AFBAKENINGS: EKSAMEN NOVEMBER 2011 - GRAAD 5
AFBAKENINGS: EKSAMEN NOVEMBER 2011 - GRAAD 5
AFBAKENINGS: EKSAMEN NOVEMBER 2011 - GRAAD 5
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
AFRIKAANS

LAERSKOOL HELDERKRUIN

AFBAKENINGS: EKSAMEN NOVEMBER 2011 - GRAAD 5

AFBAKENING: 14 NOVEMBER 2011

Leerders word getoets oor die basiese beginsels van Afrikaans en moet die volgende leer:

- Begripstoets (10 punte)

- Lettergrepe (Leerprogram 1 bl.6 en 7)

- Voorsetsels (Leerprogram 1 bl.9 in werkboek geplak)

(Leerprogram 3 bl.8 in werkboek geplak)

- Redigering (Leerprogram 1 bl.8 in werkboek geplak)

- Selfstandige naamwoorde (Leerprogram 2 bl.2 tot 4)

• Meervoude

• Verkleining

• Manlik en vroulik [bl.4 (koning; kelner; akteur; vriend; kêrel)]

- Byvoeglike naamwoorde (Leerprogram 2 bl.5 tot 9)

• Trappe van vergelyking [bl.7 (vroeg; tevrede; verleë; lank; boos)]

• Intensiewe vorm [bl.7 (peperduur; yslikgroot; broodnodig; rotsvas; wildvreemd)]

• Vergelykings [bl.7 (so oud soos die berge; so trots soos ’n pou; so geduldig

soos Job)]

• Regte vorm van die byvoeglike naamwoord (bl.9)

- Voornaamwoorde (Leerprogram 2 bl.9 tot 10)

- Alfabetiese volgorde (Leerprogram 2 bl.12)

• Hulpwerkwoorde (bl.4)

• Koppelwerkwoorde (bl.5)

- Tye van die werkwoord (Leerprogram 3 bl.5 tot 7)

- Voegwoorde (Leerprogram 3 bl.6 tot 7)

- Soorte sinne (Leerprogram 3 bl.9)

Sterkte!

UITEENSETTING

Vraag 1: Begripstoets [10]

Vraag 2: Redigering [3]

Gee ’n voorbeeld van ...

Vul ontbrekende woorde in

Skryf sinne oor soos gevra

Verbind die volgende sinne

Alfabetiese volgorde

TOTAAL: 50
ENGLISH

DEMARCATION: 15 NOVEMBER 2011

IN BLUE BOOK

TERM 1 & 2

1. Basic sentences

p.(i) nr.13 + 23

2. Tenses

p.(iv) Present Continuous Tense

Past Continuous Tense

3. Vocabulary

p.2 Young of Animals

nr.4, 15

p.4 Noises of Animals

nr.7, 11, 14, 15

p.4 Animal Homes

nr.2, 4, 7

4. Programme 1

p.16 Much/Many

5.3 (a) + (b)

- when we can count something we use MANY

- when we cannot count something we use MUCH

5. Programme 2

p.16 Statements, Questions, Negatives and Tags

*Present Continuous and Past Continuous (DONE IN WORKBOOK)

TERM 3 & 4

Programme 3

1. p.2 Days of the week

2. Months of the year

3. p.5 Plurals

nr.(a) Plurals and sentences (child,strawberry, woman)

4. p.13 Conjunctions

3.3(a) – (g)

*You should be able to join two sentences together.

IN WORKBOOK

1. Punctuation – 20 January

Know where to use Capital letters, full stops, exclamation marks, question marks and commas.

2. Present Continuous Tenses – Questions, Negatives and Tags

3. Past Continuous Tenses - Questions, Negatives and Tags

4. Homophones – 31 August

p.6 nr.3, 5, 14

GOOD LUCK WITH THE EXAM!

