11.03.2020 Views

9 van 2020 (Omsendbrief)

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OB 9/2020

INHOUD VAN HIERDIE BRIEF:

Program van die week

Algemene sake

Waarde vir die week

Gedagte vir die week

Assessering word voortaan onder Bronne op D6 gelaai en is nie in Larrie Lyster ingesluit nie

Algemene Advertensies

Geen Huiswerk beleid

PROGRAM VIR DIE WEEK: 12 Maart 2020

DAG VAN DIE DATUM AKADEMIESE AKTIWITEITE:

WEEK

DAG (Gr 4-7)

Vrydag 13 Maart Dag 3

Saterdag 14 Maart Landsdiens: Fun Run

Rugby en Netbal: La Hoff (tuis)

Boogskiet te RHS

Voedingspraatjie oor ADD/ADHD en konsentrasie in

die skoolsaal

Maandag 16 Maart Dag 4 Landsdiens: Dagprojek

Rugby o. 9A en B Konka

Dinsdag 17 Maart Dag 5 Rugby o. 8A en B Konka

Woensdag 18 Maart Dag 6 Rugby o. 13A Glenwood

Rugby o. 9A en B Konka

Netbal o.13A George

Donderdag 19 Maart Dag 1 Rugby o. 13A Glenwood

Rugby o. 10A en B Konka

Netbal o. 13A George

Vrydag 20 Maart Dag 2 Skool sluit 10:00 en begin weer 31 Maart

Rugby o. 13A Glenwood

Rugby o. 10A en B Konka

Netbal o. 13A George

Saterdag 21 Maart Rugby o. 13A Glenwood

Rugby o. 10A en B Konka

Netbal o. 13A George

26-28 Maart SA Atletiek


ALGEMENE SAKE

ATLETIEK:

Baie geluk aan die volgende leerders se prestasies tydens die Noordwes Kampioenskappe.

Atlete wat kwalifiseer gaan aan die S.A. Kampioenskappe deelneem vanaf 24-26 Maart in

Bloemfontein.

o. 10 Kyra Jubileus Gewigstoot 1ste plek (9.05)

o. 11 Katli Mathuloe 70m Hekkies

Verspring

100m

1ste plek (11.23)

2de plek (4.58m)

1ste plek (13.33)

Melissa Jacobsz Hoogspring 4de plek (1.20)

Batya Erasmus Gewigstoot 7de plek (8.91m)

Carsten Wenhold 80m 6de plek

Nathan Havenga 1200M 1ste plek (3:49.26)

o. 12 Mieke van Wezel 150m Hekkies 3de plek (24.71)

Kaylin Stieger

150m Hekkies

2de plek (24.21)

Elze Engelbrecht

Hoogspring

Gewigstoot

Diskus – verbeter rekord

met 6m. (750g diskus)

5de in die wêreld: o. 12 -

o. 14 ingesluit

3de plek

2de plek (10.20)

Doneli Steynberg Diskus 5de plek (26.04)

Zanelle Jacobs Spiesgooi 2de plek (26.67)

Carel Coetzee Spiesgooi 4de plek (31.10)

o. 13 Carmen Dicks 1500m

800m

1ste plek (05:01.05)

4de plek

Ruan Smit 1500m 4de plek (4:42.07)

Mari-Ulize Graham 75m Hekkies

200m Hekkies

7de plek (13.69)

5de plek

Simi Wallis 80m Hekkies 4de plek (12.98)

Deonel Kemp Gewigstoot 7de plek (9.14)

Annu van Wezel 800m 1ste plek (2:27.13)

Jan-Paul Nel

Diskus

Gewigstoot

2de plek (43.93)

3de plek (11.67)

Chloe Erasmus Spiesgooi 7de plek (24.46)

Fano Theron Spiesgooi 5de plek (35.47)


NETBAL:

Larries se netbalspanne skitter steeds

Die Larrie netbaldogters het ’n vol week van netbal agter die rug met sommige spanne wat tot

3 wedstryde gespeel het vir die week. Hier volg die uitslae:

Ouderdom o. 10

A B C D

Stephanus Roos 13-0 16-3 12-0 7-0

Saamtrek 21-3 8-3

Van Riebeeckpark 5-19 18-8 7-6

Ouderdom o. 11

A B C D

Stephanus Roos 13-6 29-0 10-1 6-0

Saamtrek 22-1 12-0

Van Riebeeckpark 16-4 14-2 11-0

Ouderdom o. 12

A B C D

Stephanus Roos 27-5 17-5 14-8 11-17

Saamtrek 22-7 19-8

Van Riebeeckpark 19-2 33-4 21-3

Ouderdom o. 13

A B C

Stephanus Roos 18-11 16-4 16-6

Saamtrek 16-9 34-0

Van Riebeeckpark 13-14 13-12 8-11

Die o. 9 - spanne het ook wedstryde gespeel. Ons hou nie telling by mini-netbal nie, maar die

dogters het uitstekend gespeel.

