Graad 6 Woensdag 9 Februarie 2011 09h00 – 10h00

6 Graad 7 Dinsdag 8 Februarie 2011 09h00 – 10h00

Huistale 4 en 5 Graad 5 en Graad 6 Vrydag 11 Februarie 2011 09h00 – 10h00

(I Mitchley)

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

6 Graad 7 Donderdag 10 Februarie 2011 09h00 – 10h00

2/...

3. SKAAK

Skaakoefening begin Woensdag 2 Februarie 2011 vanaf 13:30 tot 14:45 in die Mediasentrum.

Alle leerders is welkom.

Indien daar enige ouer beskikbaar is om te help met

afrigting is u welkom om me Kapp te kontak.

(L Kapp)

4. INTERLAER 9 FEBRUARIE 2011

As gevolg van verpligte NSA toetse wat afgelê moet word op 8, 9 en 10 Februarie, word die

interlaer verskuif na Dinsdag 15 Februarie 2011.

(Me I Mitchley)

5. MINI-NETBAL

Ouers moet asseblief daarop let dat ons mini-netbalklinieke op Vrydag

4 Maart en Saterdag 5 Maart sal plaasvind.

(T Breet)

6. MINI-NETBAL EN NETBAL

Die netbalseisoen skop alreeds op Maandag, 21 Februarie af. Dogters moet

solank aan hul fiksheid begin werk.

Onthou dat die nuwe netbalklere by Budget Schoolwear Wilro Corner aange-

koop kan word. Hierdie jaar se netbalkamp, o.10 tot o.13, vind op die naweek

van 25 tot 27 Maart plaas.

(T Breet)

7. LEË CARTRIDGE

Moet asseblief nie u ou ink “cartridges” weggooi nie. Stuur dit saam met u kind

na die rekenaarsentrum. Ons herwin dit en daardeur genereer ons ook ‘n inkomste

vir die rekenaarsentrum.

(N van Wyk)

2

8. SMS-STELSEL

Baie dankie aan die twee ma’s – me Seugnet Booysen en Rolien du Plessis wat kom help het om

ons sms-stelsel gereed en op datum te kry. Ons waardeer die opoffering en hulp wat u kom gee

het asook u positiewe gesindheid teenoor ons skool.

(Me I Mitchley)

9. LEERLINGRAADKAMP

Baie dankie aan mnre Van der Watt, Du Plessis en Breet, asook aan al die personeel wat hulle

bygestaan het, vir die afgelope kamp. In besonder dankie aan die personeel wie

oorgeslaap het, naamlik mee Ferreira en Nel, asook mnre Van der Watt, Breet

en Du Plessis. Die kamp was goed gereël en alles het glad verloop.

Baie dankie aan ons kinders, (al die graad 7-leerders), wat die kamp

bygewoon het. Soos altyd was hulle gedrag puik! Hulle het dit ook baie

leersaam gevind. Dit is lekker om te weet dat ons altyd op ons

personeel en kinders kan staatmaak!

Ons is baie trots op ons personeel en kinders!

Dankie aan ons ouers vir u ondersteuning, dit word opreg waardeer!

3/...

10. SKRYFBEHOEFTES: BRAM FISHERVILLE

Baie dankie aan al die Kruiners wat reeds hul ou skryfbehoeftes skool toe

gebring het.

Die skryfbehoeftes word Vrydag, 4 Februarie aan Bram Fisherville oorhandig en

ons gaan beslis ’n hele klompie harte bly maak.

U is egter welkom om selfs u skooltasse en pennesakkies te stuur.

11. GRAAD 7 BIDGROEP

Alle graad 7-leerders is BAIE welkom om elke Woensdagoggend om 07:10 in die

saal bymekaar te kom. Hierdie bymekaarkoms beloof om “great” te wees!!

12. NUWE MBK-KLERE

Die nuwe MBK en Sportklere is nou te koop by Budget School Wear (082 789 1425).