EXPLANATION

1. Answer the following questions.

2. Write down the correct spelling of the following words.

3. Make a proper sentence with the following words.

4. Match Column B with Column A.

5. Fill in the correct words in the following sentences.

6. Use the words in brackets to join the following sentences.

7. Change the following statements into questions, then a negative and then a question with a tag.

8. Punctuate the following sentences.

9. Underline the correct word in the following sentences.
WISKUNDE

AFBAKENING: 16 NOVEMBER 2011

1. Hoofrekeninge

2. Optelling, Aftrekking, Vermenigvuldiging, Deling

(Onder mekaar en lang metode)

3. Basiese begrippe, byvoorbeeld, Som van +, Verskil -, Produk x, Kwosiënt ¸

4. Geld (Optel, Aftrek, Woordproblem)

5. Tyd, Oppervlaktes

6. Gewone breuke; ( < > en = ); (Optel en Aftrek); (Breukdeel van getal, byvoorbeeld † van 9

Desimale breuke (Herleiding, Vereenvoudiging)

7. Patrone en funksies, byvoorbeeld x + 16 = 20 x =

8. Veelvoude en Faktore (Gemeenskaplike)

9. Waardes van getalle

10. Datahantering

UITEENSETTING

Vraag 1: Voltooi die volgende hoofrekene.

Vraag 2: Pas Kolom B by Kolom A.

Vraag 3: Bereken die volgende: Kwosiënt, Som van, Produk en Verskil.

Vraag 4: Voltooi die volgende getalsinne.

Vraag 5: Voltooi die volgende gewone breuke en desimale breuke.

Vraag 6: Tel terug.

Vraag 7: Los die volgende getalsinne op.

Vraag 8: Beantwoord die volgende vrae deur gebruik te maak van die staafgrafiek
NATUURWETENSKAP

AFBAKENING 17 NOVEMBER 2011

In jou lêer.

p.40 Die watersiklus

p.41 Seisoene

In jou skrif

Wat het ons oor sade en ontkieming geleer.

Die wortelselsel van verskillende plante.

Soorte blare en die blare.

Die stingel.

Brandstof: Steenkool

Brandstof uit die aarde.

Bronne van warmte.

In jou handboek

p.59 Skets – Struktuur van ’n plant.

p.60 Sketse – Verskillende soorte wortelselsels.

LEKKER LEER!

UITEENSETTING

Vraag 1: Waar en Onwaar

Vraag 2: Pas Kolom A by Kolom B

Vraag 3: Identifiseer die sketse en benoem dit.

Vraag 4, 5, 6 Is ’n kombinasie van invul, noem en Wat is? vrae.

EBW

AFBAKENING: 18 NOVEMBER 2011

Die beste in my - Bl.58, 62, 62

Trots Suid-Afrikaans - Bl.67

Spaar vir beter toekoms - Bl.75, 76, 77, 78

Begroot vir basiese behoeftes - Bl.83, 84, 85, 87, 88

Handel in toerisme - Bl.91, 92, 93, 95

Bemarking samestelling - Bl.99, 100, 101, 102. 103

UITEENSETTING

Vraag 1: Kies die korrekte antwoord

Vraag 2: Vul die ontbrekede woord in

Vraag 3: Beantwoord die volgende vrae

Vraag 4: Pas Kolom B by Kolom A

Vraag 5: Diagram voltooi

Vraag 6: Voltooi die volgende terme en beantwoord die vrae

Vraag 7: Waar of Onwaar

Vraag 8: Kies en groeppeer die korrekte woord onder korrekte opskrif
SOSIALE WETENSKAP

AFBAKENING: 21 NOVEMBER 2011

Leer uit jou handboek:

Bl.102 - Nie aktiwiteit nie.

Bl.106 - Mense wat verskuif is.

Bl.108 + 109 - Maar nie aktiwiteit nie.

Bl.114 - Nie aktiwiteit nie.

Bl.115 - Net die eerste leesstuk.

