02.05.2013 Views

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

CV B Odendaal sonder id 09

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Agste Werkwinkel in Neerlandistiek: Modernisme en Vertaalkunde

(Nederlandse Taalunie), Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, 14-16

Januarie 2008

12. PROFESSIONEEL-VERBANDHOUDENDE OF VAKVERWANTE

GEMEENSKAPSAKTIWITEITE

• Lewer praatjies oor literatuur en kreatiewe skryfwerk by skole, kunsuitstallings en

kerklike byeenskomste by verskeie geleenthede.

• Bestuurslid van die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging 1991-1993

• Intiem betrokke by twee gemeenskapsprojekte van die Departement Afrikaans en

Nederlands: ATF-onderrighulpprojek ten bate van Afrikaansonderwysers

(Tweede Taal) 1990-1993, wat die opstel van onderrigvrae oor voorgeskrewe

tekste maar ook optredes voor onderwyservergaderings ingesluit het; Naspersleeskringeprojek,

met die oog op die uitbreiding van leeskringaktiwiteite om ook

agtergeblewe gemeenskappe tot voordeel te wees (sedert 1994).

• Lid: Reëlingskomitee van Volksblad-kunstefees sedert 2002

• Spreek sedert 1991 jaarliks etlike leeskringe in die Vrystaat toe oor literêre tekste

• Lewer gaslesings tydens die Afrikaansweek vir Olimpiadewenners, UOVS,

September 1990 en 4 April 1992.

• Tree in September 1995 op tydens die jaarlikse Nasionale Leeskringeseminaar te

Welkom.

• Ek is genooi om op 10-12 September 1997 tydens die Nasionale Boekmakietie te

Bloemfontein op te tree in werksessies met hoërskoolleerlinge oor hoe om 'n

gedig te ontleed.

• Op 20 Oktober 2000, tydens Nasionale Boekmakietie 2000, tree ek op uitnodiging

op as bekendsteller van twee debuutdigbundels van die Kaapse digteresse Zandra

Bezuidenhout en Christine Barkhuizen-le Roux.

• Op uitnodiging van die Volksblad-kunstefeeskomitee tree ek op 13 Julie 2001 as

gespreksleier op tydens die bekendstelling van die liefdesgesprek in die jongste

digbundels van Louis Esterhuizen en Marlise Joubert, onderskeidelik

Opslagsomer en Lyfsange

• Op uitnodiging van die Volksblad-kunstefeeskomitee tree ek op 11 & 12 Julie

2001 as gespreksleier op tydens twee bekendstellingsgeleenthede van Petra

Müller se digbundel Die aandag van jou oë

• “Oor die poësie van Breytenbach op CD” – optrede tydens ‘n

poësievoordragbyeenkoms van PACOFS en Die Aasvoël-poësieklub,

Bloemfontein, 14 Junie 2002

• Tree op as gasspreker (onderwerp: die waarde van kultuurbedrywigheid) tydens

Hoërskool Jim Fouché se “Rafel”-kultuurfees op 14 Mei 2002

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!