You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Termyn 3 - Week 3

20

74

Getallelyn

Ek het die eerste week 2,5 liter melk vir ons gesin gekoop, die tweede week

1,5 liter melk. Hoeveel melk het ek altesaam gekoop?

0

Desimale probleme

+0,5 +0,5 +0,5 +0,5 +0,5 +0,5 +0,5 +0,5

0,5 1 1,5

2,5

2 2,5 3 3,5 4 4,5 5 5,5

1. Beantwoord die volgende en gebruik ’n getallelyn om jou antwoord te wys.

a. 0,5 liter water is by 1 liter water gevoeg. Hoeveel water was daar

altesaam?

b. Dudu koop 0,5 kg meel, 2,5 kg suiker en 12,5 kg mieliemeel. Wat was die massa

van hierdie gekoopte items? kg of gram.

1,5