04.05.2013 Views

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

4.5 Gemeentes en Hoop

4.5.1 Vanuit ons hoop op God en dit wat Jesus

Christus gedoen het, is een van die belangrikste

wyses waarop gemeentes sigbare tekens van die

Koninkryk is, die feit dat hulle draers van hoop

behoort te wees. Prakties gesproke beteken dit

egter dat ons nie net oor hoop kan praat nie, maar

ook konkrete gestalte daaraan moet gee. ’n Mens

moet opgewonde raak oor die nuwe visies en

drome wat oraloor vir die NGK en gemeentes

gebore word. Ook die roepingsverklaring van die

Algemene Sinode is hiervan ’n goeie voorbeeld.

Die vraag bly egter staan oor die vermoë en

onvermoë van kerklike leierskap om drome in

praktyk te verander. Ons het dikwels die regte

antwoorde, maar sukkel om dit konkrete gestalte

te gee.

4.5.2 Die volgende praktiese riglyne mag help om

ons gedagtes oor die saak aan die gang te sit:

4.5.2.1 Maak seker dat die visie wat die

gemeente het, so geformuleer word dat dit ’n

konkrete en duidelike prentjie in jou eie gedagtes

en dié van jou mede-spanlede aanneem. ’n Visie

is veel meer as ’n slagspreuk of ’n teorie. Jy moet

iets sien! Bly werk met die visie tot jy seker is dat

dit die geval is.

4.5.2.2 Maak seker dat jy ’n span om jou het

waarin daar ook goeie “bestuurders” is.

Visioenêre leiers wat ook goeie kommunikeerders

van die visie is, is nie altyd goeie

implementeerders nie.

4.5.2.3 Daar word deesdae al meer en meer oor

die belang van fokus geskryf. Ons maak geen

konkrete impak nie, omdat ons met te veel goed

besig is. In aansluiting hierby, is dit daarom baie

noodsaaklik dat leierskap die bedieninge en

spanlede se aksies sal belyn. Wie saam in

dieselfde rigting trek, sal ’n verskil maak. ’n Span

individue kan baie hard werk, maar in verskillende

rigtings en so eintlik teen mekaar werk.

4.5.2.4 Goeie beplanning is onverhandelbaar.

4.5.2.5 Die formulering van konkrete doelwitte is

nie iets wat net vir die bestuurswêreld bedoel is

nie. Helder doelwitte bring jou in beweging. Dit

help jou met jou evaluering. Boweal help dit jou

om jou gebedslys te formuleer.

4.5.2.6 Dissipline is ’n deug wat elke duimbreedte

van geestelike leierskap se leefwêreld behoort te

deursuur. Dit geld vir die geestelike dissiplines

waarmee ons leef, maar ook die konkrete aksies

waarmee ons binne God se Koninkryk werk.

4.5.2.7 Dit is reeds gesê, maar moet weer

beklemtoon word. Dit is ontsaglik belangrik dat

ons met die nodige geloofsonderskeiding sal

seker maak dat ons met die regte goed besig is.

Dit is ongelukkig waar, maar projekte wat regtig

binne die wil van God is, het nogal die manier om

61

eerder ’n werklikheid te word as wat dit die geval

is met die plannetjies wat ons self maak.

4.5.2.8 Daarom is dit van kritiese belang dat ons

regtig ons planne en programme met

gebedsaksies sal ondersteun. Dit doen ons om

twee redes. Die eerste is, omdat ons meermale in

die Koninkryk met drome besig behoort te wees

wat menslik gesproke onmoontlik is. Ons kan tog

nie net besig wees met die instandhouding van dit

wat alreeds staangemaak is nie. Ons kan dit dus

nie alleen doen nie en het die bonatuurlike krag

van God nodig om hierdie drome waar te maak.

Terselfdertyd is ’n visie altyd iets dinamies, wat

voortdurend ontwikkel en selfs van vorm kan

verander. Gebed is dus nie net iets waarmee ons

God vra om ons planne waar te maak nie, maar

ook ’n manier waarop ons voortdurend na God

luister om te hoor of daar nie belangrike

koersaanpassings op die pad na konkretisering

gemaak moet word nie.

4.6 Die Bemagtiging en Toerusting

van Lidmate

4.6.1 Die Skrifkennis, kerkbegrip en breë

prakties-teologiese insig van ons lidmate sal

verruim moet word. Dit kan alleen deur behoorlike

toerusting geskied. Vir te lank is kategese vir die

jeug en eredienste vir volwassenes as die enigste

weë gesien waarlangs dit behoort te geskied.

4.6.2 Gemeentes behoort ernstig na te dink oor ’n

omvattende, holistiese en voortgaande

onderrigmodel vir alle lidmate. Programme vir

nuwe lidmate, volwasse kategese, Bybelskole,

sistematiese kurrikulums vir Bybelstudiegroepe en

kleingroepe, asook ’n deeglike beplande strategie

vir huisbesoek kan hieraan meewerk. Dit gaan

egter nie net oor die uitwerk van nuwe programme

en projekte nie, maar oor die vestiging van ’n leer-

en leeskultuur. Die mate waarin gemeentes

onlangse programme soos bv. Die “Purpose

driven life” (Rick Warren) aangegryp het, het

bevestig dat daar ’n besliste behoefte by lidmate

aan relevante toerusting en lering is.

4.7 Die Uitbou van die Gemeente as

Volwaardige Liggaam van Christus

● `n Bedieningsmodel wat die kerk en gemeente

as liggaam van Christus werklik ernstig neem, hou

die sleutel tot die ontsluiting van die grootste

onontginde bronne binne die kerk, naamlik die

gewone lidmaat.

’n Paar uitgangspunte moet hier in gedagte gehou

word:

4.7.1 Daar is nie meer genoeg geld en genoeg

opgeleide predikante om die kerk se roeping tot

uitvoering te bring met hoogsopgeleide, voltydse

predikante alleen nie. Meer en meer gemeentes

gaan in ’n posisie kom waar hulle nie gou, indien

ooit weer, ’n volwaardige predikant sal kan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!