04.05.2013 Views

Die Kind van God het mens geword sodat Die Kind van God het ...

Die Kind van God het mens geword sodat Die Kind van God het ...

Die Kind van God het mens geword sodat Die Kind van God het ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 32/12

Geagte ouers

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Die Die Kind Kind van van God God het het mens mens geword geword sodat sodat ons God se kinders kan word.

1. KENNISGEWING

Soos kennis gegee op 22 Oktober 2012, herinner ons u aan die

Algemene Jaarvergadering asook Begrotingsvergadering wat op

Maandag, 19 November 2012 in die skoolsaal om 18:30 sal plaasvind.

(Bestuur)

CS Lewis Lewis

2012 11 02

2. EKSAMENTYD

Gedurende die eksamen wat op 12 November begin sal alle leerders om 12:00 verdaag

(Grondslagfase sowel as Intersenfase). Personeel is wel gewone skoolure tot 13:15 beskikbaar.

Wagklasse funksioneer soos altyd en naskoolleerders bly in hul registerklasse.

(I Mitchley)

3. SPORT

3.1 Baie geluk aan die volgende seuns wat die Gauteng-Wes krieketspan behaal het: o.11 -

Jacques Bohlman, o.12 – Arno Meyer en Contrad van Dyk.

(E du Plessis)

3.2 Atletiek: Interhuis: 6 November

Onthou om op Dinsdag, 6 November om 14:30 by die aantreeblokke aan te tree. Atlete

kan enige kleur klere aantrek wat hulle betrokke spanne verteenwoordig.

Bokmakierie - Geel

Loerie - Blou

Suikerbekkies - Groen

Swaeltjies - Rooi

(E Ferreira)

4. GRAAD 7 KERKDIENS

Graad 7 Kerkdiens vind plaas op Woensdag, 14 November 2012 tydens die eerste sessie. Hulle

skryf op daardie dag (2de sessie) Tegnologie en moet asseblief vroegtydig daarvoor leer!!

(M Nel)

5. GRAAD R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee Mari Müller en Cherani van der Westhuizen sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45

vir die Graad RR/R-leerders.

(L Kapp)

2/...

6. “COMBO”-KOSPAKKIES

2

Op Woensdag, 7 November is dit nie nodig om vir u kind kos in te pak vir skool nie!

Ons bied ‘n “COMBO” aan wat bestaan uit:

“Combo” A “Combo” B

1 x “hot dog” 1 x “hot dog”

1 x pakkie skyfies 1 x vrugtestafie

1 x blikkie koeldrank 1 x joghurt

1 x sjokolade 1 x vrugtesap

Die koste verbonde aan die “Combo” is R25,00 per “Combo”. LET WEL: Betaling moet VOOR

OF OP Maandag, 5 November geskied. STUUR ASSEBLIEF DIE KORREKTE BEDRAG -

DIE PERSONEEL HET NIE KLEINGELD NIE. GEEN BETALINGS GAAN BY DIE

KANTOOR ONTVANG WORD NIE. DIE KANTOOR KAN OOK NIE KLEINGELD VERSKAF

NIE.

• Let daarop dat geen kind verplig word om só ‘n kospakkie te koop nie - dit

is heeltemal vrywillig!

Voltooi onderstaande skeurstrokie C en stuur terug tesame met die toepaslike bedrag aan die

klasonderwyser/es indien u belangstel om ‘n “Combo” te bestel.

(R Grobler)

7. VREDEPLAKKAAT

Ons wens graag vir Armand Marais van graad 5H en Janie Davel van graad 7M geluk met hulle

vredeplakkate wat gekies is om deur te gaan na die volgende rondte van die Lions kompetisie.

(I Mitchley)

8. SKOOLVERLATERS

Indien daar enige kinders is wat die skool verlaat aan die einde van hierdie kwartaal moet die

aangehegte skeurstrokie B asseblief voltooi, en aan ons terugbesorg word. U word daaraan

herinner dat u self op die webblad moet gaan deregistreer om nie meer e-posse en sms’e van die

skool te ontvang nie.

(Me E Laubscher)

9. PRYSUITDELING – 5 DESEMBER 2012

Indien daar enige buiteskoolse prestasies is wat u onder ons aandag wil bring vir moontlike

erkenning tydens ons prysuitdeling, moet u die gegewens op die laatste op 26 November aan

me M Kotzé in die Media besorg.

(M Kotzé)

10. LEË CARTRIDGE

Moet asseblief nie u ou ink “cartridges” weggooi nie. Stuur dit saam met u kind

na die rekenaarsentrum. Ons herwin dit en daardeur genereer ons ook ‘n inkomste

vir die rekenaarsentrum. Moet asseblief nie u “Toners” stuur nie, ons kan dit

ongelukkig nie gebruik nie.

(N van Wyk)

11. LEIERINHULDIGING

Baie dankie vir al die ouers se hulp en teenwoordigheid. Baie geluk aan al die graad 6 leerders

wat verkies is tot leiers. Die volgende leerders is verkies as hoofleiers en onderhoofleiers:

Hoofleiers: Danielle Brink en Andrew-John Venter.

