You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Termyn 3 - Week 4

26

77

Optelling en Aftrekking

Wat is die verskil tussen die getalle? Tel vooruit.

1 000 2 000 3 000 4 000 5 000

2 600 2 700 2 800 2 900 3 000

500 1 500 2 500 3 500 4 500

109 1 109 2 109 3 109 4 109

1 500 2 000 2 500 3 500 4 000

Wat is die verskil tussen die getalle? Tel agteruit.

1. Watter getal kom volgende?

a. 1 000, 2 000, 3 000, b. 3 300, 3 400, 3 500,

c. 689, 1 689, 2 689, d. 2 760, 3 760, 4 760,

2. Voltooi die tabel:

Getal Tel 100 by Trek 100 af Tel 1 000 by Trek 1 000 af

3 212

2 910

3 106

1 069

2 989

Voorbeelde:

Voorbeeld 1:

1 256 + 1 323

1 000 200 50 6 +

1 000 300 20 3

= 1 000 + 1 000 + 200 + 300 + 50 + 20 + 6 + 3

= 2 000 + 500 + 70 + 9

= 2 579