Graad05 - Laerskool Helderkruin
Graad05 - Laerskool Helderkruin
Graad05 - Laerskool Helderkruin
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
AFRIKAANS

LAERSKOOL HELDERKRUIN

AFBAKENINGS: EKSAMEN NOVEMBER 2012 - GRAAD 5

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Leerders word getoets oor die basiese beginsels van Afrikaans en moet die volgende leer:

* Begripstoets (Onthou: Antwoord in volsinne! Sinne begin met hoofletters! Gee volledige

antwoorde! Woorde uit die leesstuk moet reggespel wees!)

LEERPROGRAM 3: ’n POT VOL GOUD

* Idiome (bl.1 - 3)

2.) ; 4.) ; 6.) ; 8.) ; 10.) ; 12.) ; 14.) ; 16.) 18.)

* Die Hoofwerkwoord / Selfstandige werkwoord (bl.5 - 7)

- herkenning van werkwoorde

* Hulpwerkwoord en Koppelwerkwoord (bl.7 – 8)

- herkenning van werkwoorde

* Tye van die werkwoord (bl.8 – 9)

* Bywoord (bl.9 – 11)

- herkenning van bywoord

* Voegwoorde (bl.12 – 13)

* Voorsetsels (soos bl.13)

* Soorte sinne (soos bl.14 – 15)

* Homonieme (soos bl.15)

* Homofone (soos bl.16)

LEERPROGRAM 4: BOEKE

* Voornaamwoorde (soos bl.47)

* Direkte en Indirekte Rede (bl.48 – 54)

* Sinsontleding (bl.55 - 59)

* Alfabetiese volgorde (soos bl.59)

Kyk na die oefeninge wat jy in jou werkboek en handboek gedoen het.

Die vraestel tel uit 60 punte.

ENGLISH

DEMARCATION: NOVEMBER 2012

Learners should have a basic knowledge of English principles and should learn the following:

Textbook

Programme 3:

p.3 Spelling

p.5 Plurals (only learn table (a))

p.10 Conjunctions (3.3 nr. (a) – (g))

p.17 Present Continuous Tense (Verb changes)

p.18 Present Continuous Tense (done in Workbook)

Know how to change a statement into a question, a negative and a tag.

You’re Done! p.2 Conjunctions (and, or, but)

Programme 4

p.8 Homophones

p.10 Degrees of Comparison

p.16 Punctuation

GOOD LUCK WITH THE EXAM!
WISKUNDE

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Vraag 1 en 2

Getalle en Begrippe

Soorte getalle - veelvoudige, faktore, telgetalle, ewe en onewe getalle / getalpatrone

Hoofrekeninge - + ; - ; x ; ÷ / verdubbel en halveer / alle begrippe

Afronding - naaste 5 ; 10 ; 100 en 1000

Breuke - breukdeel van heelgetal, verlykings

Vraag 3

Berekeninge: vertikale kolom / uitgebreide notasie

Ken begrippe soos: som van ; verskil ; produk ; kwosiënt

Vraag 4

Woordprobleme – wys alle bewerkings

Vraag 5

Gewone en desimale breuke

Optel en aftrek ; vergelykings ; plek en getalwaardes ; vereenvoudiging ;

egte en onegte breuke

Vraag 6

Vorms en ruimte – alle 2D en 3D figure

Vlakke, hoekpunte en rante / Simmetrie lyne / Oppervlaktes en omtrek

Vraag 7

Inhoud en tyd – ken alle eenhede / digitaal en analoog

NATUURWETENSKAP

AFBAKENING 17 NOVEMBER 2011

In jou lêer.

p.40 Die watersiklus

p.41 Seisoene

In jou skrif

Wat het ons oor sade en ontkieming geleer.

Die wortelselsel van verskillende plante.

Soorte blare en stingels.

Die stingel.

Brandstof: Steenkool

Brandstof uit die aarde.

Bronne van warmte.

In jou handboek

p.59 Skets – Struktuur van ’n plant.

p.60 Sketse – Verskillende soorte wortelselsels.

LEKKER LEER!
EBW

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Bl.76 - Hoekom moet ons geld spaar? Moet som kan doen.

Bl.77 - Somme

Bl.78 - Hoe open ek ’n bankrekening?

Bl.80 - Gebruik jou bankrekening + moet depositostrokie kan invul

Bl.84 - Uitgawes

Bl.85 - Begroting (Moet ’n begroting kan opstel)

Bl.87 - Beheer van ons besteding + verryking

Bl.88 - Alles

Bl.92 - Ontwikkel ’n toerisme-onderneming (Alles op bladsy)

Bl.93 - Hulpbronne (Alles op bladsy)

Bl.97 - Inligting wat op reisbrosjure moet verskyn

Bl.99 - Bemarkingsamestelling (Alles op bladsy)

Bl.100 - Produk

Bl.101 - Prys

Bl.102 - Plek

Bl.103 - Promosie

Skrif

Alles wat jy gemerk het in skrif.