Onderhoofleiers: Zanthé Goedhals, Lara van As, James du Plooy en Luke Jooste.

(Bestuur) 3/...

2/...

12. HELDERKRUIN HOUER BY PICK ‘n PAY WILROPARK

U kan u Pick ‘n Pay-strokies in die houer by Pick ‘n Pay Wilropark ingooi. U kind kom dan in

aanmerking vir ’n prys wat elke laaste skooldag van die kwartaal te wen is. U kind se naam,

klasnommer en telefoonnommer moet agterop die strokie aangebring word.

(R van der Watt)

13. SKOOLKALENDER 2013

TERMYN SKOOL OPEN SKOOL SLUIT

1 9 JANUARIE 20 MAART

2 9 APRIL 21 JUNIE

3 15 JULIE 20 SEPTEMBER

4 1 OKTOBER 4 DESEMBER

(Bestuur)

3

14. KRUIDENIERSWARE VIR DIE WERKERS

Dit is ‘n jaarlikse instelling dat ons probeer om tydens Kersgety vir ons werkers iets

spesiaals te gee.

Indien elke leerder net EEN produk bring, kan ons hierdie Kersgety ook

vir hierdie werkers en hulle gesinne iets besonders maak! Dit sal

waardeer word indien u produkte (nie-bederfbaar!) by die klasonder-

ONTHOU! !

wysers ingehandig kan word.

By voorbaat baie dankie vir u en u kinders se oop hande en harte!

(M Delport)

15. GRAAD R KONSERT EN GRADEPLEGTIGHEID

Baie dankie aan almal wat betrokke was om van die Graad R konsert ’n sukses te maak. Baie

geluk aan die Graad R Graduante wat bevorder word na Graad 1.

(M Deneys)

16. SKOOLGELD NOVEMBER

Soos u seker daarvan bewus is, is skoolgelde vooruitbetaalbaar. Die laaste skoolgelde vir 2012

word dus einde Oktober gehef. ALLE uitstaande skoolgeld soos aangedui op die

skoolgeldstate (“verskuldigde bedrag”) moet dus VOOR OF OP 7 NOVEMBER vereffen

wees. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak om ons administrasie vir die jaar so spoedig

moontlik te kan afhandel!

(Bestuur)

17. VERSOEKE – 2013 - INTERSENFASE

Ons ontvang jaarliks ouers wat versoek dat hul kinders by ’n spesifieke personeellid geplaas

moet word.

Ons besef dat ouers net die beste vir hul kinders wil hê, maar ons wil u gerusstel dat al die

personeel bekwaam is en met deernis na elke kind kyk.

Faktore wat wel ’n rol speel by oorweging van versoeke is die: klasgrootte en fisiese tekort-

kominge (vermoë om trappe te klim, ensomeer).

Ons maak staat op u samewerking en vertrou dat u dit so sal aanvaar.

(I Mitchley)

4/...

4

18. KERSSANGAAND

Baie dankie aan me C Horn wat hierdie suksesvolle aand vir ons gereël het, asook aan die

personeel en ouers wat haar hierin bygestaan het. Soos altyd was die reëlings baie goed en

het alles glad verloop. Dankie aan al die ouers wie die aand bygewoon het, dit is lekker om te

weet dat u ons altyd ondersteun.

(Bestuur)

19. CAPS/KAV

Kennisgewing: Vir die ouers wat die CAPS inligtingsaand misgeloop het, is ’n Kragpuntaanbieding

op die webblad onder Akademie beskikbaar.

(I Mitchley)

20. FEESDAG – PRYS

Graad 7’s se Rugby Raai pryswenner is: Ronel Pieterse, Tania Meyer, Ame Huyser en Mareli

Smith. Baie geluk aan julle almal.

(E du Plessis)

21. STATUS STUDIO GESINSFOTO’S

Plek: Laerskool Helderkruin Skoolsaal

Datum: 24 November 2012

Tyd: 08:00 – 10:00

Foto pakket: 1 Kleur foto van 13 x 18 cm

1 Swart en wit foto van 13 x 18 cm

1 A4 kleur vergroting

Koste: R120 per pakket

22.

Alle gelde word by me. Kotzé in die Media inbetaal.

(M Kotzé)

Baie dankie aan al die kinders en ouers vir die pragtige ondersteuning met die kaartjieverkope,

ons het beslis ons mikpunt bereik. Die totale bedrag sal op ’n later stadium aan u deurgegee

word sodra al die uitgawes afgetrek is.

Die gelde gaan gebruik word vir aanbouings en verbeteringe op die terrein. Die wenklas by die

juniors was Graad 2R en by die seniors was dit Graad 5H. Baie geluk aan die personeel en hul

kinders. Die kinders wat die meeste kaartjies verkoop het was: 4de plek met R2 000 elk:

Christiaan Pauer 3V, Kayla McCulloch 2R, Diederik Kruger 2V; 3de plek met R2 240: Stephanie

Evans 6F; 2de plek met R4 000: Megan Veltsman; 1ste plek met R8 080: Robyn Victor 2R.

