02.05.2013 Views

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Lei “Slypskool vir jong skrywers”, Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 21

Augustus 1993

• Lei “Kreatiewe skryfkursus”, Technikon OVS, 2-23 Mei 1994

• Vanaf 2000 tot Maart 2003 gekoöpteer op die redaksie van Acta Academica,

geakkrediteerde akademiese tydskrif van die UOVS, as Taalversorger: Afrikaans;

vanaf 2001 tot Maart 2003 as assistent-redakteur.

• Sedert 2000 hulpredakteur van Stilet, geakkrediteerde vaktydskrif van die

Afrikaanse Letterkundevereniging

• Tree op by slypskool vir skrywers, Departement Afrikaans en Nederlands en

Moderne Europese Tale, 14 September 2000 en 7 September 2001

• “Kom ons krap in die potjie van die poësie” – leiding tydens ‘n

poësiewerkswinkel van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 8 Mei en 19

Junie 2003.

• “Die veelfasettige praat van die poësie” – leiding in die skryf van gedigte tydens

die “Slypskool vir ontluikende skrywers” gereël deur die Bloemfonteinse

Skrywersvereniging, 20 Augustus 2005

• Bied poësieslypskool aan as deel van die “Golden Key”-inisiatief van die

Studenteraad van die Vrystaatse Universiteit, 21 April 2007

• “Die veelfasettige praat van die poësie” – leiding in die skryf van gedigte tydens

’n slypskool in kreatiewe skryfwerk te Orania, 9 & 10 Augustus 2007

• “Die veelfasettige praat van die poësie” – leiding in die skryf van gedigte tydens

’n werkwinkel vir beginnerdigters in kreatiewe skryfwerk te Universiteit van

Stellenbosch, 7 September 2007

• Tree op as medeleier (saam met digter Danie Marais) van die Litnetpoësieslypskool

2008: openingswerkswinkel, Stellenbosch, 4 Maart 2008; verslae

verskyn op LitNet vanaf 12 Junie 2008

• “Die veelfasettige praat van die poësie” – praatjie oor die skryf van gedigte tydens

’n middagetebyeenkoms (“Vier digters eet tesame”) op Stellenbosch, 4 Maart

2008

• “Die veelfasettige praat van die poësie” – praatjie oor die skryf van gedigte tydens

die ATKV-herfsskryfskool, Potchefstroom, 12 Maart 2008

10. INSTITUSIONELE ADMINISTRASIE, UV

• Lid: Redakteursforum van die UV (voorheen Publikasiekomitee) sedert 1990

• Koördineerder: B.A. (Taalstudie) sedert 2001

• Sameroeper: Vakgroep Tale m.b.t. die Program vir Afrikastudies 2001-2002

• Lid: Onderrig-, Leer- en Programkomitee van die Fakulteit Geesteswetenskappe

sedert 2001

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!