04.05.2013 Views

2006 Edition 2 (Issue 144) - Sasmt-savmo.org.za

2006 Edition 2 (Issue 144) - Sasmt-savmo.org.za

2006 Edition 2 (Issue 144) - Sasmt-savmo.org.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

in

‘ n S u i d - A f r i k a n e r a a n d i e

R o y a l A c a d e m y o f M u s i c ( L o n d o n )

Die RAM is gestig in 1822 en word beskou as die mees senior

konservatorium in die Verenigde Koninkryk. Die statige

geboue is geleë in sentraal London, reg langs Regent’s Park.

Dit is naby die Wigmore Hall, die Barbican, die South Bank

Centre, Covent Garden, die London Coliseum, St John’s

Smith Square, en verskeie ander plekke waar die beste

kunstenaars in die wêreld gereeld optree. Studente wat aan

die RAM studeer kry hulle kwalifikasies deur die University

of London waarmee die konservatorium geaffilieer is. Meer

as 90% van die RAM studente volg suksesvolle loopbane

na afloop van hulle studies. Die RAM huisves ook een

van die grootste versamelings van strykinstrumente wat

in Cremona vervaardig is deur bekende makers soos

Stradivari, Guarneri, Guadagnini en Amati. Verskeie van

die instrumente word deur leningskemas aan studente

beskikbaar gestel. Die York Gate Collections is ‘n

ander boeiende versameling van instrumente,

manuskripte en ander voorwerpe.

Die uitdaging van ´n internasionale studieomgewing

kan vir ´n Suid-Afrikaner wat nie

voorheen oorsee gestudeer het nie, ´n geweldige

aanpassing maar ook ‘n waardevolle lewenservaring

wees. Ongeveer 570 studente van meer as 50

verskillende nasionaliteite studeer tans aan die

RAM. Die klavierdepartement alleen het ongeveer

90 studente. Pieter Rooi was een van hierdie

studente wat, na die voltooiing van sy meestergraad

in klavier aan die Universiteit van Kaapstad, ‘n keuse

gemaak het om die internasionale arena te betree en

op die ouderdom van 29 die RAM se Postgraduate

Diploma in Performance aan te durf. Wat vir Pieter

en soveel ander pianiste na hierdie kursus aangetrek

South African Music Teacher |144 | November 2006

Mariné Rooi

het, is die reputasie van die inrigting en die beskrywing

van die diploma in die jaarboek: “The course serves as a

‘bridge’ to a performance career …”. Dit is spesifiek daarop

gemik om studente die geleentheid te bied om hulself te

meet aan internasionale vereistes wat ´n konsertloopbaan

aan ´n pianis stel en verdere opleiding by van die wêreld se

grootste meesters te kry.

Om toelating tot die RAM te kry word vereis dat ´n

student ´n oudisie in London doen of ´n video opname

van ´n uitvoering voorlê.

Keuring vir die spesifieke

kursus is baie streng en

die aantal toelatings baie

beperk. Dit is dus uiters

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!