06.03.2015 Views

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

60

Kaart nr. 3: Benaderde ligging van Watervliet en

Welgevonden 118

o Die Weesmeester se Kantoor

spreek Hercules in 1711 aan omdat

hy en andere nie voor die

Weeskamer verskyn het omdat

hulle nie rente betaal het op die

kapitaal van die weeskinders van

Marie le Febre nie. Die weeskinders

was aan die aangeklaagdes se sorg

toevertrou, maar die gevolgtrekking

word gemaak dat dit nooit hul erns

was om hulp aan die weeskinders

te verleen nie. 119

Hercules was, benewens al sy ander

aktiwiteite, 'n boer. As gevolg van sy huwelik

met Marie le Febre, word hy in 1696 die

eienaar van die plaas Welgevonden, wat die

plaas van haar vorige man, Louis de

Peronne, was. Die plaas was 60 morg groot.

Kaart nr. 4: Benaderde ligging van Romansrivier

In 1698 koop Hercules die plaas

Watervliet 120 van Gerrit van Deventer. Die

plaas het aan Welgevonden gegrens en was

ook 60 morg groot. 121 Op die hedendaagse

kaart word Welgevonden nie afsonderlik

aangedui nie. Die plase is op die pad tussen

Paarl en Franschhoek en het tot oor die

Bergrivier gestrek. Hoewel dit met die

vervoermiddels van vroeg in die agtiende

eeu 'n groot afstand moes gewees het, is die

plase nie so ver van De Zoete Inval geleë nie.

Hy en Cornelia woon op Watervliet.

Hercules het blykbaar ook die plaas Menin

uit sy swaer, Abraham Vivier se boedel

gekoop 122 . Daar is rekord in Abraham se

boedel 123 dat Hercules 'n plaas gekoop het,

maar die plaasnaam is nie verstrek nie. In

die rekord van plaaseienaars is daar nie 'n

aanduiding dat Hercules die plaas besit het

nie, maar word aangedui dat Pieter du Toit

die plaas gekoop het 124 .

Die plaas Romansrivier 125 in die Land van

Waveren (Tulbagh) is aan Hercules toegeken

in 1709 126 .

Uit die opgaafrolle blyk dit dat Hercules

veral met vee, koring en druiwe geboer het.

Die kneg wat Hercules gehad het, was

Francois de Coning met wie daar op 17

Oktober 1700 of 01 (moeilik leesbaar) 'n kontrak aangegaan word dat De Coning hom as kneg sal dien en dat hy

aan De Coning ƒ12 (Kaapse valuasie) sal betaal en hom van kos, drank en goeie huisvesting sal voorsien 127 .

Hercules sterf op 9 Mei 1721. Mnr. Thys du Preez meld dat Hercules se nageslag slegs 8% uitmaak van die Du

Preezs wat in die stamregister wat deur mnr. Du Preez opgestel is, voorkom 128 . In 1722 bekom Cornelia haar

bewys van lidmaatskap van die gemeente in Drakenstein en op 18 September 1722 word sy in die kerkregister

van die Kaap ingeskryf. Intussen is sy ook getroud met Christian Maasdorp (Matzdorf) 129 . Christian is omstreeks

© R. J. du Preez Hercules des Prez (a)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!