(Mnr R van der Watt)

13. WEEKLIKSE PRESTASIES

Baie geluk aan:

Luan Purchase verower 2 silwer medaljes tydens die Gauteng

Lewensreddingskampioenskappe. Luan word verkies tot die Gauteng

Lewensreddingspan. Luan neem deel aan die CGA vlak 1 gala. Luan verower ‘n

2de plek in die 200m vryslag.

3

Alfred Purchase verower ’n brons medalje tydens die Gauteng Lewensreddingskampioenskappe.

Alfred word verkies tot die Gauteng Lewensreddingspan. Alfred verower ook sy Gauteng

Erekleure in die span.

Chentelle Viviers wat die en het die volgende plekke verower het, een 1ste plek, drie 2de

plekke, een 3de plek in die CGA Level 1 Gala swemkampioenskappe.

Hanno Labuschagne wat ‘n 2de plek verower het in die 50 m rugslag in die Gauteng Kortbad

swemkampioenskappe.

14. BELANGRIKE DATUMS

Ons is baie trots op hierdie leerder!

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

31 Januarie - Projektekomiteevergadering om 18:30

1 Februarie - Amptelike toets - Wiskunde - Graad 4 tot 7

- Registrasie en inbetaling van koordrag om 18:00

2 Februarie - Skaakoefening begin vanaf 13:30 tot 14:45 in Mediasentrum

4 Februarie - Oorhandiging van skryfbehoeftes aan Bram Fischerville deur

Graad 1

- Atletiek teen Louw Geldenhuys en Roodekrans (tuis)

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 04/11

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….erken ontvangs van omsendbrief 04/11 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees het

en kennis geneem het van die inhoud.

HANDTEKENING: ………………………………………………………………………….

A D V E R T E N S I E S

EENSLAAPKAMER TUINWOONSTEL TE HUUR

Eenslaapkamer Tuinwoonstel vir ’n enkelpersoon te huur.

Tel: 072 283 3403

DAME MET ONDERVINDING BENODIG BY

NASKOOLSENTRUM VANAF 1 SEPTEMBER.

SKAKEL MARIANA: 082 466 1960

Naskool, Perdry Lesse & Partytjies!

Naskool & Partytjies

Vasti: 082 563 7857

Perdy Lesse

Lia: 076 608 3205

Het jy nog steeds nagmerries oor 'n 2010 rapport?

BEGIN HIERDIE JAAR MET DIE REGTE VOORNEMENS!

Laat jou kind vroegtydig toets om 'n leesprobleem te identifiseer en reg te stel, want onthou :

jy moet kan lees om te kan leer.

Is jou kind behoorlik toegerus om hom/haarself voor te berei vir eksamen

tye en toetsreekse?

Presteer beter met behulp van 'n studiekursus vir alle graad 4 - 12 leerders.

Ons wil jou graag leer hoe om: te studeer, op te som, te beplan en

makliker te onthou.

Die volgende studiekursus sal gedurende die Maart/April skoolvakansie aangebied word.

tinacowleyreading@telkomsa.net

Tel: 011 472 7457

Anita 083 300 3463 / Christa 084 558 5212

27 Hoëveld ln, hoek Pierre,

Ruimsig, Honeydew

FUTURE GOLFERS

'Shaping Tomorrow's Players'

REGISTREER NOU & kry 'n "Compleat Golfer"

subskripsie vir 2011 !!

Begin die nuwe jaar op 'n sportiewe noot & skakel in

by ons opwindende program wat die volgende bied:

** inleiding tot kompeterende gholf.

**met behulp van prettige speletjies & kompetisies word die

regte tegniek & vaardighede aangeleer

* GHOLFSTOKKE EN ALLE TOERUSTING WORD VOORSIEN

* GEREELDE TOERNOOIE

SEUNS EN MEISIES TOT EN MET OUDERDOM 13 WELKOM

VIR MEER INLIGTING, KONTAK ONS BY:

info@futuregolfers.co.za

087 720 4653

Nicolene 083 298 9837

Music School offers:

Guitar, Bass Guitar

Piano, Drums

Violin, Vocal

(011) 679 1225

WERKGEWER GESOEK

Ons verhuis en soek ’n goeie werkgewer vir ons

hardwerkende en betroubare bediende (voltyds) en

tuinman (1 of 2 maal per week).

