PAGE 10 PHALABORWA HERALD - Friday 5 February 2010 CLASSIFIEDS
S KO L E N U U S PHALABORWA HERALD - Friday 5 February 2010 PAGE 11 Fransies is bedrywig Die volgende Fransies het Woensdag <strong>in</strong> Bethal by Hoërskool Hoogenhout aan 'n atletiek byeenkoms gaan deelneem waar 40 ander skole ook deelgeneem het. Agter: Werner van Aardt, Diets Smit, Armand Potgieter, Christo Lombard en Jannie Stander. Middel: Ntila Mayimele, nolanga Lukhele, rachelle Strydom en Tshepo Mophoru. Voor: Shaquill Ramoshaba. Op Saterdag, 30 Januarie het twee van Frans du Toit se spanne aan die Atlantic Sewe-aan-‘n-kant rugbytoenooi te Polokwane deelgeneem. Hulle het die voorreg gehad om op die nuwe Peter Mokaba stadion te speel. Die Fransies het hul goed van hul taak gekwyt, en goeie rugby gespeel. Geluk manne, ons is trots op julle. Die A span agter: He<strong>in</strong>ie van Staden, Werner van Aardt, Christo Lombard, Ryan Klynsmith, Diets Smit. Middel: Jonathan Snyders (a), Harold Voster, D.J. du Plessis, Yster Erasmus. Voor: Armand Potgieter, Marno Bezuidenhout, Garth Matthye, met hul afrifter Pieter B o s h o ff . Op Saterdag, 30 Januarie het twee van Frans du Toit se spanne aan die Atlantic Sewe-aan-‘n-kant rugbytoenooi te Polokwane deelgeneem. Hulle het die voorreg gehad om op die nuwe Peter Mokaba stadion te speel. Die Fransies het hul goed van hul taak gekwyt, en goeie rugby gespeel. Geluk manne, ons is trots op julle. Die A span agter: He<strong>in</strong>ie van Staden, Werner van Aardt, Christo Lombard, Ryan Klynsmith, Diets Smit. Middel: Jonathan Snyders (a), Harold Voster, D.J. du Plessis, Yster Erasmus. Voor: Armand Potgieter, Marno Bezuidenhout, Garth Matthye, met hul afrifter Pieter B o s h o ff .