05.05.2013 Views

HO~RSKOOLKEMPTONPARK

HO~RSKOOLKEMPTONPARK

HO~RSKOOLKEMPTONPARK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10 MAART 2011

TYD: 90 MIN.

TOTAAL: 75

HO~RSKOOLKEMPTONPARK

GESKIEDENIS: GRAAD 12

EKSAMINATOR: M.LABUSCHAGNE

MODERATOR: S. BEZUIDENHOUT

LU 1,2,3,4 EN AS 1,2,3,4

INSTRUKSIES

1. Die vraestel bestaan uit In Vraestel en In Addendum.

2. Afdeling A bestaan uit Brongebaseerde Vrae en is verpligtend - maak gebruik van die bronne en

jou eie kennis om die vrae te beantwoord.

3. Afdeling B bestaan uit Uitgebreide Skrywerk. Daar is twee vrae, waarvan jy slegs EEN vraag

moet beantwoord.

4. Die blote afskryf van bronne sal teen jou tel, veral met die beantwoording van die langvraag.

5. STERKTE!!

1. Bestudeer Bron 1A.

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

1.1 Is die spotprent In Amerikaanse spotprent of In Russiese Spotprent? Motiveer

jou antwoord. (2x1 )(2)

1.2 Waarom wou die VSA nie he dat Kuba vriende met Rusland moet maak

nie? (1x2)(2)

1.3 Waarom was Kuba so belangrik vir die VSA? (1x2)(2)

1.4 Waarom dink jy het die VSA verkies am Kubaanse bannelinge op te lei en

toe te rus, eerder as om Kuba self aan te val? (2x1 )(2)

1.5 Waarom het die aanval op Kuba misluk? (2x1 )(2)

[10]

2. Bestudeer Bron 1B en Bron 1C

2.1 As jy beide die bronne bestudeer, was die VSA se Beleid van Stuiting

suksesvol of nie? Motiveer jou antwoord deur aan te haal uit die bronne. (2x2)(4)

2.2 Wat was die VSA se beleid tydens die Batista regime? (1x2)(2)

[6]

1

3. Bestudeer Bron 1D

3.1 Is die spotprent 'n VSA of Russiese spotprent? Motiveer jou antwoord,

deur te verwys na details op die spotprent. (2x1 )(2)

3.2 Wie is in beheer tydens die onderhandelinge, Kennedy of Kroestjof?

Verduidelik. (2x1 )(2)

4. Bestudeer Bron 1E en Bron 1F

4.1 Hoe verskil Bron 1E en 1F in hul houding teenoor die Kubaanse krisis van

4.2

4.3

4.4

mekaar? (2x1 )(2)

Wie dink jy het die "stryd" gewen? Kennedy of Kroestjof, of nie een van

die twee nie? Verduidelik. (2x2)(4)

Waarom, volgens Bron 1E, was Kuba 'n effektiewe afskrikmiddel? (1x2)(2)

Hoe bruikbaar is Bronne 1E en 1F vir 'n historikus wat die Kubaanse

missielkrisis bestudeer? (2x2)(4)

[12]

5. Bestudeer Bron 1G

5.1

5.2

5.3

5.4

5.5

Waarom het Rusland besluit om wapens aan Kuba te verskaf? (2x2)(4)

"Niemand kan ons humanltere motiewe bevraagteken nie"

Dink jy Rusland se motiewe was suiwer hurnaniter? Motiveer. (2x1 )(2)

Waarom redeneer Kroestjof, is daar niks daarmee fout om missiele

op Kuba te plaas nie? (2x1 )(2)

Dink jy Kroestjof is reg as hy sa dat die VSA nie vir Rusland en

Kuba dieselfde veiligheid gun as wat die VSA het nie? Motiveer. (2x1 )(2)

Kennedy en Kroestjof het uiteindelik die krisis opgelos deur beide sekere

toegewings te maak. Wat was die toegewings wat hulle gemaak het? (3x1 )(3)

[45]

AFDELING A: 45

[4]

2

Beantwoord Vraag 6.1 OF Vraag 6.2.

AFDELING B: UITGEBREIDE SKRYFWERK

6.1 Die Kubaanse missielkrisis was vir Kennedy In loopbaan hoogtepunt, maar ook In oorwinning vir

beide die VSA en Rusland om wereldvrede te verseker.

Stem jy saam met bogenoemde stelling? Bespreek die stelling deur te verwys na wat die

oorsaak was van die krisis en hoe dit uiteindelik opgelos is. (30)

OF

6.2 Deur gebruik te maak van die brenne en jou eie kennis, skryf In berig vir jou plaaslike koerant

waarin jy Rusland en die VSA se rei in die Kubaanse krisis bespreek. (30)

AFDELING B: 30

GROOTTOTAAL: 75

3

TYD: 90 MIN

TOTAAL: 75

Die Addendum bestaan uit 4 bladsye.

