02.05.2013 Views

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. KAMPIOENSKAPPE

38

3.1 Jy sal onthou word hoofsaaklik as gevolg van die kampioene wat jy selekteer.

Meeste beoordelaars sal van die eerste klas af op soek wees vir ‘n moontlike

kampioen, en wanneer die kampioenskap klas instep, het hulle klaar besluit.

3.2 Dring daarop aan dat die diere instep in volgorde van ouderdom. Dit

vergemaklik die vergelyking en identifisering van die diere. Alleenlik eerste

pryswenners moet in die ring toegelaat word.

3.3 Selfs as jy reeds voorheen besluit het, moet jy baie deeglik die diere weer

ondersoek: die kampioenskap word nooit ligtelik toegeken nie.

3.4 Nadat jy die kampioen geselekteer het, laat die dier wat tweede na die

kampioen in sy klas gestaan het, ingebring word. Hierdie dier sal dan met die

oorblywende eerste pryswenners vir die reserve kampioenskap meeding.

3.5 Hierdie procedure word gevolg vir die junior en senior kampioenskappe – as

daar geen groot kampioen aangewys word, word die junior in aanmerking

geneem vir die senior kampioenskap.

3.6 Oor die algemeen is dit raadsaam om in die kampioenskap klas voorkeur te

gee aan ouer diere en in die geval van vroulike diere, aan diere wat alreeds

gekalf het.

4. GROEPKLASSE

4.1 Maak seker van die presiese bewoording van elke klas in die pryslys, en

beoordeel dit streng volgens die voorwaardes wat daar gestel word.

4.2 Gewoonlik maak die voorwaardes melding van ‘n groep, paar of

eenvormigheid. Dit beteken dat ‘n groep bestaande uit diere wat individueel

swakker as die diere in ander groepe, nogtans ‘n klas kan wen.

4.3 Groepe staan gewoonlik in lyn neus tot stert. Dring daarop aan dat die

groepe ook moet stap – diere wat nie mooi in ‘n groep pas nie kan makliker

uitgeken word wanneer hulle beweeg.

4.4 Terwyl individuele diere ook vergelyk moet word, probeer om nie te veel tyd

te mors nie, veral as jy alreeds al die diere in die individuele klasse beoordeel

het.

5. PERFORMANCE CLASSES

5.1 At most shows, there is a special performance class for tested bulls: (Phase

C and Phase D) visual appraisal counts 30% and performance 70%.

5.2 All that is necessary is that the judge places the bulls in the normal way

(without reference to their performance), and then assigns percentages to

each bull. These percentages are then combined with the bulls average

performance indices by the performance official to arrive at a final order.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!