12.07.2015 Views

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LitNet Akademies – Jaargang 6(1) – Maart 2009(Akademie-jaarboek 1920:74-75). Die [ε] van ek (teenoor ik) verteenwoordig ’ngeval van vokaalverlaging wat net soos affrikatisering tiperend is vir die tipiesKaapse tongval waarna hier bo verwys is (vgl. regtig/régtàg, gedoen/gàdoén,lemoen/làmoén, magtig/mágtàg).Uit Brümmer se opmerking blyk duidelik hoe betuttelend en neerbuigendgeoordeel is oor tipiese Kaapse vorme wat in verband gebring is (in die geval vandie diminutief-[-t∫i] ontereg) met gekleurde sprekers. Alles dui daarop dat ditpresies so gegaan het met die palatale [-t∫i]-variant van die diminutief. Dieaffrikaat [t∫] is stellig in verband gebring met die affrikaat [dz], tiperend vir dietaal van die kreoolse Bo-Kaapse Maleiergemeenskap. Die stigmatisering van die[t∫i]-uitspraak is miskien aanvanklik aangevoer vanuit die noorde, maar juisomdat mense veral in die suide gevoelig was vir die smet van "Hotnotstaal" ookdaar deurgevoer. Anders kan nie verklaar word waarom dit teenswoordig oor diehele spraakgebied as onbeskaafd beoordeel word nie.Ons sien dus dat dit met die verkleiningsmorfeem presies andersom gegaan hetas met NIE-2, terwyl dieselfde identiteitskeppende kragte werksaam waswaarmee volk en taal op mekaar afgestem is. Die Nederlandse herkoms van die[t∫i]-variante is toe nie meer aangevoel nie, maar juis geassosieer met diegekleurde bevolkingsgroep aan die rand van die wyer spraakgemeenskap. Hierdiegroep het bowendien nie meegetel in die nasionaliteitstrewe van die Afrikaner nie.Daarom moes hierdie variante die aftog blaas.6. Ten slotteEk het geprobeer om aan te toon dat bepaalde kenmerke van moderneStandaardafrikaans nie oortuigend verklaar kan word deur één onderliggendebasisdialek te veronderstel nie, maar dat die wisselwerking tussen dieverskillende variëteite van die gesproke en geskrewe taal soms vandeurslaggewende belang was vir die totstandkoming van die standaardtaalvorm.Daarmee saam is bewus gewerskaf aan ’n eie identiteit deur soms teen dieHollandse norm in te gaan. Soms is daar ook wel "laer getrek" ten einde"onsuiwerhede" te vermy. Tog bly Standaardafrikaans soos in die mond van JanRabie die enigste ware produk van geslaagde nierassige samewerking in Suid-Afrika.BibliografieBarkhuizen, J.H., H.P. Stander en G.J. Swart. 1992. Hupomnēma. Pretoria: Dept.Grieks, Fakulteit Lettere en Wysbegeerte, Universiteit van Pretoria.Berns, J.B. en J. van Marle. (reds.). 2000. Overzees Nederlands. Lezingengehouden op het symposium van de afdeling Dialectologie van het P.J. Meertens-Instituut op vrijdag 26 november 1993. Amsterdam: Meertens-Instituut.Blount, B.G. en M. Sabches. (reds.). 1977. Sociocultural Dimensions of LanguageChange. New York: Academic Press.Boretzky, N., W. Enniger en T. Stoltz. (reds.). 1985. Akten des 1. EssenerKolloquuium ber Kreolsprachen und Sprachkontakte. Bochum: Studienverlag Dr.N. Brockmeyer.137ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!