Bl.117

Bl.122

Bl.126

Bl.128 - Wat doen ’n provinsiale regering.

Bl.129 - Ons provinsies en hul simbole.

LEKKER LEER!

UITEENSETTING

Vraag 1: Multikeuse

Vraag 2: Waar of Onwaar

Vraag 3: Pas Kolom A by Kolom B

Vraag 4: Vul die regte antwoord by die regte spasies in.

Vraag 5: Benoem die volgende sketse

Vraag 6: Kort vrae
TEGNOLOGIE

AFBAKENING: 22 NOVEMBER 2011

1) Kommunikasietegnologie (Program 6)

2) Strukture (Program 5)

3) Voedseltegnologie (Program 4)

4) Tegnologiese Proses (Program 1)

KUNS EN KULTUUR: (MUSIEK EN DANS)

AFBAKENING: 23 NOVEMBER 2011

1. Handboek : p.5 Terme : “blues” en “kwaito”

p.90 + 91 Wals : Leer die opdrag in die skrif

(Program 6 Opdrag 5) Memorandum

p.82 Terme : 1) Leiding neem

2) Spieëlbeweging

2. Handleiding

Program 4

1) p.1 Strykkwartet

2) p.3 Stemtipes. Leer opdrag in skrif met memorandum (Program 4 Opdrag 2)

Program 5

1) p.2 en 4 Prentjies van groepformasie

2) p.9 Leer Program 5 Opdrag 7 (Punte Opdrag) in skrif

Program 6

p.1 Terme : Gospel en Country

p.3 Prentjie en 3 sinne afgemerk

p.7 “African Footprints”

p.9 1.2 Term: “Pointes”

p.11 Flamenco dans: Derde sin

p.12 Gumboot dans: Eerste reël

p.13 Samba dans: Eerste 3 reëls

Ndebele dans: Opskrif

Limbodans: Eerste 5 reëls

UITEENSETTING

1. Waar / Onwaar

2. Noem naam

3. Kies regte byskrif by prentjie

4. Voltooi tabel

5. Voltooi sinne

6. Pas kolom B by Kolom A

7. Kies regte woord uit woordbank

8. Beantwoord vrae oor die prentjie
LEWENSORIËNTERING

AFBAKENING: 24 NOVEMBER 2011

- Bl.100 Suid-Afrikaanse vlag (bring inkleurpotlode saam)

- Bl.75 Bokant oor opregte vriende

- Bl.63 Ken stellings wat kan seermaak

- Bl.54 Dwelmmisbruikers se probleme word groter en groter

- Bl.100 Tegniek se definisie

- Bl.63 Herken, reageer en rapporteer se beskrywings

- Bl.48 Lewensstylsiektes: Weet wat is vetsug, alkoholisme, emfiseem, misbruik van

middel en hoë bloeddruk

- Bl.62 Stereotipering

- Bl.63 Vooroordeel, Diskriminasie

- Bl.52 Medisyne, Onwettige dwelms

- Bl.53 Chemiese middels

- Bl.51 Ondervoeding

- Bl.44 Tekens en simptome

- Bl.40 Veldtog

- Bl.48 Ouderomsiekte, Kindersiekte, Aansteeklike siekte (ken boonste drie paragrawe)

- Bl.48 Ken onoordraagbare en lewenstylsiektes

UITEENSETTING

Vraag 1: Skets

Vraag 2: Noem

Vraag 3: Verduidelik

Vraag 4: Pas B by A

Vraag 5: Waar / Onwaar

Vraag 6: Meervoudige keuse

Vraag 7: Kort vrae

SKEURSTROKIE: AFBAKENING - NOVEMBER EN DESEMBER EKSAMEN

Ek die ondergetekende, ………………………………… ouer/voog van ……………………………………

in graad 5……..erken ontvangs van bogenoemde afbakenings.

HANDTEKENING: …………………………………………