02.05.2013 Views

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tot lek nie. ‘n Ideaal is 12 – 15

beeste per lekpunt.

(e) Die afstand wat lekke vanaf die

watersuipings geplaas word, het

baie beslis ‘n invloed op inname.

Verder vanaf die water gee laer

innames terwyl lekpunte nader

aan die suipings hoër innames in

die hand werk.

(f) Die formulasie en fisiese

voorkoms van lekke het ook ‘n

invloed op die hoër of laer

innames. Los lekke word meer

geredelik as blokke ingeneem,

maar blokke se inname is meer

gelykmatig.

(g) Een van die grootste oorsake

van te hoë innames is dat

lekaanvulling te laat in die winter

begin. Diere het reeds ‘n

agtersand en oormatige

behoefte aan lek bereik, voordat

aanvulling begin.

Grootmaak en voeding van bulle:

Meer as 95% van alle bulle word aan

kommersiële beesboere verkoop. Die

probleem is dat ±76% van all bulle voor

of op 24 maande van eienaar verander.

Die praktyk het bewys dat kommersiële

bulkopers, veral as hy ‘n bietjie hoë

prys betaal het vir ‘n bul, geneig is om

hom baie hard te laat werk, om

daardeur sy geld te probeer verhaal.

Hierdie jong bul ondergaan nou, nadat

hy gekoop is, ‘n paar strawwe toetse.

(a) Hy moet aanpas in die omgewing

waar hy nou gaan loop.

32

Byvoorbeeld vanaf die Transvaal

Hoëveld na die Noordkaap.

(b) Hy kry nie meer die hoë peil van

voeding waaraan hy vir ‘n lang tyd

gewoond was nie, omdat hy ‘n

sekere grootte en gewig moes

behaal om verkoopbaar te wees.

(c) Hy moet koeie dek, dit is waarvoor

hy gekoop is. (Verbeter die

genepoel en kry vroulike diere

dragtig is die algemene

uitgangspunt).

(d) Meeste rasse sny tande tussen die

ouderom van 21 en 30 maande.

Met al hierdie omstandighede in ag

geneem, kan so ‘n jong bul, indien hy

nie goed versorg word nie, baie gou

soos ‘n wrak daar uit sien. Die direkte

gevolg is ‘n bul wat ‘n lang herstel

period nodig het, en moontlik ‘n swak

naam aan die ras asook die teler

besorg.

Die wenslikste sou wees om hulle op ‘n

hoër ouderdom te bemark sodat hulle

‘n langer tyd gehad het om nader aan

hulle volwasse gewig te kon kom. Die

ekonomie van so ‘n praktyk kom egter

hier sterk ter sprake aangesien telers

bulle langer sal moet hou en voer.

Die verandering kan egter goedkoper

geskied, mits die volgende punte in ag

geneem word:

(a) Werk behoorlike doelwit gewigte uit

vir bulle teenoor hulle ouderdomme

bv. Speen, 12 maadne, 18 maande,

24 maande en 30 maande.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!