A PERIOD OF TRANSITION John Ronald (1987 - 1988) It was indeed an honour for me to be appointed as Manager of the S A Mutton Merino Breed Society in January 1987. So, filled with enthusiasm and total faith in the breed I was about to manage, pro mote and expose to it’s rightful position as the most ver satile breed in South Africa, I arrived in Bloem - fontein and took up office at Pedstock services, who admi nistered the Breed Society. It was not long before I de tec ted a certain amount of animosity amongst many bree ders who felt that the So ciety should become autonomous a n d handle their own affairs similarly to other leading sheep breeds. This feeling was gaining mo men tum with many un official meetings being held in various regions. One of my projects in my first year was to pu blish a “Prestige” S A Mut ton Merino Jour nal. The response was over whelming from both the stud breeders and the commercial sector. This journal was published in November 1987. In the meantime this discontent among the breeders continued to spread and after favourable response from the S A Stud Book Association and other organizations, the council of the S A Mutton Merino Breed Society announced that they were terminating their association with Pedstock Services at the end of November 1987. We immediately started preparations for our new offices. The Central Agricultural Society offered us their Boardroom and other offices, which we gratefully accepted and in January 1988 we officially opened our new S A M M Breed Society offices. The next project was the preparation for the S A National Championships to be held in March 1988. The response from our sponsors was overwhelming and it is here that I wish to pay tribute to my dear friend, the late Jimmy Maritz, for his umending support and sincere friendship. Many valuable prizes were received including a Ford bakkie from the Ford Motor Company. The show was a resounding success which was made possible by the support of the breeders. In May 1988 my previous employer offered me a position I could not refuse and it was with much trepidation that I terminated my services, leaving many happy memories and proud of the fact that the Breed Society was now fully autonomous and fully responsible for it’s destiny. S A VLEISMERINO 75 JAAR George Latsky Bestuuder vanaf 1 November 1988 – 30 Junie 1998 Soveel kundiges en uitstekende stoetboere het deur die 75 jaar van die bestaan van die ras gekom en gegaan en bydraes tot die S A Vleismerino gelewer. Die een enkele faktor wat al duid eliker word is dat lank nadat ons nie tige mense nie meer daar sal wees nie, die ras steeds sal bestaan en groter en nuwe hoog tes sal bereik. Vele doemprofete het voor spel dat indien die ras nie tred hou met ander rasse en BLUP op groot skaal begin toe pas nie, die ras agter gaan bly. Vandag blyk dit dat die S A Vleismerino se sukses as dub bel doel ras, ongekende hoog tes be reik het en teelmateriaal baie hoog in aanvraag is, met meegaande hoë pryse. Wie sou ’n klompie jare gelede kon droom dat vir kommersiële ooie R1600-00 betaal sou word. Ek wil hulde bring aan groot geeste wat elk op hul eie manier groot bydraes tot die bedryf gemaak het en wat nie meer daar is nie, soos: Wouter Myburgh, Japie Wiehahn, Charlie Simkin, Faantjie Greyling, Gawie Swart, Nico Louw, Martiens Roets en vele ander. Wie sal 28 daardie manne wat soveel jaar met sukses op die raad gedien het, as president of as toegewyde raadslid van die genootskap en wat jammerlik nie meer in die stoetbedryf is nie, ooit vergeet soos Clynton Collet, Leon Goodman, Daan Slabbert, Frik Swart en Ralph Burls. Behalwe genoemde telers wat hul merk gemaak het, was daar in die bedryf heelwat amptenare wat eweneens ’n groot rol gespeel het in die ras se sukses. Wie sal ooit Jimmy Maritz se reuse bydrae oor baie jare met reklame, skoue, veilings en borgskappe vergeet. Hy was maar net altyd betrokke en het sy kundigheid nougeset vir die ras aangewend. Namakwa Dreyer het die telers en presteerders van die ras op die punte van sy vingers geken en was myns insiens die beste stoetvee afslaer wat ooit op die Vleismerino rostrum was. Oom Boet Klopper sou sy alles vir die ras gegee het en het vele kursusse aangebied. Baie van die skaap en wol deskundiges het groot bydraes gemaak terwyl ander meer die wolrasse aangehang het. Gedurende my tyd as rasdirekteur het ek diep beindruk geraak deur die goeie vriendskapsbande wat tussen S A Vleismerino telers bestaan. Die pragtige manier van saam deelneem aan aktiwiteite, lekker saam kuier sonder dat iemand hom ooit wangedra het en die betrokkenheid van hul eggenotes met al die aksies asook die dames se wonderlike onderlinge vriendskap met mekaar. Mens ervaar dit regtig soos een groot familie. Wie kan oom Manie van Niekerk se ywer as president en totale betrokkenheid met alle moontlike aktiwiteite van die genootskap miskyk. Vir hom was en is niks te veel nie en het hy baie jong manne op hul neuse laat kyk, ook wat skoue aanbetref. Die baie jare as president van Whellan Simkin is bewys van die tevredenheid van die telers met hom as voorsitter. Oom Danie de Wet glo waar iets aangebied word waar die ras betrokke is, daar moet hy ook wees. Baie dinge het verander in die bykans 10 jaar waarin ek betrokke was by die ras. So is die genootskap onder groot kritiek weg by S A Stamboek en het suksesvol sy eie registrasies en prestasietoetsing begin hanteer. Ons het ons eie kantore gekoop wat seker die beste belegging ooit kon wees en is die ras se identiteit daarom uitgebou. Rekenarisering en ’n stoetvee program het alles meer vaartbelyn gemaak. Selfone het kommunikasie baie verbeter, skaapkursusse is by meeste landboukolleges gehou en by elke moontlike uitstalling het ons betrokke geraak. Die eerste onderhandelinge om embrio’s na Australië uit te voer en die eerste “Field Days” en S A Vleismerino kursus is vir die Australiërs gehou. Geleenthede wat vir my wonderlik was, was die volgende : Die 60 jarige bestaansvieringe van die ras in die Wes Kaap. Wat ’n fantastiese fees was dit nie waar die raadslede en die genoot skap se borge saam Kaap toe gevlieg het. Baie wyn kelders besoek het, fantasiese Wes Kaapse gasvryheid en hul eksotiese geregte geniet het. Tafelberg uit is in die nag en wie sal oom Manie van Niekerk en tannie Louisa vergeet waar hul tussen die petrolpompe deur gedans het. Die ete die aand in die grot, die teeparty op die oewers van die rivier en al die Wes Kaap klub se moeite tydens die fees. Die “Super tien skoue” in daardie tyd was ’n groot sukses. Dit was so goed deur die telers ondersteun en almal het dit geniet om diere meer as uitstalling en advertensie Embleem ontwerp deur George Latsky eerder as om mee te skou saam te neem. Sodoende kon hulle ontspanne alles geniet wat aangebied was. Vriendskapsbande is hegter gesmee en nuwe telers wat dit bygewoon het, is as vriende ingeneem. Humansdorp se Super tien was fantasties, waar ons op die oewers van die kanaaldorpie te Jeffreysbaai gebly het en die ete die aand op die boot geniet het, al varende in die kanaal. Petro wat die visse gevoer het. Die grapvertellery met Isak van der Colff heel vooraan. Jan van Biljon se mombakkies episode in die restaurant. Wie sal die mees fantastiese seegereg ete in die bos - skerm vergeet wat Faantjie Greyling so geniet het. vervolg bl. 30
Eddie Helm Posbus 207, Hoopstad, 9479 Tel: 053 - 444 1595 • Sel: 082 3377 801 Vrugbaarheid, moedereienskappe en groei word nagestreef 29