06.03.2015 Views

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

06 Hercules des Prez.pdf - familiestories.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

73

padmaker en hy behou die aanstelling tot 1710 223 . Vanaf 1702 het hy vervoerdienste aan die VOC gelewer en

in 1707 het hy hout vanuit die Roodezand (Tulbagh) in Drakenstein verkoop. Philippe het ook etes verskaf aan

soldate van die VOC wat in Roodezand teen Khoisan (Boesmans) geveg het. 224

Volgens die “Pad, Wegen en Driften” Rolle van 20 Oktober 1710 was Philippe die “opsiender” om “de paden

driften rivieren” in stand te hou in die Wamakersvallei (Wellington). Sy naam word weer genoem in die rol van

9 November 1711. In 1712 is hy deel van die span wat onder leiding van die opsiener Lodewicus Pretorius die

instandhouding moet doen “Door de Kloof van ‘t Roodezand en in’t land van Waveren van de berg tot aan het

Kleine Bergrivier.” 225 (Tulbagh).

Philippe was ‘n boer. Hy bly aanvanklik op Klipvallei, wat tans deel is van Wellington, in die Wamakersvallei.

Een of ander tyd trek hy na die Land van Waveren (Tulbagh) waar hy woon op Artois of De Hoop.

Die plaas Klipvallei/Klipvlei, wat 30 morg groot was, word op 28 Februarie 1699 aan Philippe toegeken. Die

plaas is tans in Wellington geleë. Philippe behou Klipvallei tot sy dood en daarna gaan dit oor na Elizabeth wat

dit in 1727 aan Pieter Booyens verkoop. 226

Op 1 April 1699 koop

Philippe Dekkersvlei 227

wat 60 morg groot is en

hy verkoop dit weer op 5

Maart 1721, kort voor sy

dood. 228

Kaart nr. 10: Benaderde ligging van Dekkersvlei

Op 11 Maart 1721 bekom

Philippe De Zoete Inval. In

‘n bron word aangedui

dat Philippe die plaas erf

na sy ma se dood 229 . Na

Philippe se dood is

Elisabeth getroud met

Christian Gobrechts en

hulle is daarna geskei. As

gevolg van die verdeling

van die boedel tydens die

egskeiding, moes De Zoete

Inval in 1728 verkoop word.

Opgaafrolle: Drakenstein Distrik: Philippe du Preez 230

Jaar 1700 1705 1709 1712

Mans 1 1 1 1

Gesin Vroue 1 1 1 1

Seuns 1 2 2 2

Dogters 1 2 3 3

Knegte

Slawe Manlik 2 2 5

Vee

Vroulik

Perde 3 4 7 9

Beeste 24 48 103 120

Skape 300 600 900

Varke 2 2

Rog gewen (mud) 10

Koring gewen (mud) 30 20 50 60

Gars gewen (mud)

Wingerdstokke 9000 160 6000 6000

In Augustus 1714 word Artois 231 in die

Land van Waveren (Tulbagh) aan Philippe

toegeken. Dit was 64 morg groot. Daar

word melding daarvan gemaak dat

Philippe die plaas reeds vir 8 jaar as

leenplaas okkupeer het. Daar is nie rekord

daarvan dat hy die plaas as leenplaas

gehad het nie, maar indien dit wel die

geval was, moes Philippe reeds omstreeks

1706 in die vallei gewees het. Na Philippe

se dood gaan die plaas oor na sy

weduwee en toe sy skei van haar tweede

man, koop sy die plaas vir ƒ700. In 1742

koop haar seun, Hercules, Artois van sy

ma. 232

Die plaas De Hoop 233 in die Land van

Waveren (Tulbagh) is in September 1714

aan Philippe toegeken. Dit was 57 morg

© R. J. du Preez Hercules des Prez (a)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!