04.05.2013 Views

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

toepassing van die tug is. Gebeur dit nog en

indien wel, in welke vorm? Dit is binne ons tradisie

altyd gesien as ’n instrument om die afvallige

gelowige terug te wen tot die kerk en die

Koninkryk. Die relevansie vir die onderwerp onder

bespreking behoort vanselfsprekend te wees.

● Verbond. Hoe moet ons ’n verbondsleer hanteer

binne ’n konteks waar verbondsgesinne en ’n

verbondsopvoeding gedisintegreer het. Geld die

gereformeerde beginsels wat ons praktiese

teologie vanuit ’n verbondsraamwerk rig dan nog?

● ’n Dringende herbesinning oor met welke

eskatologiese verwagting die kerk tans leef.

7.3 Konteks

● Vir `n omvattende bespreking van die skuiwe in

kerklike konteks en die implikasies daarvan vir

missiologie sien Klaas, Alan C, In search of the

unchurched. The Alban Institute, 1996.

● Evangelisasie vind nie binne ’n vakuum plaas

nie. Beide die draer van die Boodskap sowel as

die persoon (groep) met wie daar in “gesprek”

getree word oor die Boodskap, is op holistiese

wyse kontekstueel gevorm en beïnvloed. Dit is

daarom krities noodsaaklik om ’n greep of ten

minste insig te probeer kry, op van die verskillende

kontekste waarbinne toekomstige evangelisasie

sal geskied. Die volgende opmerkings

verdien na ons mening verdere bespreking:

7.3.1 Die konteks is divers

Die NG Kerk bevind haarself nie meer in `n

homogene bedieningsituasie nie. Die verskil in

dinamika tussen `n middestadsgemeente en `n

gemeente op die “diep” platteland, is maar `n

enkele voorbeeld van diversiteit. Terselfdertyd kan

die samelewing in drie breë kategorieë verdeel

word, te wete: pre–modern, modern en postmodern.

Dit beïnvloed ons op ’n makro-, meso- en

mikro-vlak. Enige bedieningspraktyk wat nie

hierdie werklikheid verreken nie, gaan sukkel.

7.3.2 ’n Totale massale disintegrasie van

tradisionele gemeenskappe vind tans

plaas.

7.3.2.1 Dit geld vir gesinne tot ruimer

gemeenkappe. Hierdie gemeenskappe was

histories die dampkring en ruimte waarbinne

geloofsoordrag plaasgevind het. Die vraag is waar

dit nou gaan geskied? Ander dimensies van die

werklikheid wat op tradisionele bedieningspatrone

impakteer, is die volgende:

● Diskonneksie en fragmentering

● Rassisme

● Verlies aan identiteit en die soeke na identiteit

● Die ontstaan van kosmopolitaanse

“gemeenskappe”

67

7.3.3 Sekularisasie

Eenvoudig kan ons dit definieer as ’n tydsgees

wat gedra word deur die idealistiese “geloof” dat

ons met ekonomie, die regte politieke bestel of

ideologie en tegniek ’n utopie sal vestig wat

vryheid, herstel en heling en lewenskwaliteit vir

alle mense sal bring. Die hartseer werklikheid is

dat dit groter vervreemding van onsself, ons

medemens en God in die hand gewerk het. Ander

dimensies van hierdie werklikheid is :

● Individualisasie

● Massafikasie

● Verhoogde mobiliteit

● Ook dit impakteer dramaties op tradisionele

bedieningspatrone

7.4 Globalisasie en ekonomiese

invloede

Materialisme en ekonomiese strukture wat mense

“gevange” neem, dreig om geloof, hoop en liefde

soos ons dit binne die Christelike tradisie leer ken

het, te versmoor.

Ekonomiese welvaart het enersyds ’n gemaksug

onder lidmate geskep, wat dit al moeiliker en meer

ondenkbaar vir lidmate maak, om uit die

gemaksone te ontsnap. Hierdie is waarskynlik een

van die heel belangrikste redes waarom die

evangeliese ywer van ’n vroeë kerk doodgeloop

het. Daarmee saam impakteer dit dramaties op

die indiwiduele geloofslewe van lidmate. Laat ons

nooit vergeet dat Christus dit baie duidelik en

onomwonde gestel het, dat ons nie God en

Mammon gelyktydig KAN dien nie. (Matt 6:24)

7.5 Kollektiewe psige

Êrens lang die pad het al die mense van ons land

diep seergekry, wat ’n kollektiewe psige geskep

het wat ernstig geknou is. Verkragting en

geweldsmoorde op bejaardes is maar enkele

voorbeelde hiervan. Die kerk funksioneer en werk

binne ’n veel broser milieu as wat ons waarskynlik

besef en sal wil erken. Daar sal goeie navorsing

gedoen moet word oor wat die mense se seer is

en HOE die kerk hierdie mense op relevante

manier kan bedien. Hierdie kan `n baie belangrike

invalshoek vir evangelisasie word, maar

terselfdertyd ook `n remmende faktor as daar nie

genoegsaam mee rekening gehou word nie.

7.6 Die werklikheid van Sisteemdenke

(Armour & Browning)

Die Goeie Nuus van Jesus en sy koninkryk op

aarde moet aan mense gekommunikeer word

daar waar hulle is. Hierdie mense is almal egter

deel van verskillende kontekste en denksisteme.

`n Groter sensitiwiteit vir hierdie sisteme is

noodwendig nodig vir effektiewe evangelisasie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!