Elaine Prinsloo – Kontaknommer: 083 626 1137

TE KOOP

IBANEZ – AMPLIFIER

30 R

Tone Blaster

R1499

Kontak: Martin 083 703 4116

KIDDIECRAFTS

OUR CLASSES INCLUDE BEADING, MOSAIC,

PEWTER, SCRAPBOOKING AND MANY OTHERS

ALLOW YOUR CHILD TO EXPRESS HIMSELF

THROUGH A RELAXING AND FUN ARTY

EXPERIENCE

FOR MORE INFORMATION PLEASE CONTACT:

SHAWNA ON

079 215 0191

Lego Education

Regardt Hoffman Fitness

. Personal Training Services .

Experience training:

• That is uNiQuE & FuN

• Is tailor made to best fit

YOUR fitness & wellbeing

goals

• Time saving: you don’t

Contact

need a gym - equipment

is brought to YOU in the

082 828 5023 OR

luxury of your own home.

• Regardthoffman@gmail.com

FOR INFO ON BODY ASSESSMENTS & PACKAGES OFFERED

Ons neem ‘n baie direkte benadering tot opleiding waar die leerling gemotiveer word

om direk betrokke te raak en self ‘n model te kontrueer volgens sy eie idee van die

onderwerp. Dit help die leerder om self probleme op te los en te sien hoe dit weklik in

ons moderne wereld werk.

Vir meer inligting gaan kyk na www.lilacandlilies.co.za/lego of kontak Riaan by 072 200 6288

PEWTER KLASSE

Beginner en gevorderde

klasse

PEWTER CLASSICS

LAURETTA

074 1868 132

M&E

M&E

MODELSKOOL

MODELSKOOL

Alle voor- en laerskooldogters baie welkom!

Klasse word aangebied weeksmiddae naskool in die skoolsaal.

Klasse begin hierdie week (24 Januarie).

Indien u belangstel kontak vir Estelle 0843109908/(011) 764-2506/7 of voltooi meegaande skeurstrokie

en ek sal u kontak.

SKEURSTROKIE:

Ek,........................................................... ouer van ................................................ graad .............. stel

belang in bogenoemde modelklasse.

HANDTEKENING................................................................ Telefoonnommer: ........................................

Hoe kan ek as nutsman u help?

Benodig u hulp met onderhoud aan u geboue of los

goedere en het nie die tyd om dit self te doen nie? Ek

kan u help met:

Lekkende krane, deure en slotte, ligte, verfwerk,

veiligheidshekke en diefwering, besproeiing, ingeboude

kaste en deure, of wat ookal?

Vir ’n kwotasie kontak Ignatius by 082 926 3485 of

Retha (by snoepie) by 082 927 1244.

KUNSKLASSE

Kom ontspan en ontdek u eie kreatiwiteit terwyl u leer

om te skets en met olie en acrylic te skilder. Oggend-

en aandklasse vir volwassenes en naskool of

laatmiddag vir skoliere.

Aangebied by professionele kunstenares:

Corry Larsen by haar kunsateljee in Helderkruin.

Vir meer besonderhede skakel:

073 656 2179 of (011) 764-5632

http://art.kondor.co.za

NG Wilgespruit

8:30 in die Saal

h/v Mimosa- en Wag-’n-Bietjiestrate

Wilropark

Hierdie album is in

Wilgespruit se

kerksaal gebore tydens

’n erediens wat

Francois & Elilzabeth

daar bygewoon het!

ELIZABETH FOURIE

sing haar

BESTE

JESUS LIEDJIES

Opsoek na ‘n person wat ‘n graad 7-leerling kan help

met Wiskunde en voorbereiding vir toetse/eksamens.

Kontak asseblief vir Ricky op: 350-3718 of 0844078930

“Home Therapy Dynamic Massage” stoel te koop.

Verskillende verstellings vir nek, rug, sitvlak en voete.

Baie kragtig. Nuut. Was R8000.00 nou R4000.00

Skakel asseblief vir Ricky by 350-3718 of 0844078930

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!