04.05.2013 Views

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

gemeenskappe is so kwesbaar soos lank te vore.

Tog is dit ’n vreemde kwesbaarheid, want in

dieselfde asem sou ons oneerlik wees as ons nie

sou wys op die ongelooflike voorregte en

geleenthede wat ons het nie. Onthou dat alle

oplossings vir alle probleme in die eerste plek

daar begin waar ’n kerngroep mense volle

verantwoordelikheid aanvaar, dit regkry om die

eintlike probleem in sy kern te definieer, en dan

genoeg mense mobiliseer om iets konkreet

daaraan te doen.

4.9.2.3 Onderwys: Binne die gereformeerde

tradisie was daar nog altyd ’n baie noue band

tussen opvoeding, geletterdheid, geloofsvorming,

deugdevorming en moraliteitsvorming. Suid-Afrika

het wat elke faset van die onderwys betref,

enorme uitdagings. Die kerk sal moet besef dat ’n

nuwe Suid-Afrika nie haar roeping tot die

onderwys beëindig het nie. Gemeentes sal op

konkrete wyse betrokke moet bly by die skole van

hul omgewing, al voel hulle nie meer in alle

opsigte ewe welkom nie.

4.9.2.4 Gesondheid: Wanneer armoede en

ongeletterdheid hoogty vier, ly mense se

gesondheid daaronder. Nie alleen het SA van die

hoogste VIGS-statistiek ter wêreld nie, maar gedy

ander verwante siektes soos TB by die dag. Sou

die infrastruktuur van ons gemeentes, sale ens.

nie gebruik kon word om sentrums van hoop daar

te stel waar mense op groot skaal in liefde versorg

kan word nie?

4.9.2.5 Versoening: Die euforie van 1994 is lank

reeds verby en Suid-Afrika worstel steeds intens

daarmee om werklik `n regverdige en nie-rassige

samelewing daar te stel. Verskeie sosio-politiese

faktore dra ook daartoe by dat vervreemding aan

die orde van die dag is en ware versoening steeds

`n droom is. In die opsig moet die kerk die

hartklop van die evangelie helder en duidelik laat

hoor. `n Kerk wat opgee op versoening gee op op

van die kernopdragte in die evangelie. Kerkrade

behoort konstant en konkreet die vraag te vra oor

hoe hulle op plaaslike vlak hieraan kan meewerk.

4.10 Die Ontwikkeling van Leierskap

4.10.1 Leierskap is ’n woord wat met groot

omsigtigheid binne die gereformeerde wêreld

gebruik word. In sommige kringe word selfs

beweer dat die begrip onbybels is en liefs nie

gebruik behoort te word nie. Na ons mening kan

geen organisasie (ook kerklik) sonder behoorlike

leierskap na behore funksioneer nie. Die feit dat

dit soms binne die gereformeerde wêreld ontken

word, plaas die tradisie in ’n baie moeilike posisie.

4.10.2 Wie ernstig kennis neem van die werk,

lewe en strewes van iemand soos Calvyn, sal gou

agterkom dat ons hier met iemand te make gehad

het wat met ywer van die stad Genevé ’n beter

plek wou maak. Dit is egter nie net met vroom

waarhede vermag nie, maar ook met goeie

63

leierskap en bestuursvaardighede wat geskoei

was op ’n gesonde Bybelse leer.

4.10.3 Na ons mening is die kerk die mees

intense leierskaporganisasie wat bestaan. Omdat

dit ’n “vrywilligerorganisasie” is, wat nie met

markkragte werk nie (jy kan mense nie betaal of

met mag dwing om vir jou take uit te voer nie),

word naas die werking van die Heilige Gees, sake

soos invloed, integriteit, spanwerk, erkenning,

aanvoeling en nog veel meer, basiese konsepte

waarmee kerklike leierskap behoort te werk.

Omdat ons vir baie jare dit ontken het en eintlik

verval het in ’n vorm van institusionele,

hiërargiese leierskap (biskop, predikant,

moderator, voorsitter, leraar, hoogleraar) is ’n

gesonde vorm van geestelike leierskap nie goed

ontwikkel nie. Die kerk betaal daarvoor ’n duur

prys.

4.10.4 Gemeentes sal eenvoudig veel groter

aandag moet gee aan die evaluering van

bestaande leierskap en leierskapskonsepte wat

tans in die gemeente funksioneer. Laat niemand

hulself mislei nie. Leierskap kom, weliswaar soms

onbeholpe, in alle gemeentes voor. Die vraag is

net of die gestalte wat dit aanneem, wenslik is en

die saak na behore dien. In die tweede plek sal

gemeentes veel groter aandag moet gee aan die

ontwikkeling van leierskap en die bemagtiging van

onontdekte dormante leierskap in die gemeente.

4.10.5 Die volgende vrae behoort ook nou

deeglike aandag te kry:

1. Wat het van ons geestelike leiers geword?

2. Is daar ’n verskil tussen leierskap en geestelike

leierskap en wat is die verskil?

3. Is leierskap ’n Bybelse konsep en hoe sien die

Bybel dit?

4. Watter rol behoort roeping te speel?

4.11 Die Bou van Gemeenskap

4.11.1 Handelinge 2:42 wys daarop dat die

“onderlinge verbondenheid” een van die basiese

boustene was waarop die vroeë gemeente gerus

het. Dit behoort vandag nie anders te wees nie.

Daar is reeds verwys na die massale disintegrasie

van gemeenskappe wat tans aan die gang is. Dit

raak elke duimbreedte van ons bestaan.

Terselfdertyd is ons nie meer goed geskool in die

bou en uitbou van gesonde gemeenskap nie.

4.11.2 Die feit dat gemeenskappe disintegreer,

beteken nie dat mense nie meer soek na

gemeenskap nie. Hulle soek vandag juis daarna

en vind dit op ander plekke en in ander vorme,

sommige meer wenslik as ander.

4.11.3 Die hartseer is dat die Bybel baie duidelik

is dat onderlinge gemeenskap een van die heel

belangrikste opdragte is wat ooit aan die

volgelinge van Christus gegee is. Die vraag is hoe

die gemeente weer ’n plek van ware en warm

gemeenskap kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!