05.05.2013 Views

Graad 12 Maths Lit Vraestel 2 2012 - CAMI EDUCATION

Graad 12 Maths Lit Vraestel 2 2012 - CAMI EDUCATION

Graad 12 Maths Lit Vraestel 2 2012 - CAMI EDUCATION

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

VRAESTEL 2

NOVEMBER 2011

TOTAAL: 150

TYD: 3 UUR

INSTRUKSIES

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae.

2. Nommer antwoorde korrek volgens die vrae.

3. ‘n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

4. Alle berekeninge moet aangetoon word.

CAMI Education (Pty) Ltd

Reg. No. 1996/017609/07

CAMI House

Fir Drive, Northcliff

P.O. Box 1260

CRESTA, 2118

Tel: +27 (11) 476-2020

Fax : 086 601 4400

web: www.camiweb.com

e-mail: info@camiweb.com

5. Alle finale antwoorde moet afgerond word tot twee desimale plekke, tensy

anders vermeld.

6. Alle eenhede moet aangedui word in die antwoorde.

7. Hierdie vraestel kan as hersiening gebruik word om studente voor te berei

vir die eksamens.

VRAAG 1:

1.1 Die grys oppervlakte soos aangedui in die diagram moet geteël word.

Die teëls se oppervlakte is 30 cm by 30 cm en kos R59,99 per 0,81 m 2 .

1.1.1 Bereken die oppervlakte (in m 2 ) wat geteël moet word.

FORMULE: Opp = L x B (4)

1.1.2 Bereken die aantal teëls wat benodig sal word vir hierdie

oppervlakte. (3)

1.1.3 Bereken die koste van die teëls. (4)

1.2 Die onderstaande diagram dui die afmetings van ‘n hondehok aan.

Pieter wil die dak van die hondehok rooi verf. Om te weet hoeveel

verf hy moet koop moet die oppervlakte van die dak bereken word.

1.2.1 Bereken die skuinssy van die driehoek deur gebruik te maak van

Pythagoras se stelling. (2)

1.2.2 Bereken die totale buite-oppervlakte (in m 2 ) van die dak.

1.2.3 Rooi verf word in houers van een liter gekoop en kan 1 m 2 bedek.

Bereken hoeveel een liter houers benodig sal word om die dak te

verf.

(2)

1.2.4 Die koste van een liter rooi verf is R14,35 (14% BTW uitgesluit).

Bereken die koste van die rooi verf. (4)

1.2.5 Bereken die totale aantal hout (in m 2 ) wat benodig word om die

onderste deel van die hondehok te bou voordat die opening ingesny

word. (3)

1.2.6 Bereken die oppervlakte van die hout wat uitgesny word vir die

voorste opening. (4)

1.2.7 Die afmetings van ‘n vel hout is 2 m x 2 m. Bereken (in m 2 ) hoeveel

hout benodig sal word om die hondehok te bou.

(3)

[32]

VRAAG 2:

Marie het ‘n vistenk vir haar seun gekoop. Die afmetings van die tenk word

in die onderstaande diagram aangedui.

2.1 Hoeveel liter water kan die tenk neem as 1 000 liter = 1 m 3 ?

FORMULE: Volume = L x B x H (4)

(3)

2.2 Hoeveel liter water moet in die tenk gepomp word om dit 70% te vul?

(2)

2.3 Die vistenk moet met ‘n spesiale verf aan die onderkant en agterkant

geverf word. Bereken die oppervlakte wat geverf moet word.

FORMULE: Opp = L x B (5)

2.4 Die verf kos R29,99(insluitend BTW) per liter en een liter sal 0,5 m 2

kan bedek. Wat is die koste van hierdie verf?

(4)

2.5 Hoeveel het Marie betaal vir die vistenk en verf as die tenk R1250,00

(insluitend BTW) gekos het? (4)

2.6 Die temperatuur van die water in die tenk moet 24 0 C wees. Herlei die

°C na °F.

9

FORMULE: °F = °C + 32

5

(3)

[22]

VRAAG 3:

3.1 Twee werkers, John en Peter, werk in ‘n fabriek maar het verskillende

vergoedingspakkette.

JOHN PETER

Basiese loon per week is R 450

15 uur per week

R55,00 per uur vir addisionele werk

Uurlikse tarief is R45,00

15 uur per week

R50,00 per uur vir addisionele werk

3.1.1 Bereken die loon wat John en Peter sal ontvang as hulle 3 uur ekstra

werk per week. (4)

3.1.2 Hoeveel ekstra ure moet John werk om R780 per week te verdien?

(2)

3.1.3 As Peter ‘n 8,2% verhoging op sy uurlike tarief ontvang, bereken sy

loon vir 15 ure. (3)

3.2 Juffrou Sue het by ‘n nuwe skool begin en haar bruto salaris is

R12 465 per maand.