Totaal: 50

SOSIALE WETENSKAP

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Leer uit jou handboek:

Bl.102 - Nie aktiwiteit nie.

Bl.106 - Mense wat verskuif is.

Bl.108 + 109 - Maar nie aktiwiteit nie.

Bl.114 - Nie aktiwiteit nie.

Bl.115 - Net die eerste leesstuk.

Bl.117

Bl.122

Bl.126

Bl.128 - Wat doen ’n provinsiale regering.

Bl.129 - Ons provinsies en hul simbole.

LEKKER LEER!

UITEENSETTING

Vraag 1: Multikeuse

Vraag 2: Waar of Onwaar

Vraag 3: Pas Kolom A by Kolom B

Vraag 4: Vul die regte antwoord by die regte spasies in.

Vraag 5: Benoem die volgende sketse

Vraag 6: Kort vrae
TEGNOLOGIE

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Werkboek p.1 tot p.111

- Tegnologiese Proses (p.1 en 2)

- Kleurvolle wêreld (p.61)

- Waar kom goud vandaan? (p.66)

- Hoe muntstukke gemaak word (p.69)

- Wat is op ’n muntstuk? ( p.70)

- Wat is op ’n noot? (Algemene kennis)

Hoe word banknote gemaak?

Het jy geweet?

p.72 en 73

- Suid-Afrikaanse geld (p.75)

- Numisatikus (p.77)

- Impak van Tegnologie (p.79)

- Mediese Tegnologie (p.82 en 83)

- Vooroordeel in Tegnologie (p.91)

- Papier mache (p.100 en 101)

- Gietvorming en Formering (p.111)

KUNS EN KULTUUR: (MUSIEK EN DANS)

AFBAKENING: 23 NOVEMBER 2011

1. Handboek : p.5 Terme : “blues” en “kwaito” en “pop”

p.82 Terme : 1) Leiding neem

2) Spieëlbeweging

2. Werkboek : p.21 Strykkwartet

p.22 Stemtipes

p.35 Liedjie skryf

p.26 Prenties van groepformasies

p.37 Breinkaarte: Musiekstyle: “Gospel” en “Country”

p.42 Rockmusiek

p.45 Afrikadanse en Afro-fusion

p.48 en 49 Die Wals

3. Handleiding

Program 6

p.3 Prentjies van Elvis Presley en een sin (afgemerk)

p.9 1.2 “Pointes”

p.11 Flamenco dans: Derde sin

p.12 Gumboot dans: Eerste sin

p.12 Samba dans: Eerste drie sinne

p.13 Ndebele dans: 1.8 Opskrif en eerste sin

p.13 Limbo dans: Eerste vyf reëls

UITEENSETTING

1. Waar / Onwaar

2. Noem naam

3. Kies regte byskrif by prentjie

4. Voltooi tabel

5. Voltooi sinne

6. Pas kolom B by Kolom A

7. Kies regte woord uit woordbank

8. Beantwoord vrae oor die prentjie

TOTAAL: 30
LEWENSORIËNTERING

AFBAKENING: NOVEMBER 2012

Bl.58 Aktiwiteit 1.1 Verfris jou geheue

Bl.62 Stereotipering, onder die storie

Bl.63 Voorbeelde van stereotipering

Bl.64 Hele bladsy

Bl.65 Aktiwiteit 5.2 Regverdige en onregverdige diskriminasie

Bl.68 Plan van Aksie

Bl.70 Godsdienstige gebruike in Suid-Afrika

Bl.75 Opregte vriende (bo-aan bladsy)

Bl.84 Aktiwiteit 1.1 Gooi en skop

Bl.87 Wie moes na teikens mik

Bl.88 – 89 Opwarmingsroetine

Bl.94 Aktiwiteit 7.1 Tradisionele passies

Bl.100 Aktiwiteit 1.1 Suid-Afrikaanse vlag

Bl.102 Aktiwiteit 3.1 Maak dit self

Bl.105 Die drie woordeboeke

Bl.107 Aktiwiteit 7.2 Reik uit

SKEURSTROKIE: AFBAKENING - NOVEMBER EN DESEMBER EKSAMEN

Ek die ondergetekende, ………………………………… ouer/voog van ……………………………………

in graad 5……..erken ontvangs van bogenoemde afbakenings.

HANDTEKENING: …………………………………………