04.05.2013 Views

Kruinerklets 02 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 02 - Laerskool Helderkruin

Kruinerklets 02 - Laerskool Helderkruin

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 02/13

2013 01 18

Ons word altyd absoluut verras deur die onverwagte blydskap wat

God gee.

~ CS Lewis ~

Geagte ouers

1. ATLETIEKOEFENTYE

OPWARMING: 14:00 – 14:10

Maandae

Tye o/10 o/11 o/12 o/13

14:10 – 14:40 Hoogspring Gewigstoot Verspring Naellope

14:40 – 15:10 Naellope Verspring Hoogspring Gewigstoot

15:10 – 15:40 Verspring Naellope Gewigstoot Hoogspring

Dinsdae

Tye o/10 o/11 o/12 o/13

14:10 – 14:40 Gewigstoot Hoogspring Naellope Verspring

14:40 – 15:10 Hoogspring Naellope Verspring Gewigstoot

15:10 – 15:40 Verspring Gewigstoot Hoogspring Naellope

Donderdae

Tye o/10 o/11 o/12 o/13

14:10 – 14:40 Verspring Hoogspring Gewigstoot

14:40 – 15:10 Gewigstoot Verspring Naellope Hoogspring

15:10 – 15:40 Naellope Gewigstoot Hoogspring Verspring

Neem kennis dat die Grondslagfase leerders (graad R tot 3) tydens skoolure oefen.

(G Wheeler)

2. SMS-STELSEL

U word vriendelik versoek om te registreer op die skool se webblad (www.laerskoolhelderkruin.co.za)

om sms boodskappe en e-posse vanaf die skool te ontvang.

(I Mitchley)

3. AFVALPAPIER

Dit sal waardeer word indien u alle afvalpapier soos ou tydskrifte, koerante, ens.

saam met u kind skool toe sal stuur. Klasse ontvang ook hiervoor krediete vir die

bereiking van hul doelwitte. Ondersteun ons asseblief!!

(R van der Watt)

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

2/...

2

4. STIPTELIKHEID

Ons doen graag ‘n beroep op ons ouers om ons te help om hierdie probleem aan te spreek. Ons

is daarvan bewus dat die verkeerspatrone verander het en dat verkeersligte soms buite werking

is. Die enigste manier om hierdie probleme wat so ontstaan, die hoof te bied is om voorkomend

op te tree deur byvoorbeeld effens vroeër te ry. Sodoende leer ons ook ons kinders ‘n

belangrike lewensvaardigheid aan, naamlik stiptelikheid, verantwoordelikheid en om pro-aktief

op te tree wanneer ons weet dat daar ‘n moontlike probleemsituasie is. Die kinders moet leer

dat hulle by die skoolreëls (en samelewingsreëls), moet aanpas, byvoorbeeld met die skooltye

(die skool begin stiptelik om 07:30). Dankie dat ons ook in hierdie verband op u samewerking

kan staatmaak!

(Bestuur)

5. PARKERING VOOR SKOOL (INGANGE)

Ons vra asseblief al die ouers se samewerking om nie voor die hekke

(ingange na die skoolterrein) of oor twee parkerings (parkering is

reeds beperk) te parkeer nie. Baie dankie vir u samewerking.

(Bestuur)

6. GRAAD 7 GEBEDSGROEP

Alle graad 7’s word hartlik uitgenooi na die graad 7-gebedsgroep (spesiaal NET vir julle) elke

Woensdagoggend om 07:10 in die saal. Kontak Elmarie van Dyk by 082 495 2903.

7. SKRYFBEHOEFTES: BRAM FISHERVILLE

Ons vra u om ons te help deur enige potlode, vetkryt, liniale ensovoorts wat u

kind nie meer gebruik nie skool toe te stuur. U is ook welkom om ou lêers te

stuur. Ou legkaarte kan ook vir die jonger leerders gegee word.

Die skryfbehoeftes word Vrydag, 8 Februarie aan Bram Fisherville oorhandig en

ons gaan beslis ’n hele klompie harte bly maak.

