13.05.2013 Views

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SANDF member in for alledgedly shooting boy - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

S KO L E N U U S

PHALABORWA HERALD - Friday 5 February 2010

PAGE 7

Groenskool atlete presteer

Die volgende atlete van die Groenskool het op Saterdag 30 Januarie te Mariepskop baie goed

met presteer. Hulle is verdeel in groepe van Goue medalje wenners, Silwer medalje wenners en

Brons medalje wenners. Altesame het die leerders ‘n total van 73 medalje huis toe gebring. Die

19 Groenskool leerders het almal in Mariepskop ‘n Goud medalje gewen.

Die leerders het altesame 28 Brons medaljes terug groenskool toe gebring na hulle atletiek

byeenkoms te Mariepskop.

Die 26 atlete het almal ‘n silwer medalje te Mariepskop gewen.

Die volgende leerders van die Groenskool is top atlete. Lings: Nathan v.d. Heever, Junior Victor

Ludorum, Jacqueline Henrique, beste middelafstand atleet (dogters), Thabang Maphanga, beste

middelafstand atleet (seuns). Ons is baie trots op julle!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!