Baie dankie aan elke afrigter, beampte, ouer en speler.

Ons sien uit na die res van die seisoen.


RUGBY:

Rugby uitslae 5 Maart teen Laerskool Saamtrek

Larries rugby het ‘n baie goeie dag gehad teen Laerskool Saamtrek en 7 uit die 9 wedstryde

gewen.

o. 8A verloor 0 - 12

o. 9A wen 15 - 14

o. 9B wen 41 - 10

o.10B wen 17 - 10

o. 10A wen 17 - 15

o. 11A verloor 14 - 17

3de span wen 54 - 0

2de span wen 15 - 7

1ste span wen 32 - 29

Rugby uitslae 7 Maart teen Laerskool Van Riebeeckpark

Larries het puik gevaar en al die wedstryde teen Laerskool Van Riebeeckpark gewen.

o. 8A wen 35 - 0

o. 9A wen 22 - 10

o. 9B wen 37 - 7

o. 10A wen 5 - 0

o. 10B wen 38 - 0

o. 11A wen 17 - 12

o. 11B wen 22 - 7

3de span wen 44 - 0

2de span wen 34 - 0

1ste span wen 29 - 7

REDENAARS:

Baie geluk aan elkeen van ons top Larriesprekers wat ons die afgelope naweek trots gemaak

het:

Franco Davis – Gr 3

Gr 7’s eindig algeheel 5de:

Mia van Heerden – Gr 3 Carli van Niekerk

Lenique van der Westhuizen – Gr 4 Lynette Prinsloo

Leandi Botha – Gr 5 Suryke van Schalkwyk

Lilian van Heerden - Gr 6 Derik Visser

Derik Visser - Gr 7


BOOGSKIET:

Larries Boogskiet het die afgelope Saterdag, 7 Maart, aan die Buffelspoort Karnaval Interskole

boogskietkompetisie deelgeneem, by ATKV Buffelspoort-oord. Ons Larries boogskietspan het

weer pragtig presteer en ons baie trots gemaak.

Span uitslae

Die 1ste span het met die tweede plek weggestap in die primêre afdeling met ‘n telling van

3114 uit 3600. Ek wil ons skuts bedank vir hulle goeie sportmangees tydens die toernooi.

Dit sê Larries boogskiet gaan nie net oor resultate nie maar ook oor die bou van ‘n goeie

karakter.

Individuele uitslae

Al ons individuele skuts het net so uitstekend geskiet met ‘n paar Top 10 plekke.

Top 3 Primêre dogters-/seunskuts

D

Zjané Rudolph (272 uit 300) – 1ste plek primêre dogter.

Amy van Rooyen (263 uit 300) – 2de plek primêre dogter.

Damian v.d. Westhuizen (281 uit 300) – 2de plek primêre seun.

Volledige uitslae sal op die Facebook-blad (Larries Boogskiet) wees.

Ons is baie trots op julle!

#TrotseLarrie


SWEM:

Baie geluk aan ons swemmers wat aan die NW School swimming Championships deelgeneem

het. Ons deel graag met julle die uitslae:

NAAM OUDERDOM ITEM UITSLAG

Charne J v Rensburg o. 9 50m Vryslag

35 ste plek

50m Rugslag

33 ste plek

Kiaan Keyser o. 9 50m Vryslag 18de plek

Kyra Jubileus o. 10 50m Vlinderlag

50m Vryslag

50m Rugslag

100m Vryslag

Melissa Jacobsz o. 11 50m Vryslag

50m Rugslag

Kaylin Stieger o. 12 50m Vlinderslag

50m Vryslag

50m Rugslag

100m Rugslag

100m Vryslag

200m Rugslag

Jayden Keyser o. 12 50m Vryslag

100m Vryslag

8ste ple

7de plek

23ste plek

7de plek

53ste plek

28ste plek

1ste plek

1ste plek

1ste plek

4de plek

3de plek

3de plek

15de plek

14de plek


TENNIS:

Die volgende spelers het hul eerste voorsmakie van toernooitennis gehad, op Vrydag 6 Maart

op RHS se bane. Tydens die wedstryde is die speler wat die eerste tien punte aangeteken het

as die wenner van die betrokke wedstryd aangewys. Al die punte van die middag is

bymekaargetel en so is die wenners bepaal. Hulle het pragtig gespeel. Baie dankie aan die

ouers vir jul ondersteuning!

