08.09.2013 Views

Februarie/Maart

Februarie/Maart

Februarie/Maart

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

46 ••• GRAINLINK

Kwaliteit van koringinnames

gedurende die 2012/2013-seisoen

vervolg van bladsy 45

Gebied 7 behels die noordelike sentrale deel

rondom Hennenman en hier het produksie met

meer as 50% in die afgelope seisoen gedaal van

meer as 43 000 ton tot onder 17 000 ton

(Grafiek 4). Reënval was gemiddeld 387,73 mm

per silogebied. Reënval was heelwat laer as in die

vorige twee seisoene en die verspreiding ietwat hoër

in die tweede helfte van die seisoen.

Gebied 8 is die suidelike sentrale deel

van die Vrystaat en het die mees drastiese

verlaging in koringproduksie getoon, met slegs

1 000 ton teenoor meer as 12 600 ton in die

2009/2010-seisoen. Gemiddelde reënval was

428,73 mm en heelwat laer as in die vorige twee

seisoene. Die verspreiding was hoër in die tweede

helfte van die seisoen.

Gebied 7

3 500

3 000

2 500

2 000

1 500

1 000

500

0

3 500

3 000

2 500

2 000

1 500

1 000

500

0

543

378

649 621

497 488

802 674

744 782

804 734

Gebied 8

800

430

485

490

524

723

746

878

506 590 646 705

Grafiek 4: Reënval (Januarie tot Desember) en

lewerings per seisoen oor die afgelope vyf jaar

in Gebied 7 en Gebied 8.

Gebied 9 verteenwoordig die koringproduksiegebiede

in die Westelike Vrystaat (Grafiek 5). Die

opbrengste was net bo 6 700 ton, wat nie te veel

van die afgelope twee jaar se produksie afwyk nie,

maar meer as die helfte minder as die 2009/2010oes

is. Gemiddelde reënval was 500,96 mm,

heelwat laer as in die vorige twee seisoene. Meer

reën het in die tweede helfte van die seisoen

voorgekom, terwyl die gebied tradisioneel meer reën

in die eerste helfte van die seisoen ontvang.

371

377

415

2008 2009 2010 2011 2012

Geneva Hennenman Welgeleë Produksie

506

353

427

2008 2009 2010 2011 2012

Theunissen Brandfort Winburg Produksie

50 000

40 000

30 000

20 000

10 000

0

15 000

12 000

9 000

6 000

3 000

0

3 500

3 000

2 500

2 000

1 500

1 000

500

0

424

644

519

463

510

760

598

Gebied 9

775 855 798

465

532

487

520

Grafiek 5: Reënval (Januarie tot Desember) en

lewerings per seisoen oor die afgelope vyf jaar

in Gebied 9.

932

873

803

Koringkwaliteit ten opsigte van die tonnemaat van

die onderskeie grade gelewer, was heelwat swakker

in vergelyking met die gemiddelde grade van die

vorige vier jaar, behalwe in Gebied 2 (Grafiek 6),

wat meer B1-koring gelewer het. Dit blyk dat die

graadsamestelling vir Gebied 2 heelwat beter was

met ‘n hoër persentasie B1-koring, terwyl Gebiede

1, 7 en 8 ‘n heelwat kleiner persentasie B1koring

opgelewer het. Weens die lae opbrengste,

is dit egter nie ‘n goeie maatstaf nie en word die

graadsamestelling ook as ‘n persentasie van die

oes voorgestel (Grafiek 7).

40 000

35 000

30 000

25 000

20 000

15 000

10 000

5 000

0

Grafiek 6: Tonnemaat van graadsamestelling van

koringlewerings per koringproduksiegebied oor die

afgelope seisoen in vergelyking met die gemiddelde

grade van die vorige vier jaar in Senwes se

belangrikste produksiegebiede.

100%

90%

80%

70%

60%

50%

40%

30%

20%

10%

0%

Grafiek 7: Graadsamestelling as ‘n persentasie

van koringlewerings per koringproduksiegebied

oor die afgelope seisoen in vergelyking met die

gemiddelde grade van die vorige vier jaar in Senwes

se belangrikste produksiegebiede.

656

597

642

2008 2009 2010 2011 2012

18 000

15 000

12 000

9 000

6 000

3 000

Arlington Mooigeleë Heilbron Steynsrus Produksie

vervolg op bladsy 48

www.senwes.co.za • Maart 2013

0

BUT

BKA

B4

B3

B2

B1

BUT

BKA

B4

B3

B2

B1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!