04.05.2013 Views

2 - Thutong

2 - Thutong

2 - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Termyn 3 - Week 2

10

69

1. Gebruik twee geel vierkante as die hele.

a. Die geel vierkant is watter gedeelte van die hele?

b. Die rooi reghoek is watter gedeelte van die hele?

c. Die blou driehoek is watter gedeelte van die hele?

d. Die groen driehoek is watter gedeelte van die hele?

2. Beantwoord die vrae.

Nog ekwivalente breuke

Gesels oor hierdie geel heel vierkante en die breuke.

= 1 hele

a. Hoeveel groen driehoeke is daar in een blou driehoek ?

b. Hoeveel groen driehoeke is daar in een rooi reghoek ?

c. Hoeveel groen driehoeke is daar in een geel vierkant ?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!