Baie geluk aan die volgende deelnemers:

Graad 1 Graad 2

Rhinus Gouws (eerste)

Luwan vd Merwe (tweede)

Wilmoné Swart (derde)

Dirk van Staden

Zjané Cloete

Dean Venter

Mardus van Heerden

Marnoux van der Schyff

Dean Mangaba

Piet Briel (eerste)

Mia de Wet (tweede)

Mia de Wet (tweede)

Charles vd Merwe (derde)

JP van der Vyfer

MJ van Vuuren

Elle-Rose Pretorius

Mieke Kruger

Bonang (Bonny) Seokame


NASKOOL:

Neem asseblief kennis van die volgende:

20 Maart SKOOL SLUIT – Naskool sal oop wees tot 17:15

Larries se Naskoolsentrum is oop gedurende die vakansie .

Tye is as volg:

6:45 -17:15

Pak asseblief vir u kind ʼn ontbyt/kospakkie en eie koeldrank in. Die Naskool voorsien aan die

leerlinge om 13:00 hul middagete en om 15:30 ʼn lekkerny en koeldrank.

Reëls gedurende die vakansie:

Geen elektroniese speelgoed, selfone, J-borde, skopfietse of rolskaatse word toegelaat

by die naskool nie.

Leerlinge kan wel hul eie speelgoed, bordspeletjies, inkleur/tekenboeke en

skryfbehoeftes bring.

Die naskool neem geen verantwoordelikheid vir items wat wegraak of breek nie. Ons

onderneem wel om na die beste van ons vermoë daarna om te sien.

Ons poog om daagliks 2 genotvolle aktiwiteite vir die leerlinge aan te bied bv, kunsaktiwiteite,

Sumba, video kyk ens gedurende die vakansie.

Onthou: Dagbesoekers welkom @ R55 per dag voorafbetaalbaar by Mev. Magda Buys. Die

Naskoolpersoneel mag geen gelde ontvang nie.

SKRYFBEHOEFTES:

Ouers en leerders word daaraan herinner dat daar skryfbehoeftes te koop is by die skool.

Die leerders kan daagliks aankoop voor eerste pouse in die Kenwen-sentrum, Kamer 16.

Wit-en-groen skryfbordjies R30

Blou balpunt penne

R5

Goldfaber 2H potlode

R10

Uitveërs

R5

Metaal Faber Castell Skerpmakers R8

Deans Shatterproof liniale R5

Penflex Witbord merkers

R10

Potloodgrepe

R10


GEEN HUISWERK BELEID

Na aanleiding van ons skrywe op sosiale media waarin ons uiteensit wat na skoolure van die

kinders verwag word tov lees, voorbereiding vir toetse, assessering, asook die kommentaar

daarop, wil ons graag die volgende uitlig:

Laerskool Rustenburg het huiswerk afgeskaf as gevolg van die volgende redes:

Leerders kan nie bedags sewe ure konsentreer en dan weer in die middae oorlaai word

met formele huiswerk nie. Ons veg ook hiermee vir meer kwaliteit gesinstyd-vandaar

die saam lees as gesin.

Kinders kry nie meer tyd om te speel nie. Dit is onbillik om na ‘n dag van intense

konsentrasie by die skool, tuis te kom en nog tyd aan huiswerk te moet afstaan.

Huiswerk veroorsaak ouer/kind konflik en tydens klastyd gaan waardevolle lestyd

verlore agv konfrontasie tussen kind en onderwyser oor huiswerk wat nie gedoen is

nie. Alle kinders se huiswerkomstandighede verskil.

Ongelukkig kan geen skoling plaasvind sonder een of ander mate van toetsing en formele

assessering nie. Daarvoor moet leerders ongelukkig tuis voorberei. Onderwysers lê die

lesinhoud vas in die klas, maar u as ouer se rol is om seker te maak die kind kan dit weergee

tydens ‘n toets/eksamen.

