Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Termyn 3 - Week 5

36

82

Vorms op roosterpapier

Die gebruik van roosterpapier maak dit maklik om perfekte geometriese vorms en

diagramme te teken.

Hoeveel

vierkante is

ingekleur?

Hoeveel

vierkante is

ingekleur?

1. Gebruik ’n liniaal en die strepe op die roosterpapier om die volgende te teken. Jy mag

ook die rooster op die volgende bladsy gebruik.

a. Klein en groot driehoek b. Klein en groot vierkant

c. Klein en groot reghoek d. Klein en groot pentagoon (vyfhoek)

e. Klein en groot heksagoon (seshoek)

2. Wat is die oppervlakte van elke vorm?

a. Klein driehoek:

Groot driehoek:

b. Klein vierkant:

Groot vierkant:

c. Klein reghoek:

Groot reghoek:

d. Klein pentagoon:

Groot pentagoon:

e. Klein heksagoon:

Groot heksagoon: