vrae gr7 sure en basisse.pdf - CAMI EDUCATION
vrae gr7 sure en basisse.pdf - CAMI EDUCATION
vrae gr7 sure en basisse.pdf - CAMI EDUCATION
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
CAMI EDUCATION

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 7 HERSIENING: VRAE

AFDELING: SURE EN BASISSE

1. Alkali los op in water en vorm ‘n oplossing met ‘n pH ______ as 7. (1)

2. Die produkte van ‘n neutralisasie reaksie is ‘n _______ en _______. (2)

3. Die pH van ‘n suur is ________ as 7. (1)

4. As die aantal waterstofione en hidroksied ione gelyk is aan mekaar, is die

oplossing ______ en sy pH is gelyk aan ______. (2)

5. In ‘n oplossing vorm ‘n suur ______ ione. (1)

6. Indien ‘n metaal met soutsuur reageer is die sout wat vorm altyd ‘n ______

(1)

7. Met watter suur moet ‘n metaal reageer om ‘n metaalsulfaat as een van die

produkte te vorm? (1)

8. As ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat reageer, word ‘n gas gevorm wat helder

kalkwater melkerig maak. Gee die naam van die gevormde gas. (1)

9. Gee die name van die volgende sure:

a. HCl (1)

b. HNO3 (1)

c. H2SO4 (1)

d. CH3COOH (1)

10. Wat is ‘n indikator? (2)

11. Gee die naam van ‘n bekende indikator. (1)

12. Wat word die soute wat deur swaelsuur gevorm word, genoem? (1)

13. Klassifiseer die volgende stowwe as suur, basis of sout:

a. Natriumhidroksied. (1)

b. Swaelsuur (1)
c. Kopersulfaat (1)

d. Litiumhidroksied (1)

e. Natriumchloried (1)

14. Voltooi die volgende woordvergelykings:

a. Suur + Metaal _______ + __________ (2)

b. Suur + Metaaloksied _______ + _______ (2)

c. Suur + Alkali _______ + __________ (2)

d. Suur + Metaalkarbonaat _____ + ______ + _____

(3)

15. Voltooi die reaksies tussen die volgende stowwe in woordvorm deur net

die produkte neer te skryf:

a. Ysteroksied en soutsuur (2)

b. Natriumhidroksied en salpetersuur (2)

c. Litiumkarbonaat en swaelsuur (3)