05.05.2013 Views

Koorbrief 10 - Laerskool Helderkruin

Koorbrief 10 - Laerskool Helderkruin

Koorbrief 10 - Laerskool Helderkruin

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Koorbrief 10

Geagte Koorouers

JUNIORKOOR EN KINDERKOOR

1. Kooroptrede Woensdagaand 20 Junie - Laerskool Fairland Koorfees

1.1 Adres: NG Kerk Kloofendal, Opalweg, Kloofendal. (Padkaart ingesluit)

1.2 Tyd: Koorlede meld 17:45 aan by die kerk.

Program duur vanaf 18:30 tot 20:00.

2012 06 19

1.3 Blokbesprekingskaartjies is verlede Woensdag aan koorlede uitgedeel. Kaartjies sal ook by

deur beskikbaar wees teen R50 per persoon.

1.4 Juniorkoor koordrag:

Soos gemeld in Koorbrief 8: 2012 05 23

Winterskoolklere soos volg: Grys langbroek, wit langmou skoolhemp, skoolkouse en

skoolskoene, met blou langmou skooltrui. ( Langmou frokkie en “tights” kan ook onder

skoolklere aangetrek word). Skoolwindjakker mag bo-oor skoolklere gedra word, maar moet

uitgetrek word wanneer koor optree. Asseblief geen gekleurde jasse en baadjies nie. Ons wil

graag hê die koor moet mooi eenvormig lyk.

Koorlede ontvang voor die optrede elkeen ‘n rooi serp met koorwapen wat die koorpersoneel

vir elkeen sal aantrek. Die serpe en koorwapens word na die optrede weer ingeneem.

Dogtertjies met langhare het elkeen vandag ‘n nuwe rooi haarrekkie (versiering) ontvang. Baie

dankie vir die koormamma wat dit vir ons geskenk het. Die rekkie moet baie mooi opgepas

word en slegs by koordrag gedra word. Onthou die hare moet asseblief in ‘n bolla of een

poniestert getooi word.

1.5 Kinderkoor

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

1.5.1 Koordrag: Dieselfde reël geld as by die Juniorkoor naamlik:

Skoolwindjakker mag bo-oor koordrag gedra word, maar moet uitgetrek word

wanneer koor optree. Asseblief geen gekleurde jasse, serpe en baadjies nie. Ons

wil graag hê die koor moet mooi eenvormig lyk.

1.5.2 Skeurstrokie van Koorbrief 9 wat koorlede verlede Donderdag ontvang het in

verband met die koortoer.

Ons benodig nog 10 koorlede se strokies baie dringend. Baie dankie aan die 38

koorlede wie se strokies so flink ingehandig is!

1.5.3 Kooroptrede na die vakansie: Donderdag 19 Julie by UJ.

Ons gee reëlings deur sodra ons die inligting ontvang het.

2/…

Baie dankie aan albei ons kore wat die kwartaal so hard geoefen het. Ons is baie trots op elke koorkind.

Baie dankie ook aan die ouers. Die vervoer na en van kooroefeninge en optredes verg fyn beplanning en

groot opoffering. U is ware staatmakers!

(Onthou asseblief dat ons koorbriewe almal op die skool se webwerf beskikbaar is.)

Helderkruingroete

C SCHUTTE C HORN

HOOF KOORORGANISEERDER

Skeurstrokie

Ek, …………………………………………………………… ouer/voog van …………………………………….

neem kennis van die inhoud van Koorbrief 10.

HANDTEKENING VAN OUER: ……………………………………………………………..

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!