13.05.2013 Views

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

S KO L E N U U S

Nuus uit Fransieland

"Almal aan boort en bon voyage..." Op Donderdag 25 Januarie het 24 toerisme-leerders, van

Frans du Toit saam met Me. Stander, Fraser en Joubert, op toer vertrek. Die toer is afgeskop met

‘n vlug van Kulula vanaf OR Tambo na Durban. Daarna het die groep vir 3 dae op die oop see

gevaar met die luukse plesierboot, die Symphonia. Hulle besoek die Portugese eilande waar die

leerders geswem en gesnorkel het. Dit was ‘n wonderlike ervaring asook baie leersaam vir die

toerisme leerders.

PHALABORWA HERALD - Friday 5 February 2010

PAGE 9

Op 26-27 Januarie het die jaarlikse groentjiekonsert plaasgevind. Daar was ‘n “Dowwe Dolla”,

‘n “Tiger Woods” en die “Jonaas Brothers”. Die graad 8 leerders het die gehoor vermaak deur

kwinkslae wat spontane applous by die ouers ontlok het. Die voorwaar ‘n groep met groot

talent. Hoërskool Frans du Toit sien daarna uit om hulle talent nog verder te ontgin en van hulle

positiewe en trots Fransies te maak. Baie dankie aan elke leier vir sy/haar bydrae in die verband.

(Fotos is geneem deur Carl Coetzee)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!