06.05.2013 Views

memo gr7 lig.pdf - CAMI EDUCATION

memo gr7 lig.pdf - CAMI EDUCATION

memo gr7 lig.pdf - CAMI EDUCATION

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CAMI EDUCATION

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 7 HERSIENING: MEMORANDUM

AFDELING: LIG

CAMI Education (Pty) Ltd

Reg. No. 1996/017609/07

CAMI House

Fir Drive, Northcliff

P.O. Box 1260

CRESTA, 2118

Tel: +27 (11) 476-2020

Fax : 086 601 4400

web: www.camiweb.com

e-mail: info@camiweb.com

1. Wat is die verskil tussen liggewende en verligte voorwerpe? Gee ook ‘n

voorbeeld van elk. (4)

• “Liggewend“ straal lig uit bv. son, gloeilamp

• “Verligte” voorwerp is voorwerp wat lig weerkaats en nie self uitstraal

nie bv. Maan of gebou

2. Wat is ligbreking? (2)

• Verandering van die pad van ‘n ligstraal as dit van een optiese medium

na ‘n ander beweeg

3. Wanneer ‘n ligstraal inval op ‘n spieël, word die ligstraal weerkaats. Hoe

vergelyk die invalshoek met die weerkaatsingshoek? (1)

• Gelyk aan mekaar

4. Benoem die skets wat die weerkaatsing van ‘n ligstraal voorstel. (5)

• a –Invallende straal

• b – Weerkaatste straal

• c - Invalshoek

• d - Weerkaatsingshoek

• e - Normaal

5. Gee drie eienskappe van ‘n beeld wat deur ‘n plat spieël gevorm word. (3)

• Regop

• Sydelings omgekeerd

• Net so groot soos die voorwerp

• Virtueel

• Net so ver agter die spieël as wat voorwerp voor die spieël is

6. Noem twee verskille tussen reële en virtuele beelde. (2)

• Reële beelde is omgekeerd en virtuele beelde regop

• Reële beelde kan op skerm geprojekteer word en virtuele beelde nie

7. Wanneer ‘n ligstraal vanaf ‘n opties minder digte medium na ‘n opties

digter een beweeg, buig die ligstraal ______ die normaal toe. (1)

• na

8. Voltooi die pad van ‘n ligstraal wat op die glasblok inval en daardeur

beweeg.

(3)

9. As wit lig skuins op ‘n driehoekige prisma inval, ondergaan dit ______. (1)

• dispersie

10. Noem die kleure waarin wit lig opgebreek word as dit deur ‘n driehoekige

prisma beweeg. (7)

• Rooi, oranje, geel, groen, blou, indigo en violet

11. Verduidelik hoekom ‘n dowwe swart voorwerp swart vertoon. (2)

• Dit absorbeer alle lig wat daarop inval

12. Noem die primêre kleure van lig. (3)

• Rooi, groen en blou

13. Verduidelik die begrip komplimentêre kleure. (2)

• Dit is twee kleure wat saam wit lig gee

14. Onderskei tussen reëlmatige en diffuse weerkaatsing deur van

diagramme gebruik te maak. (4)

15. Verduidelik hoekom ‘n rooi roos, rooi vertoon in wit lig. (2)

• Rooi roos weerkaats net rooi lig en absorbeer alle ander kleure lig.

16. Noem vier bronne van lig. (4)

• Son, sterre, gloeilampe en vuur

17. Wat is die verskil tussen ‘n “deurskynende” voorwerp en ‘n “deursigtige”

voorwerp? Gee ook ‘n voorbeeld van elk. (4)

• Deursigtige voorwerp is n voorwerp waardeur ander voorwerpe duidelik

gesien kan word soos glas en deurskynende voorwerp is ‘n voorwerp

wat lig deurlaat maar ander voorwerpe is nie duidelik sigbaar daardeur

nie, soos waspapier.

18. Die diagram wys die breking van lig wat van een optiese medium na ‘n

ander beweeg.

Benoem A – E (5)

• A – Normaal

• B – Invallende straal

• C – Invalshoek

• D – Brekingshoek

• E – Gebroke straal

19. Die brekingsindeks van glas is verskillend vir verskillende golflengtes van

lig. Dit veroorsaak die verskynsel wat bekend staan as ________. (1)

• Dispersie

20. As groen lig op ‘n rooi voorwerp inval, sal die kleur wat die voorwerp

vertoon, _____ wees. (1)

21.

• Swart

Bostaande diagram wys die oorvleueling van drie kleure lig wat op ‘n vel

wit papier inval. Gee die kleure van A, B, C en D. (4)

• A – Siaan

• B – Wit

• C – Geel

• D – Magenta

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!