02.05.2013 Views

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ig

geen genade 'n Afrikaner op die Kasteel nie."

Sij is bang, hul sal horn wegvat, soos hulle eendag

twee van haar broers—Scheepers was hul naamweggevoer

het, Kasteel-toe. Op 'n dag kom daar

'n troep manskappe. 'n Hotnot het aangebreng dat

bij Scheepers in die huis gese is: "Hulle wil nie onder

die Engelse staan nie." Sonder baatjes, soos hulle

op die plaas besig was, moes hul scam gaan, nie eers

hulle vrouwens het hul mag groet nie. Die hotnots

rij te perd naas die soldate en hulle moes loop. Hulle

het nooit weergekeer nie... Ja, ja, mij kind, 'n kwaai

hotnot kon jou in die dae aan die galg help, vir niet..."

't Was inmiddels koffietijd geworden en 'n bezoekster

van Alexandria had zich bij ons gevoegd. Zo

onder de koffie, terwijl mevr. Fick wat uitrustte, vertelde

zij: "Die twee Botma's wat bij Slagtersnek gehang

is, was ooms van mij ou-Ma. Sij vertel dat

haar vader, Gert Vosloo, een dag 'n kanon uitgedenk

het. Die planne was daar al lank om die Engelse uit

te skiet, die saak was maar net hoe krij hulle dit reg?

Dit was te Graaff Reinet gewees. Die kanon was

van bout. Nou was die moeilikheid gewees om nit

te vind, hoeveel munisie daarvoor nodig was. Een

donker aand dra hulle die kanonnetje uit op 'n kop,

hul wil dit perbeer. Hul set een pond kruit in..."

"Jij weet, mij kind, die kruit was maar altijd in

sakkies van een pond...", viel geheel er in once gastvrouw

bij.

"Wel," lachte de bezoekster, "toe vat hulle 'n

handvol geweerkoels, hul denk dit sal voldoende wees

en skiet af... Die kanon spat uit mekaar met 'n vreselike

knal, dat dit so kraak oor die berge."

Mevr. Fick's zachte mond plooide rond, de putjes

in de wangen verdiepten zich ,alles lachte, lachte om

de tekenende vertelling.

"Natuurlik sit Gert Vosloo die volgende morre

in die blok, somarso openbaar tentoongestel. Daar

kom 'n hotnot voorbij, hij draai om en blij vlak voor

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!