07.05.2015 Views

11 Tjaart Petrus vdWalt.pdf

11 Tjaart Petrus vdWalt.pdf

11 Tjaart Petrus vdWalt.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Anna Catharina van der Walt ( g3)

(1866 – 1888)

Oriëntasie

Anna 67 is op 25.10.1866 op Blaauboschfontein in

die Distrik Bethulie gebore en in die GK Bethulie

gedoop op 6 Januarie 1867. Die doopgetuies

was Susanna Maria Louwisa du Plooy, Stefanus

Tjaart van der Walt, Anna Catharina Venter en

Nicolaas Jacobus Coenradus du Plessis. Sy is blykbaar vernoem na haar ouma Van der Walt (geb. Venter).

Toe sy 19 jaar oud is, trou sy te Boshof in 1885 met Jan Harm van Wyk. Hulle het ‘n dogter, Hester Lasya

Johanna Susanna Coetzee van Wyk, gehad in Januarie 1887. Op 24 Desember 1885 onderteken hulle ‘n

Testament te Zijbrand in die Boshof Distrik.

Anna is op 11 Oktober 1888 oorlede te Rietfontein in die Boshof Distrik in die ouderdom van 21 jaar en 10

maande. Volgens haar boedel was hulle nog maar aan die begin van hul gesinslewe. Daar was geen vaste

eiendom nie. Die los eiendom het bestaan uit 9 osse, 3 perde, 1 koei, ‘n bietjie huisraad en ‘n verebed wat

waardeer is teen £45.10.0. Nadat al die skuld en boedelkoste afgetrek is, bly £2.4.0 oor en Jan Harm en sy

dogter erf elkeen die helfte daarvan 68 .

Meer oor Jan Harm en sy verdere lewe.

Genealogiese gegewens

g3 VAN DER WALT, Anna Catharina: *Bethulie Dist. Blaauwboschfontein 25.10.1866 69 ; ≈Bethulie GKSA

6.1.1867 70 ; † Boshof Dist. Rietfontein 11.10. 1888 71 . Moeder Hester Lasya Johanna Susanna COETZEE.

x Boshof 23.3.1885 72 : VAN WYK, Jan Harm: *Plek Datum c. 1866; ≈Plek Datum; †Plek Datum. Seun van

naam en naam. Tweede huwelik?

Jan Harm van Wyk

• * Plek Datum

• ≈ Plek Datum

• † Plek Datum

• Ouers

• Blyplekke.

• Kyk vir doop van dogter in Doopregister Boshof

• Konsentrasiekamp (Het niks in Bloemfontein en Doornbult kampregsiters oor hom gekry nie)

• Eis om skadevergoeding ABO

Plase op soek:

Rietfontein, Boshof. Kry West Rietfontein 472 en Rietfontein Oos 14 op Madmappers 2825 AD. Kry

nommers en besit in AKT lêer.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart Petrus van der Walt (f3)

Eerste konsep

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!