04.05.2013 Views

2 - Thutong

2 - Thutong

2 - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Termyn 3 - Week 2

16

72

Breukprobleme

Gebruik die prentjie hierbo om die vrae te beantwoord.

1. Kleur die volgende in:

a. Een kwart van die rooi venster.

b. Twee kwarte van die pers venster.

c. Drie kwarte van die oranje venster.

d. Een kwart plus een kwart van die groen venster.

e. Twee kwarte plus een kwart van die geel venster.

f. Twee kwarte plus twee kwarte van die bruinvenster.

g. Een vyfde van die eerste boom liggroen en die res donkergroen.

h. Twee vyfdes van die tweede boom liggroen en die res donkergroen.

i. Een vyfde van die derde boom liggroen, twee vyfdes donkergroen en die

res geel.

j. Drie vyfdes van die vierde boom groen en die res geel.

k. Kleur die vyfde boom in en verduidelik dit hier.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!