U is welkom om selfs ou skooltasse, skryfbehoeftes en pennesakkies te stuur.

(L Kapp)

8. HULPFONDS

Baie dankie vir die ouers wat reeds ’n bydrae gelewer het.

Ons ondervind van tyd tot tyd dat finansiële krisisse by gesinne ontstaan. Somtyds verander

van ons ouers se situasie tuis, byvoorbeeld verloor van werk/inkomste en die ouers ervaar dan

finansiële uitdagings.

In hierdie uitsonderlike situasie waar ouers vir ‘n tydperk nie die volle bedrag kan betaal nie, wil

ons nie die kinders wegwys nie. Ons wil eerder probeer om die ouers in hulle finansiële nood

tegemoet te kom.

Om die uitsonderings te bestuur, het die beheerliggaam, in samewerking met die finansiële

komitee en die bestuur van die skool reeds ‘n hulpfonds gestig. Hierdie fonds word uitsluitlik

aangewend vir behoeftige gesinne. Hierdie subsidiëring word streng gekeur en vind slegs vir ‘n

kort tydperk plaas. Dit word gemonitor deur die finansiële komitee en die beheerliggaam.

3/...

3

Ouers wat in die posisie is om bydraes tot hierdie fonds te maak, word versoek om

onderstaande skeurstrokie C te voltooi. Bydraes kan ook anoniem gemaak word. Alle bydraes

sal slegs vir die bogenoemde doel gebruik word en enige restant sal oorgedra word na ‘n

volgende jaar. Alle tjeks moet uitgemaak word aan LAERSKOOL HELDERKRUIN.

Ons dank u by voorbaat vir u hulp en ondersteuning.

Enige navrae in hierdie verband kan aan die voorsitter van die beheerliggaam, Pierre Rossouw,

of mnr Schutte, gerig word.

(C Schutte)

9. KORE

1) Albei Kore: Koorouervergadering, Woensdagaand, 23 Januarie om 18:30 in die saal.

2) Kinderkoor (oom Henk): Koorkampgeld R330

Sperdatum was: Vrydag, 18 Januarie

Gelde kan ook op skool se rekening inbetaal word.

Verwysing: Kind se naam en KK.

(C Horn – Koororganiseerder)

10. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

21 Januarie 2013 - Oueraand vir Grondslagfase in klasse en Graad 4 in saal

22 Januarie 2013 - Kenmekaar/Atletiek (Program bly dieselfde)

- Amptelike toets: Wiskunde Gr.7

23 Januarie 2013 - Koorouervergadering (Albei kore) om 18:30 in die saal

24 Januarie 2013 - Atletiek teen Kenmare by Noordheuwel

25 – 27 Januarie 2013 - Leierontwikkelingskamp Gr.7

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 02/13

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….erken ontvangs van omsendbrief 02/13 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees

het en kennis geneem het van die inhoud.

HANDTEKENING: ………………………………………………………………………….

A D V E R T E N S I E S

BEKOSBARE MEDIES SKAKEL

CAROL 0846638393

TOSIBA

PRINTERS SKAKEL ANNALIZE

0824403558

A& B KUNSSENTRUM

Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en

bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind

se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en

nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywingsvorm af

by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Klasse begin reeds die 1ste Februarie 2013.

Saamrygeleentheid benodig vanaf Noordheuwel

na Fourways.

Kontak: Desiree 084 313 8529

KUNSKLASSE

Vir oud en jonk!

Leer stap vir stap hoe om te skets en met olie en “acrylic”

te skilder.

Vir variasie leer ook: klei/krale werk, decoupage,

kookkuns, tafeldekking, servet vou, etiket, ens.

Oggend, middag en aandklasse vir volwassenes en na

skool of laatmiddag vir skoliere. Klasgelde R60 per uur.

