04.05.2013 Views

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

a4: visionêre leierskap - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

A4: Visionêre Leierskap : Geloofsonderskeiding, Beplanning en Strategieë

19. BESLUITE VAN DIE ALGEMENE

SINODE 2007 RE KERKHERENIGING

19.1 Een Gesamentlike Sinode

Besluiteregister pt 14.2:

Diep bewus daarvan dat daar tans verskillende

menings tov kerkhereniging is en om die saak nie

te laat sloer nie, besluit die Algemene Sinode om

toestemming aan die Moderamen te gee om,

indien dit sin maak en die proses kan help, saam

met die ander drie kerke ʼn vergadering van die

Algemene Sinodes van die vier kerke te reël.

19.2 Gesamentlike gesprek tussen die

vier kerke

Besluiteregister pt 14.3:

1. Die Algemene Sinode ondersteun die

inisiatiewe wat die Moderamen sedert Junie 2006

in oorleg met die Moderamens/Sinodale

Kommissies/Sinodale Diensrade van al die

sinodes asook die Moderamens/ Sinodale

Kommissies van die VGKSA, NGKA en die RCA

geneem het tot hereniging van die vier kerke in

die NG Kerk-familie.

2. Die Algemene Sinode is dankbaar teenoor die

Here vir die nuwe gesindheid wat die Here sedert

Junie 2006 tussen die vier kerke gegee het in

hierdie eenheidstrewe en die vordering wat

gemaak kon word ten opsigte van die bou van

verhoudinge en die vind van konsensus.

3. Die Algemene Sinode neem kennis van die

Achterbergh II-dokumente.

4 Aangesien die proses tussen die vier kerke

sodanig gevorder het dat daar iets konkreet op die

tafel is, versoek die Algemene Sinode sinodes om

die Achterbergh II-dokumente saam met die

besluite van die Algemene Sinode 2004, aan

gemeentes deur te gee vir bespreking en

kommentaar aan die hand van die volgende

proses:

● die Moderamen voorsien teen einde Julie 2007

ʼn dokument met riglyne vir gemeentes oor hoe

om sulke gesprekke op die mees konstruktiewe

manier te voer;

● die Moderamen stel ’n pro-forma verslagwyse

op, wat ook in die riglyne aan gemeentes

opgeneem word, aan die hand waarvan

kerkvergaderings hulle mening en insette kan

gee;

● die sinodes versamel alle kommentaar en

insette van gemeentes nie later nie as 1

Desember 2007 en gee dit deur aan die kantoor

van die Algemene Sekretaris vir verwerking;

93

● hierdie fase is slegs vir konsultasie, bespreking

en insette/ kommentaar.

5. Die Algemene Sinode dra dit verder aan die

Moderamen op om, in die lig van die kommentaar

en insette van gemeentes asook die besluite van

die Algemene Sinode 2004, verder met die ander

drie kerke te onderhandel oor konkrete voorstelle

aan kerkrade/ gemeentes van al vier die kerke.

Hierdie konkrete voorstelle word, indien moontlik,

gedurende die tweede helfte van 2008 deur elke

kerk aan kerkrade/gemeentes voorgelê met die

oog op hulle goedkeuring. Dit word deur elke kerk

gedoen in ooreenstemming met die prosedures

wat tans in daardie kerk se Kerkorde/ besluite

daarvoor voorgeskryf word (Die NG Kerk se

proses word uitgespel in Agenda Deel I A.5.1

bladsy 384 pt 14).

6. Die Algemene Sinode dra dit aan die

Moderamen op om in hierdie proses verder leiding

te neem en om, soos die afgelope maande sedert

Junie 2006, telkens die moderature van al die

sinodes te betrek in konsensus-soekende

onderhandelinge met die ander kerke. Die

onderhandelinge geskied aan die hand van die

besluite van 2004 asook die uitkoms van die

proses in pt 4 hierbo.

19.3 Konsultasieproses: Kerkherenigingsgesprek

binne die NG Kerk

self

Besluiteregister pt 14.4:

Die Algemene Sinode versoek sinodes om

verantwoordelikheid te aanvaar vir die hantering

van die konsultasieproses binne die kerkverband.

19.4 Posisie tov Kerkeenheid / Kerkhereniging

Besluiteregister pt 14.6:

Die Algemene Sinode bevestig weereens dat ten

opsigte van die saak van kerkhereniging dit by

vergaderings van Algemene Sinodes nie meer oor

die “of ” (maw die wenslikheid) van kerkhereniging

gaan nie, maar oor die “hoe” daarvan (maw die

beste manier waarop dit bereik kan word)

aangesien uitvoerige besluite waardeur die NG

Kerk haarself verbind het tot hereniging met die

ander drie kerke van die NG Kerk-familie reeds

sedert 1990 by verskillende Algemene Sinodes

geneem is, en al die (streek-) sinodes ook

duidelike besluite ten gunste van kerkeenheid

geneem het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!