12.07.2015 Views

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

Wij spreken zo niet onder ons – taalstandaardisasie en die ... - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LitNet Akademies – Jaargang 6(1) – Maart 2009helden bij de bloedige actie aan Muizenberg in dato 7 Aug. 1795". Hierin word diegek geskeer met die taalgebruik van die Swellendammers. In die loop van die eeuis hierdie stereotipiese nabootsings deur steeds meer skrywers doelbewus om ’nverskeidenheid van redes gebruik.9 Vergelyk Deumert (2004:196-207).10 Den Besten (1985) is daarvan oortuig dat negasieverdubbeling in Afrikaans nieop Germaanse lekte terug te voer is nie. Die onderskeie sisteme verskil naamlikwesenlik:Wes-Germaans: COMP [S … NEG … {NEG; nicht-2} …V]Aarschots:Afr:COMP [S …NEG …{NEG; niet-2} …V] nie-3COMP [S …NEG-1 …V] … nie-2In sogenaamde D-strukture mag NEG-1 in Afrikaans, anders as in die Wes-Germaanse struktuur, wel nie (nicht) wees.11Volgens Den Besten het mens hier ’n geval van interferensie uit dieNederlandse pidgin van die Khoekhoen. In Nama (’n Khoekhoense taal) word ’nsin ontken deur die negasiemerker tamá, en in spesiale gevalle tide, wat net soosin Afrikaans deurgaans aan die sinseinde staan. Die negasiesisteem inStandaardafrikaans verteenwoordig ’n oorname uit die Pidgin-Nederlands van dieKhoekhoen wat reeds heel vroeg aan die Kaap moes ontstaan het. In dié vormvan Nederlands het beide negasiesisteme, dié van Nederlands (in die middelveld)en dié van Khoekhoens (aan die sinseinde), oor mekaar geskuiwe.12 Genootskap van Regte Afrikaners. Die GRA is in 1875 in die Paarl gestig. DieGenootskap het ’n eie drukpers gehad, ’n eie ortografie ontwikkel en ook dievroegste grammatika (1876) van Afrikaans gepubliseer.13 Die begrip projeksie hou in dat sprekers hulle in die oordele wat hulle oorvariante vorme vel, bewus rekenskap gee van hul identiteit (dit dus konstrueer)na gelang van hul inskatting van die onderliggende faktore wat variasie bepaal.Vergelyk ook Le Page (1988:31).14 Vir ’n uitvoerige beskrywing van hierdie verskynsel, vgl. Den Besten (2000:21–24).141ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!