Huiswerk impliseer nie dat ‘n leerder gaan slaag nie. Net so getuig ‘n gebrek aan huiswerk nie

dat ‘n leerder gaan druip nie. Oormatige steun op huiswerk skep soms die indruk by kinders

dat hulle nie in die klas hoef op te let nie. Wanneer kinders besef dat hulle geen huiswerk

gaan hê as hulle in die klas werk, begin hulle goeie gewoontes aanleer.

Sodra die waarde van bogenoemde posvat sal leerders besef dit is ‘n voorreg om in die

middae meer tyd vir lees en voorbereiding te kan hê. Ander skole se huiswerk bestaan uit baie

skryfwerk en take, en dan moet die leerders nog voorberei vir formele assessering ook.

Hulpverleningsprogramme is wel daargestel om leerders wat stadig werk in klasse die

geleentheid te gee om op te vang na skool. Hier speel u as ouer ‘n besondere rol. U moet u

kind motiveer en toerus om pligsgetrou die program te volg wat aan u gekommunikeer is deur

die vakonderwyser.

Lees en leer gaan hand aan hand. ‘n Kind wat met begrip lees sal makliker leer, daarom

versoek ons dat u kind wel smiddae ook lees. Kinders kan ook saans die kinderbybel lees as

deel van hul daaglikse leesopdrag.

Van die skool se kant af onderneem ons om toetse/toesprake/voorbereiding vir take so te

koordineer dat dit die minimum las op u as ouer sal plaas. Vaslegging van die dag se lesse is

egter aan te beveel, maar nie verpligtend nie. Dit moet plaasvind om te verseker dat leerders

begrip toon. Versuim om huiswerk te doen is as oortreding van ons gedragskode

verwyder. Kinders word nie gekonfronteer met die vraag: Is jou huiswerk gedoen

nie?

Ekonomiese onderrig is aan die orde van die dag. Dat ons hierdie GEEN HUISWERK BELEID

volg het niks met ‘n advertensiefoefie te doen nie. Ons uitnemendheid onderskei ons.


BESTELVORM

LARRIES “POLAR FLEECE”

WINTERBAADJIES

2020

Groen Larries “Fleece” Baadjies kan bestel word tot

15 April. Baadjies sal dan teen 15 Mei gereed

en met

wees vir aflewering. Kontant of ‘n inbetalingsbewys moet die

bestelling vergesel. Geen gelde of bestelvorms sal na 15 Mei

aanvaar kan word nie .

Kindergroottes: 7-8, 9-10, 11-12, 13 -14 = R290

Beperkte aantal volw groottes beskikbaar @R350

(spesiale bestelling)

INDIEN U VAN KARRI APP GEBRUIK MAAK MOET BESTELVORMS INGEDIEN

WORD BY VOOGONDERWYSERS

BESTELVORM

Naam van leerder: __________________________________

Graad: _______________

Voogonderwyser: __________

Grootte: __________________ Aantal: ________________

Totale Koste: _________________

_______________________

HANDTEKENING VAN OUER



WAARDE VAN DIE WEEK:

Het jy geweet?

Die kruis in ons waardetuin simboliseer ons geloof en dui aan dat dit die hoeksteen vorm van

alles wat ons aanpak by die skool.

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Waag en wen

Mense is bang om te waag. Hulle klou eerder vas aan die veilige en vervelige as om saam met God ‘n

sprong in geloof te waag. Daar is soveel voorbeelde in die Bybel van doogewone mense wat iets saam

met God gewaag het en groot sukses behaal het. Paulus was iemand met groot waagmoed – te veel

vir een mens, dink ek soms. Dawid het baie gewaag in die oorloë wat hy moes veg en ook in sy

jonger dae as skaapwagter wat sy skape teen ongediertes moes beskerm. Daniël het gewaag, en God

het hom uiteindelik uit ‘n leeukuil gered. Is dit dalk nou jou beurt om iets saam met God te waag?

Dié wie se lewe aan die Gees van God oorgegee is, kan bekostig om radikale kanse te waag.

“Evelyn Underhill”

“Here, help my om saam met U te waag. Help my om my volle potensiaal te bereik deur my vrese en

onsekerhede te oorkom.”

Die uwe

________________________

J. F. JANSEN VAN VUUREN

HOOF


Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!