02.05.2013 Views

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

Breed Standards - Sussex Cattle Breeders Society

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

28

SAMEVATTING VAN BASIESE BEGINSELS VAN

BEOORDELING

VAN BEESTE

Deur H.M. Seyfferdt

Dit moet altyd onthou word dat waar of

wanneer u ookal optree as

beoordellaar, u besig is om

opvoedings- en onderrigwerk te verrig.

U is besig om die toeskouers en

vertoners te toon wat korrek is en wat

nie.

Daarom is dit noodsaaklik da u u

kennis van beeste in die algemeen,

asook van die Sussex-ras in die

besonder, gedurig sal uitbou.

Om objektief te beoordeel, moet u oor

die nodige kennis beskik, maar u moet

ook eerlik wees. U mag nie toelaat dat

enigiets of iemand, behalwe wat u sien

en waarneem in die diere, u besluite

beïnvloed nie. U moet ook nooit die

ekonomiese faktore of eienskappe uit

die oog verloor nie. U kennis moet oor

die volgende beskik:

1. Die samestelling van die bees.

2. Die korrekte benaming van die

verskillende liggaamsdele.

3. U moet die korrekte benaming van

die foute ken.

4. U moet die standaard van

voortreflikheid ken.

Ons wil nie nou op al bogenoemde

punte ingaan nie, maar tog kortliks vir u

‘n paar foute noem waarna u moet

oplet wanneer u beoordeel:

(a) Voorbene: X-benig or

krombenig

(b) Agterbene: Krombenig,

koeihakkig, sekelhakkig,

regophakkig

(c) Pote: Te regop, te slap,

deurtrap

(d) Kop: Skewe of gedraaide

neusbeen, kort bek, lang

onderkaak

(e) Lende: Swak lende, swak rug en

lende aansluiting

(f) Grootte: Vir ouderdom

Dit is egter belangrik dat u weet

waarvoor die ras geteel word, m.a.w.

die doel van die ras, sodat u veral ag

kan slaan daarop dat die dier aan sy

doel beantwoord. Die Sussex is ‘n

vleisras wat funksioneel moet wees.

Om in kort alles saam te vat:

Om ‘n beoordelaar te word, moet u leer

want u moet oor kennis beskik. Leer uit

boeke, leer van mede-telers en veral

beoordelaars, leer op skoue en leer

dan om op grond van u eie kennis die

verskille in diere raak te sien, die

verskille teen mekaar op te weet en te

besluit hoe die verskille tussen diere

teen mekaar opweeg.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!