05.05.2013 Views

memo gr7 son as energiebron.pdf - CAMI EDUCATION

memo gr7 son as energiebron.pdf - CAMI EDUCATION

memo gr7 son as energiebron.pdf - CAMI EDUCATION

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

CAMI EDUCATION

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 7 HERSIENING: MEMORANDUM

AFDELING: SON AS ENERGIEBRON

CAMI Education (Pty) Ltd

Reg. No. 1996/017609/07

CAMI House

Fir Drive, Northcliff

P.O. Box 1260

CRESTA, 2118

Tel: +27 (11) 476-2020

Fax : 086 601 4400

web: www.camiweb.com

e-mail: info@camiweb.com

1. Wat is die oorspronklike energiebron van die energie wat in

fossielbrandstowwe gestoor is? (1)

• Son

2. Hitte afkomstig van die son is in die vorm van _______. (1)

• Elektromagnetiese straling

3. Verduidelik hoe die son windenergie veroorsaak. (4)

• Son verhit aarde onegalig, warm lug styg op en veroorsaak ‘n laer

druk, koeler lug beweeg van die hoogdruk na die laer druk en wind

begin waai.

4. Verduidelik hoe energie in die son ontstaan. (2)

• Kernversmelting straal energie in die vorm van hitte en lig uit.

5. Noem die twee hoof gasse wat in die son voorkom. (2)

• Waterstof en helium

6. Sonlig is indirek verantwoordelik vir die energie wat in steenkool gestoor is.

Verduidelik hoe dit moontlik is. (3)

• Son dra energie d.m.v. fotosintese na die plant oor. Die biomassa word

dan saamgepers tot steenkool wat steeds die energie bevat.

7. Verduidelik hoe plante en diere die son se energie gebruik. (3)

• Plante ontvang energie van die son deur fotosintese. Die energie word

dan oorgedra vanaf die produsent (plant) deur die voedselkettings tot

by die ontbinders.

8. Watter energievorm word hieronder beskryf? (1)

“Dit kan gebruik word om elektrisiteit op te wek uit selle wat van silikon

gemaak is. Dit kan ook direk water vir tuisgebruik verhit”.

• Sonenergie

9. Noem drie gebruike van sonenergie. (3)

• Verhitting van water

• Laai van sonbattery

• Kos kook

10. Verduidelik die werking van sonpanele. (3)

• Sonpanele vang die sonstrale op.

• Water in die pype wat deur die paneel loop word verhit.

• Warm water word in ‘n sentrale stoortenk of geyser gestoor.

11. Verduidelik die werking van sonselle. (2)

• Die sonlig word gebruik om elektrisiteit op te wek.

12. Waaruit word sonselle vervaardig? (1)

• Silikon

13. Wat is die hoofbron van silikon? (1)

• Sand

14. Noem vier voordele van sonselle. (4)

• Veilig

• Skoon

• Stil

• Benodig min onderhoud

• Besit geen bewegende onderdele nie

15. Gee drie gebruike van sonselle. (3)

• Horlosies

• Sakrekenaars

• Vuurtorings se ligte

• Tuinligte

16. Verduidelik die werking van ‘n sonoond. (3)

• Die oond vang die hitte vanaf die son op. Die hitte word dan op die pot

in die oond gefokus en die kos word gekook.

17. Gee twee voordele van die sonoond. (2)

• Brandstof (sonenergie) is gratis.

• Veroorsaak geen besoedeling nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!