2013 Jaarplan - Laerskool Helderkruin
2013 Jaarplan - Laerskool Helderkruin
2013 Jaarplan - Laerskool Helderkruin
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Saterdag 25 Mei Rugby Noordelike-bondedag –Pumas in Witrivier

Woensdag 29 Mei Leiers besoek sopkombuis vir oorhandiging van produkte

(mnr. Breet en me. Williamson koördineer)

Donderdag 30 Mei Goue Leeus rugbyoefening vir o.12 en o.13

Vrydag 31 Mei Netdal streekskampioenskappe

Hoededag ten bate van Gateway – Me. Nel koördineer

JUNIE

Saterdag 1 Junie Rugby Millenniumdag Waterkloof

Dinsdag 4 Junie Taakraadopleiding Kommunikasie

Goue Leeus rugbyoefening vir o.12 en o.13

Woensdag 5 Junie Goue Leeus rugby uitspeelwedstryde ( SENTRAAL vs. OOS)

Donderdag 6 Junie Kletskouskarnaval Gr. 1-3

Goue Leeus rugbyoefening vir o.12 en o.13

Vrydag 7 Junie Agste Finaal

Netbal Gautengkampioenskappe

Saterdag 8 Junie Goue Leeus Mini Bondedag (o.12 en o.13 in Krugersdorp)

Netbal Gautengkampioenskappe

Maandag 10 Junie GLRU kwart finale

Woensdag 12 Junie GLRU kwart finale

Vrydag 14 Junie Leiers besoek die sopkombuis

GLRU Semi-finale

Sondag 16 Junie Jeugdag

Maandag 17 Junie Skool vakansiedag

Woensdag 19 Junie GLRU Finaal

Donderdag 20 Junie o.12 Toernooi-Rugby Vryheid tot die 22ste

o.13 Leeus oefenkamp tot die 22ste

Vrydag 21 Junie Skool sluit

Grondslagfase rapporte na ouers

Sondag 23 Junie Cravenweek – Bela-Bela tot 28 Junie

Sondag 30 Junie XV-Tal in Sasolburg tot 4 Julie

JULIE

Maandag 15 Julie Skool heropen

Woensdag 17 Julie Hokkie - oefening begin

Donderdag 18 Julie Krieket oefeninge begin

Vrydag 19 Julie Rapporte na ouers

Maandag 22 Julie ISF oueraand om 18:00 (Gr. 5 saal)

Woensdag 24 Julie Taakraadvergaderings tot 30ste Julie