02.05.2013 Views

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3. Speenmassa: (Verpligtend)

Die speenmassa van ‘n kalf

weerspieël die melkproduksie van

die koei sowel as die groeivermoë

van die kalf.

Die beenmassa van ‘n koei se kalf

is ‘n herhaalbare eienskap. Dit

beteken dat die koei, met ‘n redelike

mate van akkuraatheid, geevalueer

kan word op die prestasie (groei)

van haar eerste kalf.

4. Koeimassa: (Opsioneel)

Indien die koei massa en

geboortemass (van die kalf) wel

geneem word kan ‘n koei-kalf

verhouding en ‘n

koeidoeltreffendheidsindeks bepaal

word.

Fase B: Massatoename naspeen

(Verpligtend)

Die massa van verse, osse en jong

bulle wat ekstensief grootgemaak word,

word met gereelde tussenposes vanaf

speen- tot teelouderdom gemeet.

Ons sien dus dat in hierdie fase

hoofsaaklik groei van die diere na

speen gemeet word. Aangesien dit

groei onder ekstensiewe toestande

meet, speel aanpassingsvermoë van

die dier hier ‘n rol.

Fase C: Gestandaardiseerde

Groeitoetse (Opsioneel)

Hier word twee verskillende groeitoetse

gedoen, nl.:

C1: Groeitoetse by departementele

toetssentrums en

23

C2: Groeitoetse by nie-departementele

toetssentrums.

In hierdie fase word jong bulle onder

gestandaardiseerde intensiewe

toestande by sentrale toetssentrums

oor ‘n tydperk van 112 dae getoets.

Die gelangrikste eienskap wat aandag

geniet is:

1. Die gemiddelde daaglikse toename

oor toetsperiode (GDT) ADG.

2. Voeromset verhouding (VOV),

d.w.s. die hoeveelheid voer gevreet

om ‘n kg gewig aan te sit (FC).

3. Groei per dag van ouderdom (GDO)

Ander mates wat aan die einde van die

toets geneem word is:

1. Skouerlengte

2. Liggaamslengte

3. Skrotumomvang

4. Veldikte

Fase D: Groeitoetse van Jong Bulle

(Opsioneel)

Hierdie wor drie verskillende

groeitoetse gedoen, naamlik:

D1: Op die plaas enkelkudde

groeitoets

D2: Gesentraliseerde veelkudde

groeitoets

D3: Verkorte enkel of veelkudde

groeitoets

Onder Fase D toetsing word die

naspeen-groeivermoë van jong

bulkalwers deur middel van groeitoetse,

onder gekontroleerde toestande op die

plaas van ‘n lid of by die geriewe van ‘n

privaatinstansie, geevalueer. Om ‘n

Fase D groeitoets te doen moet daar

ten minste 15 bulkalwers per ras in die

groeitoets opgeneem word. Ten minste

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!