02.05.2013 Views

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

Laai Af - Boekmakierie.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5 '

Potgieter saamgegaan. Dit was 'n kwessie van kerkelike

verskil gewees.

"Toe alles nou mooi gereel is, trek hulle weg.

En ik kan gerus se, mij kind, dat ik op mij voete

Natal-toe gestap het. Ons moes touwlei, of andere

hulp gee, maar soos ons in die woeste wereld kom,

was ons tog nooit onder die oe van die moeders weg

gewees nie. Die moeders sit agter op die wa, met

die kleinste kinders en die bijbies, en hulle hou wag

dat ons nie die vergiftige bessies eet wat daar baje

groei.

"Om die twee of drie dae staan ons stil en dan

gaan die moeders was en strijk en koffie brand en

brood bak. Hulle maak in groot walle die oont en

die kinders soek koemes, want daar is mos nie bout

it die Vrijstaat nie."

"En waar streken de vrouwen dan hun wasgoed

"Op die wae-kis. En jij kan maar glo, dat ons

moeders nie so'n beetje trots was nie als hul kinders

weer netjes en skoon loop. En meeste van ons moeders

kOn trots wees, want hulle was nooit gewoon gewees

om to werk nie; die meeste het baje slawe gehad,

en nou moes hulle klaar kom sonder hulp. Daar

was, soos ik gese het ,net 'n paar meid-slawe saamgegaan

met hul mans, maar die had ook weer hulle

werk. Als ons dan so stil staan ,speul ons lekker

spulletjes, die vaders looi die leer vir ons skoene. En

eet jij, mij grootvader Landman het 'n meuletje gemaak

van twee stene opmekaar; Noormannetje het

hulle dit genoem. Hij maak daar 'n ijster slinger

aan en 'n holte waarin die koren of mielies gemaal

word. Hul set gebreide vel en vlaamse linne op, dan

word die meule aan die agterwiel van die wa vasgemaak

en als ons rij, maal dit vans-elf. Met die

melk het ons ook maar op die manier gewerk. Ons

het volop melk en boter gehad. Die karn was wijd

onder en nouw bo, die deksel met 'n gat in die mid-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!