02.05.2013 Views

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• “Lied van die Ierse vryheidsvegter”, en “My oom wat jare woon in

Bloemfontein”. Twee lirieke deur my geskryf by die bekendstelling van die

CD Dit is wat dit is (Herman van den Berg, SMD Select Music), Greykollege,

Bloemfontein, 24/11/2008.

• “’n Kersdag se ware verhaal”, voorgedra en bespreek deur Cas Vos op RSG,

21 Desember 2008

20.2.6 Radio-optredes

• Hennie van Coller in gesprek met Bernard Odendaal en Gilbert Gibson oor

hul gedigte in nuwe stemme 2, “Afrikaans-forum”, Radio Rosestad, 27 Julie

2001

• In gesprek met Hennie van Coller oor die verbande tussen Afrikaans en

Nederlands, “Afrikaans-forum”, Radio Rosestad, 5 Oktober 2003

• Hennie van Coller in gesprek met Bernard Odendaal en Naòmi Morgan oor

die vertaling van 12 Jacques Brel-chansons in Afrikaans, “Afrikaans-forum”,

Radio Rosestad, 11 September 2005

• Daniel Hugo in gesprek met Bernard Odendaal op die program “Leeskring”

op RSG, Dinsdag 6 Maart 2007, oor die vrystelling van die laserskyf herman

van den berg sing brel in afrikaans.

• Hennie van Coller in gesprek met Bernard Odendaal en Naòmi Morgan oor

die vrystelling van die laserskyf herman van den berg sing brel in afrikaans

op die program “Afrikaans-forum”, Radio Rosestad, 18 Maart 2007

• Bekendstellingsgesprek met Hennie van Coller n.a.v. die verskyning van

laasgenoemde se vertalings van Luuk Gruwez se poësie in die bundel

Bandelose gedigte (Radio Rosestad op 27 Julie 2007)

• Daniel Hugo in gesprek met Bernard Odendaal op die program “Leeskring”

op RSG, Dinsdag 15 Januarie 2008, oor die publikasie van die digbundel

Onbedoelde land.

120909; ANDF 12.2; BJ Odendaal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!