Aangebied by professionele kunstenares: Corry Larsen

by haar kunsateljee in Helderkruin.

http://art.kondor.co.za

073 656 2179 of (011) 764 5632

Rhythm `n Fitness Studio

Hip Hop

Contemporary

Open Ballet

Cardio Dance Combos

Stretch and Tone

Adult Classes availible

Entertainment for Events,

Parties and Functions

39 Sonderend Street, Helderkruin

Magderi Marais 083 451 9287

www.rhythmnfitness.co.za

rhythmnfitness@gmail.com

H/v Ouklip- & Umgenistraat

Helderkruin

1724

Tina Cowley Leessentrum

Nelia Nelia Nelia Lerm Lerm & & & Wilma Wilma Wilma Botes Botes : : Franchisees

Franchisees

Sel : 072 648 7066 / 072 913 0785

e-pos: nelialerm@mweb.co.za

e-pos: wilma.artist@vodamail.co.za

webtuiste: www.tinacowley.co.za

‘n Leerprobleem IS ‘n Leesprobleem.

Geleerdes skryf swak skoolprestasie aan een of ander leerprobleem toe, waar die Tina Cowley-tegnologie dit as ʼn

leesprobleem sien. Ons sien lees as die stuk “gereedskap” waarmee daar in die skool gewerk word. Sou hierdie stuk

“gereedskap” onvoldoende wees, lei dit tot swak prestasie.

Ons navorsing het bewys dat dit ʼn leesagterstand is wat in die verlede so baie studente as “agter” gestigmatiseer het.

By ons leessentrums spog ons met resultate vanaf 8% tot so hoog as ʼn 40% verbetering in studente se gemiddelde prestasie

nadat hulle ʼn leesterapie kursus ondergaan het.

Wetenskaplike lees-evaluerings word vanaf Januarie 2013 by ons leessentrum in Helderkruin gedoen. Na die toets sal die

toetsresultate met u bespreek word, waarna u u kind vir leesterapie kan inskryf, sou dit nodig wees. Lees-evaluerings word in

Afrikaans en Engels gedoen.

Die koste vir so ʼn evaluering beloop R300.00.

Alternatiewe terapie wat aangebied word:

• Studiekursusse wat op die student se brein dominansie gebaseer is word ook by ons sentrums aangebied. Doen gerus

navraag hieroor.

• Ons werk eers aan ʼn tweede taal wanneer die eerste taal op standaard toets.

Pos beskikbaar vir Kleuterskool Onderwyseres:

• Ure: Ma-Do 12:30-17:30; Vr 8:00-17:30 (Kan die een voldag ook afwissel met

ander dae van die week)

• Ouderdom kleuters: 1-5 jariges

• Assistente wat help: 4

• Verpligtinge: 100% Verantwoordelik vir verloop van middag aktiwiteite,

toesig en versorging van die kleuters, hantering van beserings, ouers, enige

ander moontlike omstandighede

• Onderwys kwalifikasie is nie ’n vereiste maar wel ervaring met kinders.

• Verlof: 10 dae deur die jaar asook die ongeveer 15 werksdae wat Carpe Diem

in Desember gesluit is. Kan ook in halwe dae geneem word indien nodig

• Siekverlof: 18 dae oor ‘n 3jaar siklus

Skakel: Annelize

Sel: 082 568 4230

Stuur CV na annelizefloor@telkomsa.net

Shuttle Shuttle Service Service & & Infant Infant Infant Care Care Centre

Centre

San San-Marie San Marie van van der der Merwe

Merwe

Cell:

Cell: 082 082 748 748 8714

8714

Email:

Email: info@froggieskids.co.za

info@froggieskids.co.za

Website: Website: www.froggieskids.co.za

www.froggieskids.co.za

www.froggieskids.co.za

W I P & S N I P S P E E L G R O E P I E

0 8 4 5 8 1 2 6 7 0

Afrikaanse speelgroepie met ‘n Christelike grondslag.

Kleuters vanaf 2 ½ jaar welkom.

Tye 7h30 tot 14h00

ROODEKRANS AREA

Liewe Mamma

ONS SONSKYN NASKOOLHUIS

Waar ons voluit leer, werk en speel!

