02.05.2013 Views

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

40

"Dis net jammer," vond Lenie, "dat ons mense

so min aandag daaraan geskenk het. Hoe kom het

hulle dit nie opgeskrijf nie, elkeen die ondervindings

van sij familie, dan sou ons pas weet, hoe hulle in

eeuwigdurende angste geleef het en hoe moedig hul

ook die verskriklikste weerstaan het. Nou lees jij in

ons geskiedenis-boeke: "Die grense was nie voldoende

beskerm nie," en dis al... maar wat dit beteken het in

die lewe van onse grootouders, dit voel die nageslag

Me."

Wij herinnerden ons 'n verhaal door Ds. de Kock'

van Grahamstad verteld, toen wij aan zijn gastvrije

dis aanzaten.

"In die Alice-distrik leef 'n familie Erasmus. Die

plaas het al aan hul oorgrootvader behoor. Dit was

'n mooie plaas, en die ou Erasmus was 'n werksame

man en so het die familie goed aangegaan. Hut

sou heelmaal gelukkig geleef het, was dit nie dat die

barbaarse kaffers die skrik van die buurt gewees was

nie. Dan roof hulle die veekrale leeg, dan moor hulle

die beste onder die 1este uit. Een dag is Erasmus

besig in die lande, en daar sien hij 'n horde barbare

aanswerrn. Huis-toe gaan was die eerste ding, en toe

die vrouwens raadpleeg. Daar was behalwe mevr.

Erasmus en haar kinders nog 'n vrouw wat daar met

haar kinders gekuier het. Maar een uitkoms blij oor,

die vrouwens en die kinders moes vlug en Erasmus sou

perbeer die horde teen to hou, solank hij kon. HuI

span haastig in... die afskeid van Erasmus en sij

vrouw moes kort wees, maar was, soos hulle wel het

kan denk, voor altoos. Die vrouwens kom veilig uit,

maar van Erasmus hoor hulle nooit meer nie. Sewe

jare later word daar bij mevr. Erasmus op die kombuisdeur

geklop. Sij gaan kijk en daar staan 'n kaffer.

Hij vra of sij mevr. Erasmus is en se, hij kom

vir haar vertel van haar man. Sij is verbaas en laat

die kaffer inkom. be hij binne is, slaat hij die mouw

van sij baatje op en... 'n baard hang aan sij arm. Hij

vra vir haar of sij die baard herken ? En sou sij nie ?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!