Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Termyn 3 - Week 5

38

83

Dataversameling

Kyk na die prentjies. Hoekom is dit nodig dat ons aan sport deelneem?

1. Julle sal die volgende aktiwiteit in groepe van ses doen. Julle onderwyser sal tydhou. Skryf

jou resultate in die tabel hieronder neer.

Hoeveel spronge in touspring kan jy in een minuut maak?

Naam Spronge in een minuut

2. Skryf vyf vrae oor jou versamelde data neer.

Jy kan ’n tou

vir touspring

maak deur ou

plastieksakke

aanmekaar te

bind.