02.05.2013 Views

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

45

in onze ogen: "Ik denk aan ou-Schobeck. Hij was 'n

regte towenaar."

"'n Tovenaar ?" We schoven onze stoel aan.

"Ja, 'n regte towenaar het ons hier gehad; dit

was nog v6Or die trek. Die "Witte Krag" het hul vir

horn genoem, maar sij naam was Schobeck.

"In die Humansdorp-distrik het hij gewoon.

Hij was 'n seer welvarend man, hij het 'n meule gehad.

Evangelist was hij gewees en 'n braaf, godvresend

man. Hij was nie getrouwd nie. Sij hare het

in lang krulle om sij hoof gehang. Al was ik maar

klein gewees toe hij leefde, ik het tog goed vir horn

geken. Ons kinders was almal 'n beetje bang vir

born. Maar dit beteken nie veel nie, die groot mense

was ook maar bang vir horn gewees, viral die vrouwens.

Hij het nie klere gehad als die ander mans

nie, hij was soos 'n monnik gekleed gewees en hij

het altijd to voet gegaan. Ons kinders het nooit die

indruk gekrij dat hij so'n danige groot man was nie,

hij praat net soos ander mense en lijk baje eenvoudig.

Mij ouma was ook so'n baje beetje bang gewees

en sij vertel naderhand, toe ons opgegroei en

Schobeck lank al dood is, dat wanneer ons binnekom

als h ij daar is, sij so'n senuweagtige gevoel gehad het

alsof sij ons moet uit ja. "Laat staan kinders",.

fluister sij dan, "moe nou nie neul nie", en ons het

ook braaf uitgegaan. Die mense het altijd angstig

gevoel als hij in die huis is, want hulle weet goed,

elke woord wat hulle praat, boor hij, al is hij nie in die

kamer nie. Maar die mense het daarom tog die

grootste verering vir horn gehad, hij het altijd elkeen

gehelp wat in die nood was en nooit geld wil aanneem

nie. Die wonderlikste dinge bet h ij gedoen. Die

soveelste kafferoorlog, jij weet mij kind, die kafferoorloge

het maar altijd aangegaan, het die swartes

Alexandria aangeval. Dit was in '34. Die kerk

het hulle al afgebrand, en die vrouwens en kinders

wat skuiling gesoek het in die skoolhuis, wat deur

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!