12.07.2015 Views

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LitNet Akademies – Jaargang 6(1) – Maart 2009Hollands 4 nie. Volgens Deumert is die ontwikkeling van Afrikaans totstandaardtaal gevolglik nie reduseerbaar tot die vervanging van Nederlands deur’n lae variëteit daarvan, dit wil sê ’n bepaalde vorm van Afrikaans wat as ’t waresinds honderd jaar vantevore daarop lê en wag het nie. 5 Die taalstratifikasie(sosiaal, geografies en etnies) was volgens Deumert veel komplekser.Aan die Kaap het daar ’n wye spektrum aan spreekwyses ontwikkel wat tot aandie begin van die 20ste eeu bly voortbestaan het. Hierdie sienswyse word gedeeldeur Den Besten (1989) en Roberge (1995). Hulle beskou die standaardiseringvan Afrikaans immers nie as ’n reglynige proses nie, maar as die saamloop vanmeerdere ontwikkelingsbane en variante. Hieruit is deur ’n proses vanfokussering 6 en seleksie op basis van bepaalde sosiale en politieke ontwikkelingeaan die Kaap bewus ’n nuwe standaardtaal gekonstrueer wat as doel gehad hetom as draer te dien van bepaalde politieke en sosiale ideale deur opvallend tekontrasteer met Standaardnederlands van die moederland.Deumert (2004) lê uit hoe hierdie proses volgens haar verloop het. Sy wysbyvoorbeeld daarop dat die meeste standaardtale ’n veelvoudige herkoms het endeur uiteenlopende vorme van taalkontak tot wasdom kom, maar tewens deurdie wisselwerking tussen gesproke en geskrewe taal. Anders as die reglynige enbetreklik snelle ontwikkelingsgeskiedenis waarvan die Suid-Afrikaanse FilologieseSkool (vergelyk eindnota 5) uitgaan, konkludeer Deumert op grond van haarondersoek dat Afrikaans langsamer ontwikkel het as wat aanvanklik gemeen is.Sy het ’n korpus Kaapse tekste (die Korpus Kaaps-Hollandse Korrespondensie) 7onderwerp aan ondersoek, waaruit blyk dat die variasie tot ver in die 20ste eeuvoortgeduur het. Afgesien van taalkontak en akkulturasie het ook politieke ensosio-ekonomiese faktore meegewerk.3. Die konstruksie van StandaardafrikaansAnders as wat gewoonlik aanvaar word, was die taalsituasie aan die Kaapgedurende die 18de eeu nie eenvoudig diglossies met die Kaaps-HollandseVernakulêr (Afrikaans) as inheemse lae variëteit en Nederlands as die hoëvariëteit wat in die skole onderrig en in formele situasies gebesig is nie. In plaasvan so ’n "gebruiksgeoriënteerde" diglossie veronderstel Deumert (2004:64) ’nsituasie van "gebruikersgeoriënteerde" dialektiese diglossie. Dit het ingehou datvariëteite dig by die Nederlands (matri- en akrolekte) nie die hoë variëteitgevorm het vir die gehele taalgemeenskap nie. Aan die Kaap was daar groepe virwie die hoë variëteit die eerste taal was wat hulle ook in informele situasiesgebruik het, maar daar was eweneens groepe wat hierdie hoë variëteit niebeheers het nie. Die gebruik van die hoë en lae variëteite en variante vorme wasnie alleen afhanklik van die domein (formeel/informeel) nie, maar is tewensbepaal deur sosiale kenmerke soos klas, etnisiteit en ras. Die gesproke Kaaps-Hollandse vernakulêr het ’n veelheid van variëteite en variante bestryk, was ergonvas en sou eerder gekenmerk kon word deur ’n sosiolinguistiesedialekkontinuum te veronderstel.Met behulp van hierdie wye spektrum aan spreekwyses waar al na gelang diekonteks gebruik gemaak kon word, het aanvanklik die dialekskrywersidentifiseerbare karakters op grond van taalvariasie getipeer. Hulle navolgers, dietaalentrepreneurs op hierdie ryke "taalmark’', het hierdie heteroglossiesetaalkontinuum omvorm deur stemme te laat opklink wat ’n gemeenskapsidentiteitlaat hoor het (Deumert 2004:45-54).Tydens die 19de eeu het daar aan die Kaap ’n skryftradisie ontstaan wat gestadigverder ontwikkel het. 8 Tiperend vir hierdie Kaapse dialektekste was die gebruik130ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!