02.05.2013 Views

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Tree op as geleentheidspreker (onderwerp: “Kort geskiedenis van ’n gedig”) by ’n

byeenkoms van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 13 Maart 2008

• Tree op as mede-tekssamesteller en –verteller/-voorleser (saam met H.P. van

Coller, A. Van Jaarsveld en C. Van Coller) in huldigingsprogram oor die skrywer

George Weideman, UVPERSU-teekamer, Universiteit van die Vrystaat,

05/05/2009; weer tydens Volksblad-kunstefees, 15/07/2009

• Tree in 1992-1995, 2001 en 2006 op as beoordelaar van die Kreatiewe

Skryfkompetisie van die UOVS-studenteraad.

• Word in 1995 ook uitgenooi om 'n soortgelyke kompetisie van die studenteraad

van die Universiteit van Stellenbosch te beoordeel.

• Tree in 1997, 2000 en 2001 op as beoordelaar van die skryfkompetisie vir UOVSstudente,

gereël deur die Departement Afrikaans en Nederlands in samewerking

met Die Volksblad.

• Tree in 1998 op as enigste beoordelaar van die Afdeling Afrikaanse kreatiewe

skryfwerk van die Eistedfodd: Oos-Sirkel (Oos-Kaap).

• Tree sedert 1998 jaarliks op as mede-beoordelaar van Skrywers '98, ’99, 2000 en

2001, die grootste Afrikaanse kreatiewe skryfkompetisie in die land, gereël deur

die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met die Nasionale

Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), en geborg

deur Nasionale Pers en Die Volksblad.

• Tree sedert 2000 op as streeksbeoordelaar: poësieafdeling van die Afrikaans

Ekspo, gekoördineer deur die Voortrekkerbeweging

• Hoofbeoordelaar, eerste rondte van die ATKV-redenaarskompetisie vir hoërskole

te Fichardtpark Hoërskool, Bloemfontein, 9 Mei 2003

• Een van drie beoordelaars van die Proteaprys vir Poësie, September 2007

• Alleenbeoordelaar van wenbydraes tot die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se

jaarlikse publikasie Bloemskryfsels 2007, November 2007

• Beoordelaar van poësieafdeling van die Poort-skryfkompetisie 2008, georganiseer

deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Februarie 2008

• Mede-beoordelaar van die poësie-afdeling van die jaarlikse skryfkompetisie van

die Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Mei 2008, Junie 2009

• Mede-beoordelaar van die skryfkompetisie van die Departement Afrikaans en

Nederlands, Duits en Frans, tydens die Volksblad-kunstefees: 9 Julie 2008; 14

Julie 2009

13. VAKVERWANTE KONSULTASIEWERK

• Hanteer van tyd tot tyd navrae oor taal- en letterkundeaangeleenthede

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!