Ons is baie trots op al ons leerders!

(R van der Watt)

23. FEESDAG 2012

Heel eerstens wil ons dankie sê vir ons Skepper vir die wonderlike weer waarmee ons Feesdag

geseën was.

5/...

5

Dankie aan al die ouers vir hul ondersteuning en harde werk. ’n Besonderse woord van dank aan

Heidi Evans en haar span vir al hulle beplanning vir die dag, sonder hulle sou die dag nie ’n

sukses gewees het nie.

(R van der Watt)

24. BELANGRIKE DATUMS

6 November

7 November

9 November

Helderkruingroete

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

Huissport

Kunsuitstalling Graad 4 tot 7

Inhandiging van koordrag (Kinderkoor) (in me Horn se klas)

Wiskunde Toets 1 Graad 7

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 32/12

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….erken ontvangs van omsendbrief 32/12 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees het en

kennis geneem het van die inhoud.

HANDTEKENING: ………………………………………………………………………….

SKEURSTROKIE B: SKOOLVERLATERS

Ek die ondergetekende, ………….……………………………… ouer/voog van ………………………………………. in graad ……………..….

bevestig dat my kind die skool verlaat aan die einde van die vierde kwartaal.

HANDTEKENING: …………………………….………………………

SKEURSTROKIE C: “COMBO”-KOSPAKKIE

Ek die ondergetekende, ……………………………… ouer/voog van …………………….. in graad ……

wil graag “Combo”-kospakkies (teen R25 elk) bestel soos aangedui. Die regte bedrag moet asseblief

die bestelling vergesel, daar is ongelukkig geen kleingeld beskikbaar by klasonderwysers nie.

“COMBO”A-KOSPAKKIE

“COMBO” B-KOSPAKKIE

HANDTEKENING: ……………………………………...............

EKSAMENROOSTER

Datum Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

12 November Afrikaans Afrikaans Afrikaans Wisk

13 November Engels Engels Wiskunde Engels

14 November Wiskunde LO K+K Teg

15 November Afr 2 Wisk EBW Afrikaans

16 November SW Afr 2 Engels LO

19 November NW SW NW EBW

20 November Eng 2 K+K Afr 2 K+K

21 November EBW Eng 2 SW Afr 2

22 November K+K NW LO SW

23 November LO Teg Teg NW

26 November Teg EBW Eng 2 Eng 2

L.S.I College Northcliff:

- Grade 8 Registration Now open

- Cambridge Syllabus

- 20 Students per Class

- Weekly Reports

- Call MR. Hanscombe (Principal) for your Personal

presentation.

Cell: 072 369 0957

www.lsicollege.co.za

support@lsicollege.co.za

HANDYMAN

Benodig u die dienste van ‘n eerlike en betroubare “2 x regterhande-man”?

Maak u lysie, en ek gee u ‘n gratis kwotasie vir alles waarmee ek kan help, veral met

verfwerk, loodgieterswerk, skrynwerk, sweiswerk, bouwerk, en nog vele meer.

Kontak Ignatius Marais by 082 926 3485, of

vir Retha by die snoepie, by 082 927 1244

Panorama Cobras Junior Rugby Club

We are a member of the Golden Lions Rugby Union with our home ground at Panorama Sports Club

C/O John Voster & Paul Kruger Road Radiokop

We are looking for young enthusiastic new members to join our teams.

We are committed to inspiring junior players between 6-15 years of age

in developing their skills in the game whilst getting fit and enjoying the camaraderie of a team sport.

If you are interested please contact:

Kim Van Es 082 880-5565 Secretary

Alice Crause 078 491 8307 Club Manager

CUP CUP CCAKE

C AKE QUEEN

GOURMET GOURMET CUP CUP CUP CAKES CAKES & & PLATTERS

PLATTERS

For For For For all all all all occasions occasions occasions occasions

To To place place place an an order order contact:

contact:

LYN LYN WEBSTER

WEBSTER

084 084 645 6296

Is ek as ouer gereed vir gr.1 in 2013?

Laerskool Horison 9 November 2012

Laerskool Helderkruin 17 November 2012

Laerskool Muldersdrif 23 November 2012

Die oorgang van gr.3 na gr.4: Waaroor al die bohaai?

Laerskool Horison 10 November

Laerskool Helderkruin 16 November

Laerskool Muldersdrif 24 November

Vir enige navrae stuur asseblief epos na: alanser@mweb.co.za

ONS SONSKYN NASKOOLHUIS

Waar ons voluit leer, werk en speel!

Liewe Mamma

Ek het nog n plekkie vir jou hart se punt!

• Gekwalifiseerde onderwyseres

• Indiwiduele hulpverlening

• Beperkte aantal leerders

• Vervoer – ook vir buitemuurse akktiwiteite

• Gebalanseerde etes

• Vakansiesorg

• Billike tariewe

Kontak: Sonja

072 498 7072 of 011 768 2771

Plek: Vuurlelie straat 4, Roodekrans

REGISTREER VROEGTYDIG VIR 2013

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!