Ek het nog n plekkie vir jou se punt!

• Gekwalifiseerde onderwyseres

• Indiwiduele hulpverlening

• Beperkte aantal leerders

• Vervoer – ook vir buitemuurse akktiwiteite

• Gebalanseerde etes

• Vakansiesorg

• Billike tariewe

Kontak: Sonja

072 498 7072 of 011 768 2771

Plek: Vuurlelie straat 4, Roodekrans

GOM

GOM

GOM Kamp

Kom wees deel van ‘n lekker geestelike “mamma & kinner” kamp!

Wanneer: Wanneer: 8-10 Februarie 2013

Kostes: Kostes: R400.00 per gesin van 2 (mamma en 1 kind)

Slegs kinders tussen 7-13 jaar

Waar: Waar: Kia Kaha Ministries kampterrein, net buite Magalies

Vir besprekings skakel: Hanli-Mari Olivier 084 777 4387

M&E M&E

M&E

M

O

D

E

L

S

Laerskool Helderkruin

Banket Drive

Helderkruin

1724

Estelle : 084 310 9908

- Tweetalige Modelskool aan die Wesrand vir alle voor- en laerskooldogters.

- Ons fokus op die bou van selfvertroue en verseker ‘n positiewe selfbeeld.

- Dogters vanaf 3 tot 14 jaar welkom.

- Klasse elke Maandae tot Vrydae naskool, GEEN AANDKLASSE!!

- Klasse en alle funksies word aangebied in die skoolsaal van Laerskool Helderkruin.

- 13 Verskillende, 4 maandlikse kursusse (een uur per week) word aangebied deur Nasionale

gekwalifiseerde Modelonderwyseresse.

- Ouers (indien vir hulle moontlik) is welkom om klasse saam u dogter by te woon as toeskouer.

- Ouerdae word tydens elke kursus gehou sodat ouers hulle dogters se vordering kan dophou.

- Diplomaplegtigheid en kompetisie aan einde van elke kursus.

- Model van die Jaar Glansgeleentheid aan einde van die jaar.

- Alle modelle ontvang ‘n Model T-hempie in haar kursuskleur gratis. T-hempies word klastoe en tydens

ouerdae gedra met enige denim onderstuk.

- Alle afrigting geskied op ’n standaard loopplank.

- Totale kursusfooi is R800.00 en is afbetaalbaar oor die 4 maande van kursus @ R200.00 per maand.

- Tweede dogter in ’n familie ontvang ’n maand gratis (dus R200.00 korting).

- Kursus begin week van 28 Mei 2012.

- Positiewe resultate op vele gebiede soos:-

a) Persoonlike versorging

b) Skolastiese prestasies

c) Groepdeelname word bevorder

d) Leierskap word ontwikkel

e) Sosiale aanvaarbaarheid

f) Positiewe selfbeeld en waagmoed

g) Skeidingsangs verbeter

h) Volle potensiaal ontwikkeling as gevolg van verskeidenheid van kursusse

Nuwe 2013 kursusse begin week van 21 Januarie 2013.

OPEDAG VIR ALLE BELANGSTELLENDES SAL GESKIED OP SATERDAG 19 JANUARIE 2013 OM

10:00 IN DIE SKOOLSAAL VAN LAERSKOOL HELDERKRUIN.

SKEURSTROKIE

1) Ek …………………………………………………… ouer van …………………............................. in

graad ………………………… stel belang in bogenoemde modelskool, en sal graag die opedag

van 19 Januarie 2013 wil bywoon.

Tel. ...................................................................

2) Ek …………………………………………………… ouer van …………………............................. in

graad ………………………… stel belang in bogenoemde modelskool, maar kan opedag nie

bywoon, maar sal graag gekontak wil word vir meer inligting i.s. klas- en kursustye.

Tel. ...................................................................

Hair @ Maria's special

Tuesday wednesday

and thursday

Colour cut and blow

R500 any length

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!