HO~RSKOOLKEMPTONPARK

GESKIEDENIS: GRAAD 12

ADDENDUM

1

VRAAG 1

BRON1A: SPOTPRENT

en1960 Spotprent. Die kennisgewing

wat die VSA vashou se aan Castro

van Kuba "Ek verbied jou om vriende

te maak met die USSR"

BRON 1B:

Kennedy na 'n ontmoeting met Kroestjof in 1961. Kroestjof was baie aggresief teenoor Kennedy.

"Ek dink hy het so opgetree oor die Bay of Pigs voorval. Hy het gereken dat enige iemand wat so jonk

en onervare was om in so engemors betrokke te raak, kan maklik verslaan word, en enige iemand wat

daarby betrokke geraak het en nie enduit daarby gehou het nie, is nie dapper nie. So hy het my

behoorlik met die vloer gelyk gemaak.

Ek gaan niks met die man bereik, solank hy dink ek is onervare en nie dapper genoeg nie."

BRON 1C:

Kennedytydens 'n toespraak in 1963.

"Ek dink nie daar is enland in die wereld wat se ekonomiese kolonisasie, vernedering en uitbuiting erger

was as Kuba s'n nie, gedeeltelik as gevolg van die Batista regime. Ek dink sonder dat ons daarvan

bewus was, het ons vanaf die begin, gehelp geboorte gee aan die Castro beweging"

2

BRON1D: SPOTPRENT

BRON 1E

Kroestjof, nadat hy forseer is om te bedank in 1964, skryf die volgende in sy memoirs - 1971:

"In 1961 het ons, ons rnilitere hulp aan Kuba vermeerder. Ons was oortuig dat die Amerikaners nooit

die voortbestaan van Castro se Kuba sou toelaat nie. Hulle was bang, en ons het gehoop, dat 'n

sosialistiese Kuba, 'n magneet sou word, wat ander Latyns-Amerikaanse lande, sou oortuig om oak

sosialisties te word. Ons het 'n effektiewe afskrikmiddel gehad vir Amerikaanse inmenging in die

Karibiese eilande.

Die Kubaanse krisis was 'n oorwinning vir Rusland se buitelandse beleid en 'n persoonlike triomf vir

my eie loopbaan. Vandag is Kuba 'n onafhanklike sosialistiese land reg onder die VSA se neuse.

Kuba se blote bestaan is goeie propaganda.

Ons het met integriteit opgetree en het die VSA gedwing am te demobiliseer en Kuba te erken."

BRON 1F

Die volgende is geskryf deur Kennedy se broer, Robert Kennedy in die boek 13 Days:

Selfs nadat alles verby was het Pres. Kennedy, geen paging aangewend am enige krediet vir homself

of sy administrasie te neem, vir wat gebeur het nie. Hy het instruksies aan al sy personeel gegee dat

geen onderhoude of verklarings gedoen mag word, waarin die VSA as die oorwinnaars uitgebeeld

word. H het Kroesfof erespekteer, dat h~opgestaan het vir die belange vansy eie land maar oak vir

3

die belange van die hele mensdom. As dit enigsens In oorwinning was, dan was dit In oorwinning vir die

volgende generasie en nie vir enige spesifieke regering of mens nie.

BRON1G

Kroestjof se brief aan Kennedy, tydens die missielkrisis:

"Ek verstaan dat u bekommerd is oor die veiligheid van die VSA. Maar ons is ook bekommerd oor die

veiligheid van Rusland. U is bekommerd omdat ons Kuba van wapens voorsien het, sodat hulle hulself

kan verdedig - en dis presies wat dit is, verdediging - maar maak nie saak hoeveel wapens Kuba besit

nie, dit kan nie naastenby vergelyk word met die wapens wat die VSA besit nie - die verskille is

eenvoudig te groot, veral wat moderne tegnologie aanbetref - Kuba iseenvoudig te klein en het te min

wapens. Ons doe I was om Kuba by te staan, en niemand kan ons humanitere motiewe bevraagteken,

wat Kuba in staat stel om vreedsaam voort te bestaan en te ontwikkel, volgens die wens van die

bevolking.

U wi! graag die veiligheid van uland verseker en ons verstaan dit. Maar ons en Kuba wi! presies

dieselfde he, aile lande wil graag veilig wees. Maar hoe moet Rusland, u aksies verstaan, as dit geen

geheim is dat u Rusland omring het, met militere basisse waar missiele binne trefafstand van Rusland

is? Julie het missiele in Brittanje, ltalle en Turkye - wat direk op Rusland gerig is.

U is bekommerd oor Kuba. U se dit bekommer u omdat Kuba 160km van die kus van die VSA is. Maar

Turkye grens teenaan Rusland, ons weermag patrollies loop reg voor mekaar verby, Kan u dan steeds

eerlik daarop aandring dat die missiele op Kuba verwyder moet word omdat u bekommerd is oor uland

se veiligheid, maar u gun nie dieselfde reg tot veiligheid vir ons nie? Julie het kernmissiele geplaas in

Turkye, reg langs ons. Hoe kan ons verklaar dat ons altwee gelyke rnllltere mag probeer handhaaf, as

daar steeds soveel ongelykheid tussen ons bestaan. Dit verstaan ek glad nie"

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!