04.05.2013 Views

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.10 Meer inligting

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

Vir meer inligting sien die webblad:

www.gokerk.co.za

8.11 AANBEVELING

8.11.1 Die sinode versoek kerkrade en ringe

om ernstig oor die implikasies van Nuwe

Gemeente-Ontwikkeling (NGO) binne hulle eie

konteks te besin en nuwe gemeentestigting as

doelgerigte metode vir kerkgroei te oorweeg

8.11.2 Die sinode dra dit aan die SK op om toe

te sien dat relevante uitdagings in die sinodale

gebied sinvol aangespreek word.

8.11.3 Kennis word geneem dat die Algemene

Sinode ATR opdrag gegee het om, in

samewerking met ADGO, die moontlikheid te

ondersoek dat gemeentestigting uit meer as

een kerkverband kan geskied (Besluiteregister

AS 2007 pt 11.11).

MISSIONÊR-DIAKONALE GEMEENTES

Nota: Hierdie verslag is ‘n uittreksel uit die Boek

1 van die Agenda Algemene Sinode 2007, bl

84vv. Boek 1 is op die web beskikbaar by

www.ngkok.co.za/as2007.

9. VERDERE OMSKRYWING VAN

MISSIONÊR-DIAKONALE GEMEENTES

9.1 Diens en Getuienis, Die

Wesenstaak van die Kerk

GOD SE SENDING EN ONS SENDING

Een van die mees inspirerende ontdekkings –

herontdekkings sou waarskynlik ‘n beter woord

wees – van ons tyd is dat sending nie in die

eerste plek die verantwoordelikheid van van

mense of selfs kerke is nie, maar van God self.

Sending moet eerstens as missio Dei, God se

sending, gesien word. Dis die drieenige God wat

die eerste inisiatief geneem het, leer die Bybel

ons. Die Vader het in liefde na die mensdom

uitgereik en sy Seun gestuur. Die Seun het as

eerste Gestuurde na die aarde gekom om God se

heilsplan bekend te maak en in werking te stel. En

toe Jesus se werk voltooi is, het die Vader en die

Seun die Heilige Gees na die wêreld gestuur om

God se heilswerk te bevestig.

Vir baie eeue het die kerk dit nie raakgesien nie.

Diens en getuienis is as die werk van die kerk

gesien – óf van indiwidue, óf organisasies – wat

die verlossingsboodskap na al die nasies moes

uitdra. Die verantwoordelikheid het op ons

skouers gerus om dit te doen. Soms, skryf David

Bosch, is sending in soteriologiese terme verstaan

– ons moes uitgaan om, mense van ‘n ewige

verdoemenis te red. Ander kere was sending as ‘n

kultuuraksie gesien – om die “seëninge” van die

73

Weste aan mense van die Suide en Ooste deur te

gee. In baie kringe is sending ekklesiologies

beskou, as die uitbreiding van die kerk oor ses

kontinente, of heilshistories, as ons bouwerk aan

God se komende ryk.

Dit was Karl Barth wat reeds in 1932 by ‘n

sendingkonferensie daarop gewys het dat sending

nie in die eerste plek uit ons menslike aktiwiteit

bestaan nie, maar dat dit God se werk is.

Gaandeweg het meer missioloë en teoloë met

Barth begin saamstem, totdat daar vandag onder

vrywel alle kerke en tradisies eenstemmigheid oor

die saak is. Sending is bowe-al missio Dei. Jare

gelede reeds het die NG Kerk die oortuiging in sy

Sendingreglement (18:1) ingeskryf:

“Sending is die heilshandeling van die drie-enige

God, Vader, Seun en Heilige Gees met die

wêreld, waardeur Hy deur uit die ganse menslike

geslag vir Hom ‘n gemeente deur sy Woord en

Gees vergader”.

Maar as sending God se werk is, wat van ons?

Sluit die missio Dei die missio ecclesiae, die

sending van die kerk, uit? Natuurlik nie! Die

sending van God mond uit in die sending van die

kerk. God maak ons sy medewerkers in die saak.

“Soos die Vader my gestuur het, stuur Ek julle”,

was Jesus se woorde aan sy dissipels ná sy

opstanding (Joh 20:21). Met sy afskeid van sy

dissipels Hy dit duidelik gestel: “Aan My is alle

mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan

dan na al die nasies toe en maak die mense my

dissipels” (Mat 28:18v). Volgens Lukas het die

Here die missio ecclesiae as ‘n eenvoudige

stelling geponeer: “Julle sal krag ontvang wanneer

die Heilige Gees oor julle kom en julle sal my

getuies wees…” (Hand 1:8). Die getuienistaak van

die kerk is ‘n omvattende taak wat op die nood

van die wêreld in al sy dimensies gerig moet

wees. Die liefde van die Here moet in woord en

daad verkondig word, én in die lewe van die kerk

gedemonstreer word. Daarom vervolg die

sendingreglement met die volgende woorde:

Deur die gemeente

* laat God sy Woord aan die gevalle wêreld

verkondig (kerugma)

* bring Hy die gemeenskap van die heiliges uit

alle nasies tot stand (koinonia)

* laat Hy diens aan die wêreld in nood lewer

(diakonia),

* laat Hy sy opdrag om die skepping te bewaar en

te bewerk sigbaar tot uitdrukking kom,

* en word sy geregtigheid aan die samelewing en

die wêreld verkondig.

So laat Hy sy koninkryk kom tot by die voleinding

van die wêreld.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!