02.05.2013 Views

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

30

kinders saamgegaan. Hulle wdu nie agterblij nie.

Dit was Aja Dolfine en Aja Rosine. En so het daar

meer slawe nie van hulle meesters wil skei nie. Die

regering het maar weer die slegste van ons mense gedenk,

en gemeen, ons het die slawe gedwing om saam

Natal-toe te gaan. Maar toe die Regering 'n skip

stuur om hulle terug te haal, toe het baje nie gegaan

nie, ook ons sijne nie.

"In Maritzburg sterf Dolfine aan die masels en

sij laat 'n seuntje van tien maande na, Antonio. Ons

kinders was die sorg vir die weesie opgedra, en ik

kan jou se, mij kind, dat mij oupa goed opgelet

het, hoe ons agter die dingetje kijk. Hij laat 'n gat.

in die grond maak; daarin le ons 'n sagte skaapvel,

die wol bokant, en daarin kom die seuntje. Is die

skaapvel vuil, dan vat ons 'n nuwe en die ander word

skoongemaak. 1VIaar...soe tog, ons kinders het swaar

gekrij."

De vertelster schokte van de lach.

"Daar was 'n mannetjes-eend, mij kind, en hij

het 'n haat teen daardie arme goed gehad. Hij was

'n kwaai eend en soos hij 'n kans krij, loop hij naar

die gat en pik die kind. Dan skreeuw die arme ding

natuurlik en ons hardloop gouw-gouw so'n toe. Ons

ja horn. Dan gaan ons veer speul, en net is ons lekker

besig, of die kind skreeuw weer dat ons alles weer

laat staan om die kwaai ou-eend te gaan ja. Jij kan

maar glo dat ons die eend en die kind nie so'n beetje

moeg geword het nie. Later toe ons terug Kolonietoe

trek, het al ons bediendes saamgegaan en Antonio

het bij ons groot geword en hij het oupa en ouma opgepas

tot hulle dood. Daar is baje geskender oor

ons mense, dat ons so sleg is vir die swartes, maar

die swartes is ook nie dom nie, sou hulle dan so lank

blij? On-Salmon" (de basterd sinds zijn achtste jaar

bij mevr. Fick) "ou-Salmon sij ouma was slavin gewees

bij Karel Landman. Sij mense is tot die vierde

geslag in ons familie gewees. Hulle raak almaal

wel af. Die gewoonte was als hulle jaar is, krij

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!