CV B Odendaal sonder id 09
CV B Odendaal sonder id 09
CV B Odendaal sonder id 09
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
11. AKTIWITEITE MET DIE OOG OP VAKVERWANTE PROFESSIONELE

ONTWIKKELING

• Werkseminaar oor Hermeneutiek,Wetenskap, Literatuurinterpretasie en die

Literêre Kanon, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, 15-16 Maart 1993

• Eendagsimposium oor “Tersiêre Onderwys en die Student in die jaar 2000,

Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, 25 Augustus 1993

• “Cursus Nederlandse Taal en Cultuur” aan die Universiteit van Utrecht in

Nederland in Julie 1994.

• Eerste Werkswinkel oor Neerlandistiek (Nederlandse Taalunie), Universiteit

van die Witwatersrand, 16-19 Januarie 1995

• Derde Werkswinkel oor Neerlandistiek (Nederlandse Taalunie), Universiteit

van Potchefstroom, Potchefstroom, 11-15 Januarie 1998

• Indaba oor die Bevordering van Wetenskapsbeoefening aan die Universiteit

van die Vrystaat, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, 20 Maart 1998

• Vierde Werkswinkel oor Neerlandistiek (Nederlandse Taalunie), Universiteit

van Potchefstroom, Potchefstroom, 17-20 Januarie 1999

• Werkswinkel oor Literêre Vertaling (Nederlandse Taalunie), Universiteit van

die Vrystaat, Bloemfontein, 29-31 Maart 1999

• Vyfde Werkswinkel oor Neerlandistiek (Nederlandse Taalunie), Universiteit

van Potchefstroom, Potchefstroom, 17-20 Januarie 2000

• Indaba oor Kurrikulumontwikkeling in Afrikaans en Nederlands, Dikhololo

Natuurreservaat, 3-4 Oktober 2002

• Werkswinkel oor Edisietegniek, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein,

25-28 Februarie 2004

• “Flemish-Dutch Culture in the Language Classroom”. Voorafwerkswinkel van

die 12de Interdissiplinêre Neerlandistiekkongres, University of Minnesota,

Minneapolis, V.S.A., 1-3 Junie 2004.

• Werkswinkel oor Literêre Vertaling, Universiteit van die Vrystaat,

Bloemfontein, 13-16 Julie 2004

• “Visiting scholarship” aan die Katholieke Universiteit Leuven, België, 7

Februarie - 7 Mei 2005

• Indaba oor Kurrikulumontwikkeling in die Nederlandistiek, Universiteit van

Pretoria, Pretoria, 14-15 Oktober 2005

• Indaba oor Kurrikulumontwikkeling in die Nederlandistiek, Universiteit van

die Vrystaat, Maselspoort, Bloemfontein, 21- 24 Maart 2006

• Opleidingsessie oor die benutting van die internet vir navorsingsdoeleindes,

Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, 7 Augustus 2006

• “Cursus: Werken met authentiek materiaal”, Steunpunt Nederlands als

vreemde taal, Universiteit van Amsterdam, Amsterdam, 14-18 Augustus 2006

• Slypskool in literêre vertaling, Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch,

14-16 September 2006