3.2.1 Voltooi die tabel vir die maandelikse uitgawes.

Maandelikse aftrekkings Bedrag

Lening

LBS (Belasting)

R4 567

(Bruto salaris x 24%)

3.2.1.1

Mediese Fonds bydrae R1 200

Assuransie

Pensioen bydrae

R 876

7% van Bruto salaris

3.2.1.2

3.2.2 Kan sy R1 200 se klere bekostig? Verduidelik. (3)

3.2.3 Na ‘n jaar ontvang sy ‘n verhoging van 5,7%. Bereken haar nuwe

salaris. (3)

3.2.4 Juffrou Sue wil ‘n Ford Figo vir R 104 000 koop. Rente op die lening

is 9% maandeliks saamgestel vir 5 jaar. Bereken die paaiement op

die motor as sy ‘n deposito van R 65 000 betaal.

(4)

Pi

FORMULE: x =

−n

[ 1 − ( 1 + i)

[21]

VRAAG 4:

Die volgende inligting is beskikbaar rakende die onwettige jag op

renosters. SAN Parke het die volgende grafiek bekend gestel:

4.1 Hoeveel renosters is in 2011 gestroop? (2)

4.2 Bereken die persentasie wit renosters wat in Privaat Wildsplase

gestroop is. (3)

4.3 Hoeveel swart renosters is gestroop in 2011?

(2)

(2)

4.4

4.4.1 Verduidelik die rooi pyltjie bokant 2012. (2)

4.4.2 Bereken die gemiddelde aantal renosters wat gestroop is

vanaf 2000 tot 2009. (3)

4.4.3 Bereken die persentasie toename in die stroping van

renosters van 2010 tot 2011. (4)

[16]

VRAAG 5:

Dit is ouma se verjaarsdag en haar kleindogter

het vir haar ‘n koek gebak.

5.1 Die koek moet gebak word by 180°C. Herlei die

temperatuur na °F. (2)

FORMULE: °F = 1.8 x °C + 32

5.2 Die deursnee van die koek pannetjie is 20 cm en

die hoogte is 10 cm. Bereken die kapasiteit van

die koek pannetjie. (3)

FORMULE: Volume = π r 2 × h, waar π = 3,14

5.3 Bereken die oppervlakte wat versier moet word. (4)

FORMULE: Opp = 2π rh + π r 2 , waar π = 3,14

5.4 Vooraf gemengde versiersuiker word gebruik op die koek. Een

pakkie versiersuiker kan 0.5 m 2 versier. Hoeveel pakkies word

benodig om die koek te versier? (2)

[11]

VRAAG 6:

Die gemiddelde oggend temperatuur in Bloemfontein word in die

onderstaande grafiek aangedui.

6.1 Gedurende watter maand was die oggende die koudste? (2)

6.2 Gedurende watter maande was die oggend temperatuur hoër as 15°?

(3)

6.3 Bereken die persentasie van maande wat ‘n gemiddelde temperatuur

van minder as 10° gehad het. (3)

6.4 Die volgende grafiek toon die gemiddelde temperature soos

aangedui in 2010 en 2011.

6.4.1 In watter jaar was die laagste temperatuur aangeteken? (2)

6.4.2 Gedurende watter maande was die minimum temperature dieselfde?

(2)

[12]

VRAAG 7:

John is ‘n verspring atleet van Springer Hoërskool in Gauteng. Sy laaste 10

spronge word gegee(in m):

5.2; 5.5; 5.85; 6.05; 4.9; 5.4; 5.95; 6.0; 5.5; 5.5

Bereken die volgende:

7.1 Die mediaan van die 10 spronge. (3)

7.2 Die afstand vir die onderste kwartiel(Q1). (2)

7.3 Die afstand vir die boonste kwartiel (Q3). (2)

7.4 Die interkwartiel omvang (IKO) deur die volgende formule te gebruik:

IKO = Q3 – Q1 (2)

7.5 Bereken die gemiddelde afstand wat John gespring het. (4)

[13]

VRAAG 8:

8.1 Thabo wil ‘n nuwe motor koop. Hy het die volgende keuses:

Fabrikaat Aantal deure Kleur

Nissan (N) 2- deur (T) Wit (W)

Audi (A) 4- deur (F) Rooi (R)

Grys (G)

8.1.1 Voltooi ‘n boom diagram om hierdie keuses voor te stel. Gebruik die

simbole in hakies. (9)

8.1.2 Hoeveel uitkomste is daar? (2)

8.1.3 Bereken die waarskynlikheid dat die motor rooi sal wees. (3)

8.2 Daar is 4 blou, 5 rooi, 1 groen en 2 swart albasters in a sak. Een

albaster word ewekansig gekies.

8.2.1 Bepaal die steekproefruimte. (2)

8.2.2 Bepaal P(swart). (2)

8.2.3 Bepaal P(blou of swart). (2)

8.2.4 Bepaal P(nie pers) (2)

[23]

TOTAAL: 150

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!